Ons is vandag baie hartseer oor die verlies van een van die groot geeste van alle tye.
Ons is trots daarop dat Nelson Mandela 'n kind van Suid-Afrika is, maar ook 'n kind van Afrika, ons geliefde kontinent.
Ons sal Madiba mis. Mag hy in vrede rus.
0Ons is vandag baie hartseer oor die verlies van een van die groot geeste van alle tye.

0