Weste wat blitssnel val

  • 3

Wat’s fout met die Weste, met die wat dit so in vryval flou-val??

Ons lees gereeld soos klokslag van treine wat ontspoor en ontplof, soos weer vandag:

http://www.stuff.co.nz/world/europe/9691906/Hundreds-fight-fire-after-train-explodes

Hierdie is in Wit Rusland, geen Swartes in sig nie, maar dit gaan netso in Kaknada, VSA, en regoor die Westerse wêreld, die een ramp op die ander, die massiewe korrupsie saak op die ander, wat gaan aan?

Die enigste oplossing is dalk WO 3...die keer hoop mens die Westerling gaan mekaar algar uitroei ... knock on wood ... hierdie stadige pas selfmoord werkie lekka nie ...

Francois Williams

  • 3

Kommentaar

  • Volgende keer as jy nou weer jou black sash oor jou kop gooi om ongestoord te mediteer dink aan die volgende:  As die Weste val soos jy beweer moet dit van 'n hoogte wees of hoe?  'n Ding wat reeds op die grond is (soos dié by wie so gatkruip) kan mos nie val nie.
    Om van 'n hoogte te val moes die entiteit vanaf die grond geklim het nie waar nie?  Soos hierdie Weste wat jy so verwens het 'bo' gekom deur harde werk, innovasie, verantwoordelikheid, die soort van ding.  Indien hy nou agteruitgaan, soos jy beweer, is dit dalk omdat hulle ander dra wat nie so hard werk, en nie so verantwoordelik is, en nie so innovatief is nie. 
    Dis natuurlik nooit anders nie nou dat jy dit noem:  Die plekke in die Weste waar die verval, die vrot kolle manifesteer is juis waar die immigrante, dié wat agter die dole, toelaes en aalmoese aan is hulself bevind.  Baie dankie, weer eens, dat jy, alhoewel indirek, vir ons wys hoe die ander nie sonder die Weste 'n bestaan kan maak nie.

  • francois williams

    Ja, Jannie, soos gewoonlik is jy seker babbelas of gerook op Maandag?? Wie immigreer bv Bosnia toe, of Rusland toe? Of Ukraine? Daar waar hulle so klipgooi en tires brand...?? Wie? Daai mense wil dan juis uit? Kyk SA, mense soos jy, Wittes, wat nie wil skoert terug na julle se witte lande toe nie, waarom nie? Waarom tussen Swartes wil woon??

    Julle het mos wye keuse van Witte lande? As dinge so spiekieries loop daar, waarvoor wag jy?
    Of jy wag ons moet jou uitstoot of uitnodig om te skoert, ek vertel jy weer, Fokkof dan gerus en maak een biljoen Afrikane fokkien bly!! Dan het jou lewetjie darem nut gaat of hoe...gaan gooi klip in Wit EU!!
  • Jy mis die punt Sooisie; 'vrye' Afrika is rockbottom en hard besig om verder af te grawe en ons loop dieselfde pad danksy bleedin'hearts en gatkruipers soos jy.  Julle het die land so opgef#k dat ouens soos jy besig is om die land te verlaat, gelukkig het jy al klaar gefokkof.  Op 'n punt van orde, in 'Wit EU' gooi hulle nie klippe en brand biblioteke en skole af nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top