Kommentaar

Ja. Apartheid het wél bestaan

Kobus Faasen 2014-02-10 Beste FC   Maya se topikale topiek is dat daar diskriminasie teen onse medeburgers was. Speel die bal of leer hoe om die bal te speel, dit wil zeg, voer debat rondom de gemelde onderwerp.   De uwe   Kobus

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

Gawerjal 2014-02-10 Jaco, Jaco, Jaco, wat is die probleem? Jy is die een wat skrywe dat ek die verraaier is, omdat ek nie wou deelneem aan Kodesa nie. Jy is verkeerd. Eerstens, die NP het mos die Afrikaner establishment by Kodesa verteenwoordig en vir hul kritici uitgekry

Breinwedloop 2014

2014-02-09 Liewe Mefiante, Ek glo ek het jou wel verstaan, dog nie na behore verduidelik nie.   Ek fokus daarom weereens op jou stelling: Ek {Mefiante} wou weet hoekom jy dink geloof en godsdienstigheid dit verdien om van kritiek vrygestel te moet

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Mandy du Randt O'Connor 2014-02-09 Hi Prof du Randt this is very interesting, my sister Louise and I are trying to do the family tree with a cousin Philip du Randt, so far what you have written about we have already been able to trace, The original du Randt was Jean. My great grandfather w

Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord

Geilman 2014-02-09 Die boek is interessant en te verwelkom.  Mens hoor egter deesdae van gevalle - en sien dit ook op blogs - dat gayheid en streitheid by dieselfde persoon mekaar kan afwissel.  Ek sal dus graag 'n storie wil sien wat 'n mengeling v

Ja. Apartheid het wél bestaan

F C Boot 2014-02-08 Die verstommendste van alles is, dat met uitsondering van miskien een of twee niemand wat so galbraak oor die verlede niks  gedoen het op die toestand wat destyds geheers het te verbeter nie. Dus Wouter, Maya, Dirk Rigter, Kobus Faasen, Jaco Fourie

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Jaco Fourie 2014-02-08 Dirk Wanneer Dan Roodt ander: aap; Afrikaneridioot; moroon, ens. noem, soos onlangs in sy rubrieke, dan praat hy volgens sy aanhangers met gesag, en juig hulle hom histeries toe, maar waag ander om ‘n paar waarhede oor hom uit te spreek, dan

Faan se trein

hannes steyn 2014-02-08 Toe ek die aanvanklike reaksie van Faan se Trein gehoor/gelees het, het ek my na die filmlokaal gehaas in die hoop om, uiteindelik 'n revolusionêre Afrikaanse fliek te sien. Ek moet ongelukkig saamstem met Renay se resensie en kan nie een sinsned

Bruce belowe: ek werk vir julle

Nita 2014-02-07 Heerlike artikel Nadia!!!  Dit was 'n ongelooflike ervaring om met jou te deel en nou verstaan ek hoekom jy so passievol is oor sy musiek/lirieke.

Miere

Perdebytjie 2014-02-07 Ai Varkspek Ek weet presies hoe jy voel. Ons het net so 'n inval van miere gehad. Ek moes naderhand plaagbestryders inkry. Hulle het sulke klein korreltjies oral gegooi. Blykbaar dra die miere dit in die nes in en vergiftig dit selfs die koningin! D

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Jaco Fourie 2014-02-07 Gawerjal Die gekkegrens is etikeerders "par excelance" van diegene wat hulle wil afkraak. Etikette waarvan jyself ook te lief is om te gebruik, nl. verraaiers, jellievisse, renegate en sikofante; skoenlekkers en papperds. Het jy nie ges&ec

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Jaco Fourie 2014-02-07 Gawerjal. My respons was op Cornelius Henn se twak aan Dirk gemik.  Cornelius = Neels = nikseggende Neelsie, want hy het niks van waarde te sê nie.  Hier is niks neerhalend deur my aangaande Dan Roodt gesê nie. Lees weer.

Swak Afrikaans op RSG

2014-02-07 Jan Rap,   Ons het nou 'n hewige argument oor of 'n voertuig, spesifiek 'n motor, onsydig is. Waar en watter spelreëls bepaal hierdie reël?

Ja. Apartheid het wél bestaan

Wouter 2014-02-07 Maya, baie dankie vir hierdie brief.....Ek is in akkoord met jou brief,    Respek aan jou Kobus... ek wou al eerder met jou vorige briewe 'n boodskap stuur van ondersteuning en vir dit wat jy in die gesprek gebring het.     

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Dirk Rigter 2014-02-07 Jaco Henn het nou weer eens aan ons almal bewys: Hy lewer blindelings en instinktief kommentaar, sonder enige nadenke. (Kommentaar ter wille van gehoor / gesien te word). Ek het hom mooi gevra om eers Dan Roodt se twee rubrieke hier ter sake te lee

Borg 'n woord 2013/2014 (en kyk wat is Nataniël se gunsteling-woorde)

Coen de Beer 2014-02-07 Ek dink dit is 'n briljante idee.  Daar duik soveel woorde op wat mens lankal vergeet het. Woorde wat my ouma, wat in 1878 gebore is, gebruik het.  Sy het altyd, as iemand slordig geklee of wie se klere vuil was,gesê: ""Kare

Vir al Dan Roodt se aanhangers

2014-02-07 Aggenee, Jaco, jou kommentaar het nou alweer jou eie "gekkegrens" oorgesteek! (Ek kan maar net nie vat kry aan die vreemde woord wat Jaco geskep het nie - dit bly onlekker. Dis nou wat mens noem 'n "non-starter"). Frases soos "nik

Ja. Apartheid het wél bestaan

2014-02-07 Ek dateer uit die vorige eeu Maya. Maar dit is nie wat ter sprake is nie.   Ja jy is reg; die waarheid maak seer. Maar dit geld vir jou ook. Die waarheid is dat hier twee wêrelde in Afrika bymekaar gekom het. Die een ontwikkelingsgerig m

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

Jaco Fourie 2014-02-07 Ou maat Jou respons hierbo:  "As jy nie antwoorde het nie, dan val jy die persoon se karakter aan".  Jy is een om van te praat met jou:  "Die verraaiers, jellievisse, renegate en sikofant;   skoenlekkers en pappe

Gatvol

Et1 2014-02-07 Beste Perdebytjie, Ek het begrip vir jou "seer ore".  In ons oorlog veg Jan Rap met die enigste wettige wapen wat ons het. Hy kannie ophou skiet omdat sy makkers se ore seerkry nie.  Let op hoe skiet die Jode nog steeds, asook die ANC

Bruce belowe: ek werk vir julle

Nico 2014-02-07 So jammer ek het dit gemis. Dit klink of dit baie lekker was...

Breinwedloop 2014

2014-02-07 Hello Trienie Ek het vlugtig gaan kyk na die webwerf van Dr Leaf. Dit lyk vir my asof sy die belangrikheid van veral kultuur in ag neem in hoe mense leer en 'n metode aanbeveel wat dit in ag neem. Dit kom neer op 'n manier van dink wat moet aanpas by die

Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo

Clinton 2014-02-07 Hanne, die aangehaalde gedeelte van my artikel verwys na 'n skrywe van my van 26/07/2006; toe was dit Springsteen se jongste album en was hy 55.   Groete   Clinton

Ja. Apartheid het wél bestaan

Maya 2014-02-07 Ai, Koos, die waarheid het wél 'n manier om seer te maak, né?  Net vir interessantheid, hoe oud is jy?

Gatvol

Perdebytjie 2014-02-07 Beste Et1   Dis alles goed en wel. Ons weet wat alles verkeerd is, ons beleef dit elke dag en ons kan duidelik nie veel daaraan doen nie. Moet mens dan nou heeldag kerm en kla en in sak en as sit? Boonop maak mense soos Jan Rap, almal om hom ook ne

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Jaco Fourie 2014-02-07 Dirk Dit is heel opvallend dat Dan Roodt se ondersteuners hier op SêNet geensins enige van niksseggende Neelsie se kwylende stront be-aam nie, want selfs vir hulle is sy disfunksionele  stellings 'n groot verleentheid

Ja. Apartheid het wél bestaan

Dirk Rigter 2014-02-07 Maya, jy's heeltemal reg. Ons onlangse voorgeslagte én party van die wat nog met ons is, het hierdie land so opgeneuk dat ons die vrugte daarvan nou sien.   Vir Koos Smit: As dit dan vir  "...ons voorvaders..." van wie jy

Ja. Apartheid het wél bestaan

Kobus Faasen 2014-02-07 Liewe Maya   Daar sal altyd teenstand wees teen die waarheid, want dit maak bitterlik seer. Op die ou end moet 'n mens jouself afvra wie is jou naaste, wat is naasteliefde en of mens dit behoort toe te pas of nie. Sonner geloof is die mens tot

Bruce belowe: ek werk vir julle

Rene 2014-02-07 Nadia, ek dink jou artikel is 'awesome'.  Terwyl ek gelees het, het dit gevoel of ek weer daar was.  Baie dankie!

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

Gawerjal 2014-02-07 Jaco, Jaco, Jaco: Jy is 'n oneerlike debatteerder, vriend. As jy nie antwoorde het nie, dan val jy die persoon se karakter aan. Dis verkeerd en benede beskaafde mense, my vriend. En nee, ek is nie 'n ou Sênetter nie, maar ek het al baie kommentare g

Vir al Dan Roodt se aanhangers

2014-02-07 Nee wat Dirk Rigter, jy bedrieg jouself en onderskat die intelligensie van meeste belangstellendes hier .... jy het heel kwaadwillig gelieg dat 'n mens horing ruik - dis al ... 'n aksionabele strategie wat reeds deur menige sikofant probeer is ...

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

2014-02-07 Jaco Fourie se verdagmakery is absoluut van betrekking net op homself ... 'n ongure karakter wat reeds onder vele maskers  -selfs op 'n keer met "Cornelius" - sy gal gedrup het ...en waar die dit "te warm vir hom word" ... sing hy

Dankie, Jaco, en laat ek jou tog maar reghelp

2014-02-07 ... kan dit dieselfde Jaco wees wat so volhou met sy onsin oor KODESA wat ook in sy kommintaar hier blerts: "Kom by ou.  Kodesa is 20jaar gelede se antieke geskiedenis.  Bring tog asseblief iets oorspronklik tot die debat" ... ? ... di

Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo

Ellen Margaret Hancke 2014-02-07 Grootse skrywe xxx

SA Boere en mense roekeloos

F C Boot 2014-02-06 francois williams Dit is nou verreweg die mees onsinnigste kommentaar wat jy kon lewer. Waar kom jy aan die nonsens? Dit is 'n bewese feit dat gedurende die bose apartheidsjare die moordsyfer in Suid-Afrika op 7000 per jaar gestaan het wat intussen ve

Gespikkelde fenomeen

Henk Seymore 2014-02-06 Trienie, Die meng van beskrywings met ander inligting maak hierdie stuk interessant. Die "ek onthou" van uit kinderjare sorg dat dit eenvoudig genoeg is om lekker te lees. Waar ek woon aan die voet van 'n berg in die Wes-Kaap tussen onbe

DA en Agang: Een soen beteken toe nie 'n langtermynverhouding nie

2014-02-06 Jason, het hierdie munt dan net een kant in jou gedagte, of kan jy dalk insien dat Rooi Helen se eersug (en haar arme ondersteuners se waansin), Rampie Mamp() se "hardkoppige, opvlieënde, eensydige, ongeduldige, selfsugtige en outokratiese per

Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo

Nicolette van der Walt 2014-02-06 Laat jy my nou weer die energie van daardie aand in Velodrome ervaar, Clinton.  Soos jy weet, was ek dieselfde aand as jy daar.  Ek het net vanaf 4 uur in die bloedige son gestaan (my "goedkoop kar" ook, hehehe).  Maar die Springs

Miriam Joseph: The Trivium

2014-02-06 Moet asseblief net nooit alleen voel met die "slim" karikatuur "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth Costello op 'n bootreis" se siek gehekel waarin soveel betekenisvolle bydraes ontsier word nie Johannes ...

In Memoriam: Pete Seeger

C Victor R Honey 2014-02-06 Kerneels , hierdie  stuk oor Pete Seger was vir my wonderlik. Ek onthou hoe ons in die vroeër 1960s dws ek en Hester; Tony en Val Heard; en Roley  en Freya aan hierdie (destydse verbande musiek van Seger ) op 'n plaat wat Roley Da
Top