Karen Adendorff se Hekel vir die lekker heruitgegee

  • 2

Titel: Hekel vir die lekker (heruitgawe)
Skrywer: Karen Adendorff
Kategorie: Nie-fiksie/Handwerk
Formaat: Sagteband: 210 x 297mm  
ISBN: 9780799349757

Al die ontwerpe word volledig met volkleurfoto's, diagramme en noodsaaklike hekel-inligting toegelig en gebruik hekeldraad wat algemeen in Suid-Afrika beskikbaar is. Interessante variasies bied aan die hekel-entoesias kreatiewe opsies om elke skepping uniek te maak. Die moeilikheidsgraad word by elke patroon aangedui en die wye verskeidenheid bied aan die beginner sowel as die gevorderde genoegsame keuses.

Koop Hekel vir die lekker by toonaangewende handelaars of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za

 

  • 2

Kommentaar

  • Hi would love to purchase both books by Karen Adendorff ... but via eft ... do not have a credit card is this possible please ... Sandy Hobson : Hillcrest KZN

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top