Die jongste aanslag deur die ANC teenoor blankes, is die onlangse stelling deur die segspersoon van die department van militêre oudstryders, Mbubela Mmusi, dat 16000 oudstryders onder die ou bedeling van die databasis van bevoorregting vir oudstryders verwyder gaan word. http://www.defenceweb.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=33578:legal-action-could-be-coming-over-removal-of-national-servicemen-from-veterans-database&catid=111:sa-defence&Itemid=242
In reaksie, het AfriForum by monde van Nantes Kelder, die betrokke minister skriftelike kennis gegee dat indien daar nie waarborge uitgereik word dat dit nie gaan gebeur nie; teen 25 Feb 14, gaan AfriForum die saak hof toe vat.
Nou mense. Wie WERK ooglopend vir die Afrikaner, teenoor die wat oor Afrikanersake net strontPRAAT. Kyk net wat gaan die strontprater met hierdie saak doen! Sonder om 'n profeet te wees, kan ek met alle veiligheid voorspel, soos gewoonlik, “sweet boggeral!!” Oproepe vir geldinsameling ja, maar suinig om geld op enige Afrikanersaak uit te gee. Ons weet hoe AfriForum ledegelde bestee, ons weet nie hoe bestee die strontprater ledegeld op Afrikanersake nie.
Jaco Fourie


Kommentaar
Ja, ons weet nie hoe Jaco geld op Afikanersake bestee nie. Dis fantasties dat Afriforum geld op Afrikanersake bestee. Dis goed dat hul die saak wil hof toe vat. Ons weet nog nie of dit suksesvol gaan wees nie. Mens kan egter nie help om te dink dat hierdie aanhoudende stryd teen die NSA se regering nooit nodig sou wees as dit nie vir daardie slapgatte, skoenlekkers en strontpraters by Kodesa was nie! Die soort aksie wat Jaco so aanprys is desparate keerwerk van 'n volkie wat voortdurend onder druk is. Die Afrikaner minderheid voel die diskriminasie en getalledruk van die meerderheid en die mag wat daarmee saamgaan. EN waarom is ons in hierdie situasie? Die sikofante en die slapgatte van Kodesa wat so lekker gedans het van tevredenheid oor hulle ons hierin gedompel het!
Dankie Gawerjal, 'n mens sou wel kon byvoeg dat dieselfde skoenlekkers, kruipers en slapgatte van KODESA nes die rotte van Hamelin steeds in hul waan vandag agter Helen Zille aan DAnc(e) ... soveel ook vir die "slim Dirk Rigter Jaco Fourie" ...