Nelson Mandela Gedenkmuur

  • 1
Nelson Mandela Gedenkmuur
article
  Huldeblyke
9/12 • Nelson Mandela: 'n Herinnering
– Kerneels Breytenbach
Doodsberig: Nelson Mandela
– Malene Breytenbach
Hamba kahle Madiba
– Michael le Cordeur
'Gij zult zijn naam niet ijdellijk gebruiken'
– Ingrid Glorie
Mandela-herinnering
– Albert Maritz
Nelson Mandela (1918–2013)
– Carina van der Walt
Nelson Mandela
– die ATKV bring hulde
Noordwes Universiteit bring hulde aan Madiba
Vriende van Afrikaans bring hulde aan Nelson Mandela
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans eer Nelson Mandela
9/12 • PEN Afrikaans bring hulde aan Nelson Mandela
18/12 •
Ons is almal eilande (na aanleiding van die dood van Nelson Mandela)
– Izak de Vries
18/12 • Madiba is nie dood nie, hy leef vir ewig

– Jason Lloyd
  
   Sanlam Sing 'it lyric writers honour Nelson Mandela
LitNet invites you to write a chorus of four lines, which mourns the great loss to our country and the world. Let us commemorate and remember this great man.
Forgiveness, his legacy
a built-bridge for our democracy
a tall nation, above the rest
will leave the past and stretch ahead
 ? Riska Du Plessis
Your caring heart was pure as gold
Your legacy will never grow old
You brought South Africans back together
The change you made will live on forever
? Simone Heenop
Read all the latest contributions (36)
  
  Uit die LitNet-argief
article
Young Voices: 2004 South African Online Writers' Conference
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe
article
Groot Verseboek: Die Mandela-brief

Stuur jou herinnering of huldeblyk aan litnet@litnet.co.za.

  • 1

Kommentaar

  • BY DIE DOOD VAN MANDELA  

     

    Berekend, bloedloos het sy eie mense

    hom in ‘n waterlose put laat sink

    om so sy reënboogdrome te verdrink

    op eilande van hulle waan en wense.  

     

    Deur see omsluit, deur wingerde omsoom,

    met vriende, bakkers, skinkers ingeperk

    het Tyd sy volk se vryheid uitgewerk

    en hy gewag dat Farao sou droom.  

     

    In son en vryheid uitgestap, verkies,

    verhoog om vriend en vyand uit te lei,

    een nasie vir versoening voorberei

    en eendag saam te treur oor hul verlies.  

     

    Dromer, jou blanke broers was té lank bang

    dat jy jou droom met weerwraak sou vervang.    

     

    André Kotzé

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top