In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
Wat hy geken het, wat hy saamgedra het: Abdullah Ibrahim en die musiek van sy tuiste
2026-06-18"Hy het internasionale invloede opgeneem sonder om sy identiteit prys te gee. En hy het getoon dat dit wat diep plaaslik gewortel is, nie toestemming nodig het om universeel te word nie."
What he knew, what he carried: Abdullah Ibrahim and the music of home
2026-06-18"The world did not embrace Abdullah Ibrahim despite where he came from. It embraced him because he carried where he came from so completely."
Abdullah Ibrahim, jazzikoon van internasionale statuur
2026-06-16"My verhouding met Abdullah Ibrahim bereik egter ’n hoogtepunt in 2003 toe hy die skool waar ek sedert 1999 as prinsipaal aangestel was, gekies het om ’n musiekopleidingsprogram vir laerskoolkinders te loods."
Elders gesien: Rus in vrede, Portchie
2026-06-12"Hy het tee gemaak, vars piesangbrood bedien en hartlik oor sy lewe gepraat. Later het hy vir my op sy geliefde klavier gespeel, omring deur sy en ander mense se kunswerke."
Mimi Coertse – ’n herinnering
2026-04-30"En ja, Mimi die mens was ondeund en snaaks en het nooit voorgegee of gespog of vertel hoe bekend sy oorsee en nou hier in Suid-Afrika was nie."
Kunstekaap betreur die afsterwe van Mimi Coertse
2026-04-28"By Kunstekaap was Mimi ’n bekende gesig en ’n blywende vriend vir hierdie instelling en sy gehore. Sy het ons verhoog versier in produksies van Norma en Die Fledermaus."
André du Toit: A tribute and a memory
2026-04-20"In this callous, dismaying age, it is yet another symptom of our collective amnesia: about our painful journey to becoming a democracy, laced with violence; about the failure of most Afrikaner intellectuals to challenge the apartheid order; and about the pioneering role played by those who did."
’n Huldeblyk vir Johnny Davids: Dit was nou die laaste ding wat ek verwag het, Boytjie
2026-04-18"Nou sal ek op my eie sin daaruit moet probeer maak. Maar ek weet nie hoe nie, Boytjie."
Lewensviering van Christiaan Diedericks
2026-03-23"Christiaan het nie net kuns nagelaat nie, maar maniere van kyk, luister en voel."
In memoriam: Christiaan Diedericks
2026-03-18"Sy werk lok emosies uit en die kyker bevraagteken die simbole wat hy gebruik om kwessies rondom menswees uit te lig."
Elders gesien: RIV Louise Cilliers (83)
2026-03-10Huldeblyk: Soli Philander (1961–2026)
2026-03-05"Soli se afsterwe is ’n groot verlies, maar hul nalatenskap bly voortbestaan. Hulle het tye oorbrug, ’n stem gegee aan gemeenskappe wat dikwels oor die hoof gesien word, en ons daaraan herinner dat lag en storievertel dade van oorlewing is."
Jan Bethesda Vermaak: ’n huldeblyk
2026-02-23"Hy het ook ’n merkwaardige geheue gehad. Hy kon elke leerling wat hy onderrig het, se gesig en naam onthou – selfs 20 of 30 jaar later, wanneer hulle hom iewers in die wêreld raakloop."
Elders gesien: Jan Vermaak is oorlede
2026-02-23"Jan, ek sal nooit jou passie vir Afrikaans, wonderlike musiek en vonkel in die oog as jy kom inspeksie doen het, vergeet nie."
Seen elsewhere: In memory of Heinrich van der Mescht
2026-02-09"He never wanted to hear the same phrase played the same way. It always had to be different, sometimes even shockingly different, but never boring."
Die gedekte bord van Diana annie feestafel voed steeds honger skrywers byrie Cape Flats Festival – writing a New South African story every year
2026-02-06"Taal issie virrie swat skrywer altyd naturally owned nie, soms kossit jou om by ’n literary festival te sien en hoor dat wat djy praat, kan krag dra."
Pleks, Diana Ferrus, pleks
2026-02-05"Pleks ek kon dig, dan sou ek vandag vir Lady Di ’n gedig wou skryf."
Lady Di, die Cape Flats Book Festival het die jaar iets gekort
2026-02-02"’n Taxi vol skoolmeisies raak skielik a makeshift-geskiedenisklas. Gaireyah leer oor die tragiese storie van Sarah Baartman en die catalyst rol wat Aunty Di se poësie gespeel het om ons ancestor se remains huis toe te bring."
In memoriam: Diana Ferrus
2026-02-02"Sy’t ons nie net herinner aan ons komvandaan nie. Sy’t die pad vorentoe in ons visier gestel."
Hanna Hopkins (101) gaan nou koek eet in die hemel
2025-12-22"Sy het verskeie reise na die Ooste en Europa onderneem en het ook Tafelberg 'male sonder tal' uitgeklim. As 100-jarige het sy nog elke dag gestap, gereeld geswem en met genoegdoening vertel dat sy deel was van ’n studiekring wat, onder andere, 'vroue van die wêreld' bespreek het."
