Die entiteit van God en die katolieke Kerk

  • 5

Heil die leser.

Die berugte "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth Costello op 'n bootreis" tik elders die volgende:

"Hello, Daar is niks van belang in die kommentaar van Henn waarop reageer kan word in goeie trou nie, behalwe vir 'n korreksie op die volgende wanvoorstelling gemaak deur Henn naamlik dat ek sou aanvoer dat, "selfs Katolieke en Protestante elk hul eie God aanbid". Die agtergrond moet onthou word is die hutspot skepping van die 'katolieke kerk' met sy 'miljoene katolieke lidmate' wat Henn beweer is 'n entiteit wat daar buite bestaan. 'n Entiteit waaroor gelees kan word en 'n historiese agtergrond wat opgeskryf is. Die is aan Henn uitgewys is 'n produk van Henn se verbeelding en bestaan net in Henn se skedel en is Pous Benedict XVI aangehaal wat die dogma van die Roomse Kerk oor die onderwerp bevestig het. Daarom, dus glad nie die stelling hierbo gemaak nie maar een met 'n agtergrond wat al holrug gery is, die stelling van die 'katolieke kerk'. Daar is dus niks verder wat hier bespreek kan word nie."

Dis algemeen bekend hoe graag sinici soos Kobus de Klerk  en "Wouter Ferns" hul eie verklaring aan die algemene betekenis van woorde heg en ander dan met hul slimmigheid probeer onderdruk.

"Wouter Ferns" se gebruik van die woord "entiteit" in hierdie geval, kon sekerlik ook enigiets in die satire deur "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth Costello op 'n bootreis" se karikatuurmeester beteken.

Daarom, en vir die doel van my rede, ag ek die volgende algemene betekenis aan die woord entiteit: entiteit, =e. Iets wat werklik bestaan.

Lees 'n mens dus "Wouter Ferns" se sterk afkeur aan die katolieke Kerk in die aanhaling hierbo, dan is dit presies dieselfde haat wat hy/sy/dit omtrent Godsdiens in die algemeen koester: God is derhalwe mos ook nie 'n werklikheid (entiteit) gereken deur die karikatuur nie ...

Nes God egter as 'n entiteit (werklikheid) waaroor gelees kan word en 'n historiese agtergrond wat opgeskryf is bestaan, net so bestaan die katolieke (met 'n kleinletter k) Kerk as 'n entiteit (werklikheid) waaroor gelees kan word en 'n historiese agtergrond wat opgeskryf is -ongeag selfs die "sondelose ware gelowiges" se miskenning daarvan!

Gegewe die biblioteke vol oor millennia heen omtrent die ervaring van God en die katolieke Kerk as 'n entiteit (werklikheid) in mense se harte, dan is dit duidelik hoe waansinnig die aanname deur "Wouter Ferns", naamlik dat; die katolieke Kerk nie 'n werklikheid  is  waaroor gelees kan word en daar nie 'n historiese agtergrond daaroor bestaan wat opgeskryf is nie! 

Met katolieke (met 'n kleinletter k) Kerk, bedoel ek soos altyd die omskrywing daarvan soos onder meer in die Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 27.

Ek het reeds menigmaal my pleit hier gelewer dat ander se geloof en ongeloof gerespekteer behoort te word.

2014, gaan gewis 'n jaar vol uitdaging wees waarin sulke spotters en anderhaters hul laakbare bedrog sal voortsit - hoe lank nog; wens ek het geweet ...

Wyl ek egter die genade ontvang sal ek voortgaan om die bespotting van die entiteit in ander se harte deur ware gelowiges en eweneens Godslasteraars, teen te staan.

Mag Jesus Christus onse HERE, ons gou weer kom haal in Sy ruimteskip genaamd die Ster van Bethlehem ... hier aan die donkerkant van die maan ...

Namaste!

Hindoe-, Moslem-, Joodse, Boeddhistiese, katolieke Boeregroete en Afrikaliefde,

Cornelius Henn

  • 5

Kommentaar

  • Beste Cornelius,

    Ek sien jy meen 2014 gaan 'n uitdaging en stryd wees; sterkte en voorspoed vir 2014. 
     
    Julle ous moet nou net nie behep raak met julle gelerentheid nie. Van wanneer af moet daar oor iets gelees word, en moet dit 'n geskiedenis hê om as 'entiteit' te kwalifiseer?  'n Entiteit is iets wat in die werklikheid  bestaan, onafhanklik van enig iets anders.  'n Mens kan ook oor feetjies lees, en Raka het 'n ryke geskiedenis. Of God 'n entiteit is, sal ek my nie nou uitlaat nie. Ek is verskriklik bewend bevrees dat ek as godslasteraar uitgeskel gaan word, en dit so vroeg in die jaar. Besluit maar self of God 'n werklikheid is. 
     
    Groete,
    Angus
  • CorneliusHenn

    Beste Angus,

    Dankie vir jou goeie wense - sterkte en voorspoed vir jou ook!

    Jy tik: Van wanneer af moet daar oor iets gelees word, en moet dit 'n geskiedenis hê om as 'entiteit' te kwalifiseer?

    Angus, dankie vir hierdie insig deur jou.

    Nee, dis eintlik die "slimme" karikatuur "Wouter Ferns" wat soveel gesag op die werf by al hul baie mede gelowige en ongelowige "slimmes" op die werf gewerf het,  en wat meen dat die kwalifikasie vir enige werklikheid moet wees om oor gelees te kan word en 'n moet geskiedenis het.

    Nietemin, sy/haar/dit se twak val in ieder geval plat aangesien God en die katolieke Kerk wel aan sodanige vereiste voldoen.

    Maar wat ek jou tog graag wil vra aangesien dit ook my gedagte was wyl ek hierdie bydrae gestuur het; hoe sal jy byvoorbeeld die bestaan van iets ook soos die LIEFDE anders as die ervaring van God in ons harte bewys?

    Katolieke groete,

    Cornelius Henn

  • Hello, hello, hello

     
    The Routledge Companion to the Christian Church is the definitive handbook to the study of the Christian church.
     
    Many people will think of competing claims by religious bodies to be the ‘true church,’ or of the ‘marks’ which are said to make a communion or congregation authentic. 
     
    Others will think of conceptions of church governance, or of the relationships between the church and the civil order, or of the strategic and programmatic considerations which occupy church leaders. 
     
    Some will even think of the claim that the church is a body ‘outside of which there is no salvation.’ 
     
    In this volume, the word ‘church’ refers to the visible community in which Christians come together for worship, prayer, communal sharing, instruction, reflection and mission. Most Christian bodies, but not all, see this visible community as imperfectly representing on earth an invisible communion of saints called together by God in Jesus Christ.
     
    Understood theologically, the church has been the object of many varying images, descriptions, terminologies, and conceptualities interwoven with the circumstances of that history. 
     
    The systematic study of the church in all these interacting dimensions constitutes the field of ecclesiology.
     
    The nature of ‘church’ has become, in recent years, a question of great importance to Christian thought and action.
     
    When did ‘the Church’ begin? People often assert that Pentecost sees the birth of the church, and on one level this is true, but to say, as some do, that it is the birthday of the church is to give both too late and too early a date to the birth of the church: too late a date because it focuses the church solely around the action of the Holy Spirit and not around the presence of the person of Jesus; and too early a date because it is only towards the end of the first century, at the very earliest, that the Christian community began to have the kind of structure that many would recognize as ‘church’. The church did not so much have a birthday as a birthcentury.
     
    The traditional ‘marks’ or ‘notes’ of the church (describing it as ‘one, holy, catholic and apostolic’) were first formally pronounced by the Council of Nicaea in 325. 
     
    They have a settled air. Yet this was not the calm pronouncement of a church confident in its own identity and merely stating the obvious. In reality the Council of Nicaea was an emergency meeting, summoned by Constantine who had recently become the Roman Empire’s first Christian Emperor. It was urgently needed to deal with the fundamental challenge posed by the followers of Arius to the way Christians understood the divinity and humanity of Christ.
     
    Ecclesial functions and structures did not remain static over the period’s thousand years and there is clear documentary evidence that on occasion Christians did take time to reflect upon what church means in order either to evoke or explain change. 
     
    This in itself surely must be indelible evidence of an extant ecclesiology. The historical fact has been enhanced, however, by theological fiction. Such a phrase is hardly pejorative and it does not imply that medieval ecclesiology was lacking any truth values. Rather, ecclesiology as a theological fiction points to two essential features. 
     
    First, since the Church was a major medieval institution, its leaders and defenders exploited all available resources to protect and enhance it, including Roman civil law. Canon lawyers drew out the notion of discussing an institution as a person with its own standing before a court – the persona fictiva. The Church as a whole claimed the status of ‘person’ in law, a legal fiction that reinforced its corporate identity but never undermined the truth value of any legal or theological claim.
     
    Second – and in keeping with the Latin verbal root of ‘fiction’ (fingere, to create or shape) – the phrase reminds us that this part of medieval theology has often been constructed (fictus) according to modern and post-modern theological agendas.
     
    As a people of a book, Christianity has continually shaped its self-understanding by reflecting upon scripture. 
     
    How Christians constructed community in the Middle Ages could be no different. 
     
    Moreover, how that community unfolded in relation to political and cultural movements has also shaped the way in which the sacred page has been read.Some people defended Luther and opposed the traditional church. 
     
    Many became broadly anticlerical, which helped inflame the unrest that culminated in the Peasants’ War of 1524/5 and lingered as periodic iconoclastic riots, or threats of riots, in German and Swiss towns over the next fifteen years.
     
    Others defended papal government, the priesthood, seven sacraments, and church traditions, often embracing, at the same time, the reform of religious life, monasticism, the bishop’s office, or papal government.
     
    There were two unevenly distributed churches, Catholic and Protestant, with the north mostly Protestant, the south mostly Catholic, principalities of either confession in the west, and some monasteries, cities, small lordships, and principalities, either Catholic or Protestant, scattered throughout.
     
    No description is found for a single 'catholic church' after the chism of 1525. 
     
    Hence the question of whether this 'catholic church' exist as single entity with a acknowledged history, but sadly it does not. 
     
    The religious controversy swept across northern Europe. By 1555, parties advocating rebellion against the papacy and traditional church practices also dominated the Swiss cities of Zürich, Basel, Bern, Geneva, St. Gall, and their dependencies. 
     
    Clergy in papal rebellion contributed to the nationalization of the Swedish church; helped to orchestrate the dissolution of monasteries in England and aided the crown’s control of English bishops; aided the Danish crown’s confiscation of monasteries and its nationalization of bishops; and would soon help organize a national church in Scotland, give shape to a rebellion against the Habsburgs in the Netherlands, and help drive France into civil war. 
     
    Yet the Protestant church never built an international organization to compete with papal government in early modern Europe, and in many places, especially in its eastern European enclaves in the later sixteenth century, its theological complexion could seem doubtfully reformed or even dubiously Christian, to Protestants and Catholics alike. 
     
    Although Lutherans, Calvinists, and Anabaptists denounced each other, a standard list of Lutheran complaints united these movements within and outside Germany against the traditional church.Their ecclesiological element included well-known rejections: of the authority of the pope, the mass as a meritorious sacrifice, the invocation and adoration of the saints, intercession for the dead, perpetual monastic vows, and the status of confirmation, marriage, holy anointing, ordination and, usually, penance as sacraments. 
     
    Protestants denounced because they confronted Catholic resilience. Catholic feeling, and often Catholic ministry, could still be found in one way or another in or very near to most of Protestant Europe at mid-century.
     
    Henn is hoping for the following: 
     
    There should be one holy church forever. The church is the congregation of the saints, in which the gospel is purely taught and the sacraments are correctly administered. And for the true unity of the church it is enough to agree on the teaching of the gospel and the administration of the sacraments. Nor is it necessary that there be similar human traditions and rites or ceremonies instituted by human beings; as Paul said, ‘one faith, one baptism, one God and father of all’.
     
    This is the Protestant emphasis on a concept of the Church as an invisible society ruled directly by Christ. 
     
    Protestants perceive themselves as advocates of a universally valid (i.e. Catholic) evangelical tradition.There was no Protestant room for popes. But the goals of Protestant ecclesiology were not revolutionary. ‘There should be one holy church forever'. 
     
    The reality however is not as Henn hopes it to be, but the sentiment might be although it is completely utopian: 
     
    The primary identity of the Church was as a spiritual communion in which the majority lived invisibly and indivisibly perfect lives in the immediate presence of God, united to God’s resurrected body. The rest on earth were, ordinarily, joined to them by the Church’s ministry, while the earthly community of all the baptized had, one way or another, to facilitate, propagate and reflect the mystical body. 
     
    It is, by current standards, a strange way to view the world. Its valuation of the present in terms of another world, an imagined future, feels utopian. 
     
    But to all well-instructed clergy, whose numbers were growing, the godly dead were no mere archetype of a common life. The living approached the tranquillity of glorified saints when they experienced union with Christ in church. 
     
    Their sense of the importance of salvation, their longing for social paradise, could only intensify their debate. 
     
    Because ultimately Protestant and Catholic theologians aspired to the same end.
     
    Although it is not possible to agree to a joint 'catholic chuch' with a single identity and reported as a single living entity with a history to be found. 
     
    Regardless of Henn's insistence that it exist. A very old debate this, circa 1525 and all that, 
     
    Thank you
     
    Lilly White
  • CorneliusHenn

    Die karikatuur "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth Costello op 'n bootreis" se slimmigheid hierbo is soos gewoonlik sonder enige erkenning aan die oorspronklike outeurs daarin ... sy/haar/dit se hutspot letterdiefstal is heel moontlik onder meer uit http://www.academia.edu/696721/The_Church_in_Medieval_Theology  ...

    Nietemin, ek deel heelhartig in antwoord daarop die uitgebreide leer uit die Heidelbergse Kategismus aangaande die heilige katolieke (met 'n klein k) Kerk, hieruit: http://www.dshuisman.nl/PDF/Heidelb_Catech/ZONDAG21.pdf

    Wat wel van betekenis en uit "Wouter Ferns" se relaas hierbo duidelik is, is die feit dat daar wel BAIE gelees kan word en die heilige katolieke (met 'n klein k) Kerk, 'n uitgebreide leer en geskiedenis het - ongeag dit wat as kamstig kontroversieel deur sinici daarin gesaai word!

    Dankie vir hierdie akurate veronderstelling: "Henn is hoping for the following: There should be one holy church forever. The church is the congregation of the saints, in which the gospel is purely taught and the sacraments are correctly administered. And for the true unity of the church it is enough to agree on the teaching of the gospel and the administration of the sacraments. Nor is it necessary that there be similar human traditions and rites or ceremonies instituted by human beings; as Paul said, ‘one faith, one baptism, one God and father of all’."

    Mag Jesus Christus onse HERE, self die hoop in elkeen se hart wees!

    Katolieke (met 'n klein k) groete,

    Cornelius Henn

  • CorneliusHenn

    Ter aansluiting, deel ek ook graag hierdie verduideliking aangaande die onderwerp ...

    http://www.opbouwonline.nl/artikel.php?id=14110

     

    Katholiciteit en identiteit (1)

    G. Janssen

     

     

    Wij belijden met de apostolische geloofsbelijdenis de katholiciteit van de kerk: Ik geloof een heilige algemene christelijke kerk. In het Latijn is sprake van de heilige katholieke kerk. Dit woord 'katholiek' is in de Roomse vertaling van het credo bewaard gebleven en werd toegepast op het Roomse kerkelijk instituut. Geen wonder dat de Reformatoren van dit woord niet gecharmeerd waren. Luther vervangt het door 'christelijk' en Calvijn door 'universeel'. Onze vertaling van de twaalf artikelen heeft: algemeen en christelijk. Toch heeft het woord 'katholiek' zich langzamerhand 'weer burgerrecht verschaft ook in het protestantse spraakgebruik.

    Bekend is de titel die Bavinck bijna honderd jaar geleden gaf aan zijn eerste rectorale oratie: De Katholiciteit van Christendom en Kerk, welke rede ruim 10 jaar geleden bij Kok opnieuw is uitgegeven, ingeleid door - de inmiddels gepromoveerde - Drs. G. Puchinger.

    De eerste, kortere versie van het apostolisch symbool kende de toevoeging 'katholiek' nog niet.
    Aanvankelijk werd alleen van de heilige kerk gesproken. Later kwam vermoedelijk vanuit het Oosten de toevoeging 'katholiek', die tenslotte op zijn laatst in de 6e eeuw burgerrecht heeft verkregen - zie dr. H. Berkhof: De katholiciteit van de kerk. Zij is, schrijft Bavinck, in het apostolisch symbool belijdenis geworden van de ganse Christenheid.

    Dit moet zijn van de Westerse christenheid. En zo is zij ook ons vertrouwd geworden. Wij denken daarbij niet aan de Roomse kerk, maar aan de christelijke kerk als zodanig.
    Maar dit 'vertrouwd geworden' houdt nog niet in dat we van dit 'katholiek' een scherp belijnde voorstelling hebben. We moeten trouwens zeggen dat de oorspronkelijke betekenis, die er aan werd gehecht, voor ons veelzins in het duister ligt.

    Wellicht is het beter te zeggen dat die niet bij allen dezelfde was. Het woord stamt uit de Griekse taal en betekent: overeenkomstig het geheel.

    Zo duidde het onder meer de kerk aan als geheelheid in onderscheiding van de plaatselijke kerken, de algeméne kerk, de kerk als eenheid over de gehele wereld gezien.

    Dit is waarschijnlijk wel de eerste algemeen erkende betekenis van dit woord. Maar daar voegen zich dan toch andere betekenissen bij, "afhankelijk van wat men verstaat onder het 'holon', het 'geheel' waarop men de kerk betrokken acht". Dat kan o.m. zijn het geheel der Openbaring, der christelijke leer. Steeds echter is de leidende gedachte die van het geheel, van het algemeen. Daaraan verbindt zich direct de gedachte van de eenheid.

    We vonden dat reeds in de oude christelijke kerk en zien het ook, om niet meer te noemen, zeer uitgesproken bij Calvijn. Die eenheid als leden van een en hetzelfde lichaam ziet hij gegeven in de verbondenheid der gelovigen met Christus, die het Hoofd van zijn kerk is. Hij laat dit allereerst slaan op de kerk, zoals zij bij God alleen bekend is, 'wier fundament zijn verborgen verkiezing is'. Maar toch zegt hij dat dit artikel van het geloof ook in zeker opzicht betrekking heeft op de 'uiterlijke kerk', zonder dat hij een logisch uitgebalanceerde systematiek geeft, die uiteraard ook onmogelijk is. In dit opzicht is onze Nederlandse Geloofsbelijdenis Calvijn nagevolgd in haar artikelen over de kerk. Daarin komt ook het wóórd katholiek voor: Wij geloven en belijden een enige katholieke of algemene Kerk, dewelke is een heilige vergadering van de ware Christ-gelovigen ...

    Van dé ware Christ-gelovigen, d.i. van àlle ware Christ-gelovigen, zoals ook uit de Latijnse vertaling duidelijk blijkt. Hier wordt de kerk bedoeld zoals God haar kent, om met Calvijn te spreken, maar toch niet zo, dat we kunnen spreken van de onzichtbare kerk. Hier is sprake van de kerk zoals ze ook in het zichtbare treedt. Daarom kan van haar beleden worden dat ze 'somwijlen' een tijd lang zeer klein en als tot niet schijnt gekomen te zijn in de ógen der mensen, art. 27.

    In de belijdenis van de kerk als katholiek ligt dus opgesloten de gedachte van het algemene, het universele; de gedachte ook van de gemeenschappelijke verbondenheid aan Christus, het Hoofd van de kerk en het deel hebben aan al zijn schatten en weldaden. Katholiek is wat betrekking heeft op het geheel!
    Daarom hebben de 'plaatselijke' kerken aan deze katholiciteit deel omdat en in zoverre zij samenstemmen met de 'algemene' kerk in de ene waarheid der goddelijke leer en met haar door de band van dezelfde godsdienst verbonden zijn, zegt Calvijn, Inst. IV, J, 9.

    De Roomse kerk heeft de katholiciteit van de kerk vereenzelvigd met die van het zichtbare instituut. Het 'buiten de kerk geen zaligheid' heeft zij toegepast op zichzelf. We vinden dit reeds bij 'kerkvaders' als Cyprianus en Augustinus, hoewel latere Roomse dogmatici, onder de indruk van de vele scheuringen, die reeds vrij vroeg zijn opgetreden en vooral ook door de geweldige breuk in de eeuw van de grote Reformatie, deze leer op allerlei manieren hebben getracht te verzachten, daarin zelfs door Pauselijke uitspraken gevolgd. Maar van kèrk buiten de Rooms-Katholieke kan toch naar algemene Roomse overtuiging
    niet gesproken worden. Zo strak werd de katholiciteit verbonden met het zichtbare instituut.
    Op het erf van het Protestantisme lag dit anders.

    Daar lag het uitgangspunt in een meer geestelijke opvatting van de kerk, in het geloof in Christus en daardoor in de gemeenschap aan al zijn weldaden. Dat dit had door te werken in het institutaire leven van de kerk werd niet ontkend, ja, zelfs benadrukt. Calvijn met name heeft daarvoor heel zijn leven lang gestreden.

    De Zwitserse kerken heeft hij op het stuk van de avondmaalsleer weten te verenigen in de zgn.
    Consensus Tigurinus (1549). Met de Luthersen heeft hij ook getracht op dit toen zo aangelegen punt overeenstemming te bereiken, die door het drijven van Lutherse zijde is mislukt. Calvijn ondertekende zelfs in Worms de Augsburgse confessie - een Luthers belijdenisgeschrift - en bleef tot zijn levenseinde met Melanchton bevriend.

    De Gereformeerden hebben als regel de Lutherse kerken als zusterkerken erkend en zij konden dit doen omdat zij uitgingen van de geestelijke eenheid in Christus en de katholiciteit der kerk allereerst geestelijk opvatten, zonder, daarbij de instituraire eenheid als een te verwaarlozen grootheid te beschouwen.
    Wanneer we wellicht met enige verbijstering er aan denken dat de kerk van de Reformatie de eenheid in het zichtbare niet heeft weten te bereiken en daarover misschien al te gemakkelijk de staf willen breken, moeten we niet vergeten dat in de breuk met Rome niet maar geisoleerde en op zichzelf staande 'dogmatische' punten en 'kerkrechtelijke' opvattingen in geding waren, maar de totale opvatting van het Evangelie en in verband daarmee een gehele levens- en wereldbeschouwing.

    Kort gezegd, op de achtergrond stond heel het Roomse dualisme tussen natuur en genade, waarin schepping en herschepping als twee zelfstandige grootheden naast elkaar bleven bestaan. Volgens Roomse opvatting is de 'natuur' niet door de zonde geheel aangetast en verdorven, ze is alleen ontoereikend om tot God te brengen. De genade als bovennatuurlijke toegift moet er bij komen en het natuurlijke aanvullen en verheffen. Vandaar dat in de leer der verlossing het (semi)pelagianisme in de Roomse leer zulk een gemakkelijke invalspoort vond.

    De mens werd niet beschouwd als geheel door de zonde verdorven en onbekwaam tot enig goed. Zo kon hij als medewerker met de genade worden beschouwd en konden de goede werken verdienstelijk worden geacht. Op dit punt heeft Luther ingezet met zijn leer van de rechtvaardiging van de goddeloze uit genade alleen, zonder enige verdienstelijkheid.

    Luther had echter onvoldoende oog voor de heiliging van heel het leven door de Geest van God en het geloof en bleef zo ergens in het Roomse dualisme steken. Zijn opvatting van de genade was radicaal wat de diepte betreft, maar hij beperkt de omvang van haar werking al te zeer. Bij Calvijn - om ons tot hem te beperken - is dit anders. Hij vatte de werking van de genade niet minder diep, maar wel breder op. Hij weet met de rechtvaardiging door het geloof de heiliging van het ganse leven verbonden. Hij heeft geworsteld om de heerschappij van Woord en Geest over het ganse leven. Bavinck drukt zich als volgt uit: "De Lutherse reformatie droeg een uitsluitend godsdienstig, de Zwitserse evenzeer een sociaal en politiek karakter". Men kan over de formulering twisten, maar de bedoeling van deze woorden is duidelijk.

    De kerk van de Reformatie zag zich met het oog op heel het complex van de Roomse levens- en wereldbeschouwing en van de verminking van het Evangelie op vrijwel alle punten voor een geweldige opgave geplaatst. Ze moest als het ware een nieuw begin maken over heel de linie. Luther was de eerste reformator en zijn diepgravend maar beperkt - wat de breedte betreft - uitgangspunt heeft een stempel gezet, mede door de originaliteit en de macht van zijn persoonlijkheid op zijn volgelingen. Calvijn was minder oorspronkelijk en kon voortbouwen op wat Luther begonnen was, ook diens eenzijdigheid vermijden en ook hij heeft door de kracht van zijn persoonlijkheid en zijn brede bijbelse visie een geweldige invloed gehad op zijn volgelingen.

    Gods Woord en Geest hebben door beide mannen iets groots gewerkt in de 16e eeuw, dat het karakter van heel Europa diepgaand heeft beïnvloed en van wereldomvattende betekenis is geworden.

    Maar beide getekende stromingen groeven een eigen bedding in de geschiedenis en tot een harmonieuze samenvloeiing ook in kerkelijk opzicht is het niet kunnen komen. We zullen dat betreuren, maar kunnen iets van de oorzaken ervan verstaan.

    Historische betrouwbaarheid gebiedt ons te zeggen dat de oorzaak van het gescheiden optrekken en soms zelfs van het zich tegenover elkaar stellen meer aan Luther en zijn volgelingen is te wijten dan aan Calvijn en de Calvinisten. Calvijn erkende Luther als een belangrijk dienstknecht van God en heeft alle mogelijke moeite gedaan om tot kerkelijke overeenstemming te komen met name in de avondmaalsleer, toen het aangelegen punt.

    Helaas is dit hem en zijn medestanders niet gelukt. Luther heeft zich star opgesteld. En de tweede generatie van Lutherse leiders heeft zijn drijvers gekend, die zich eenvoudig vijandig hebben opgesteld tegenover de Gereformeerden, die zij de broedernaam zelfs niet toekenden.

    Zij wilden - confessionalisten als zij waren - de ganse christenheid binden aan hun Augsburgse confessie.
    De eigen identiteit kwam hiermede wel in lijnrechte tegenstelling te staan met de beleden katholiciteit van de kerk. Ursinus daarentegen, een der opstellers van de Heidelbergse Catechimus, heeft deze weg niet willen gaan. Hij onderscheidde de algemene belijdenisgeschriften zoals de 12 artikelen, de geloofsbelijdenissen van Nicea, Athanasius e.a., die hij symbolen noemde van de confessies der 'particuliere kerken'.

    Van de eerste zegt hij dat ze door de eeuwen heen zijn onderzocht en steeds gehandhaafd. Die van de tweede groep zijn echter niet opgesteld, zegt hij, om alle andere kerken haar vrijheid te ontnemen om ook zelf haar confessies uit te geven. Aan al hun woorden en zegswijzen kunnen niet alle kerken gebonden worden, zodat zij als zij ze niet onderschrijven, zelfs geen christenen meer zouden zijn. In de kerken, die ze hebben aanvaard, zijn ze echter wel bindend 1).

    Zo laat Ursinus de eigen identiteit van de Gereformeerde kerken de beleden katholiciteit van de kerk niet overwoekeren, gelijk dit bij de Lutherse drijvers het geval was.

    1) Zie dr. A. D. R. Polman - Onze Nederlandsche Geloofsbelijdenis I 73-75.

    (einde van aanhaling)

     

    Daar is gewis dogmatiese verdeeldheid tussen gelowiges. Dit maak egter nie die persoonlike ervaring van ons almal se Skepper in elkeen se eie hart ongedaan nie. Dogma is gewoon vasomlynde leerstukke wat deur ander se intellek en terwille van orde daar gestel word. Dogma staan in potlood geskryf en dien NOOIT belangriker as die ervaring van die katolieke Liefde in elkeen se hart nie. Oorlogshonde sal egter elke halmpie daarin aangryp om fundamentele en onoorbrugbare klowe daardeur te probeer skep.

     

    Katolieke (met 'n klein k) groete,

     

    Cornelius Henn

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top