Kyk, Kanada is 'n uiters kak vervelige en hoogs eentonige plek, bewoon deur 'n spul dwelmslawe en perverse verveelde klonte, of is dit konte?
Maar ons almal weet ook dat baie mense het soort van sm neigings, baie mense slurp diep aan hul eie negatiewe selfgeskape ellendes en kastige pyne, hulle leef vir al daai pyn, ellendes en smart.
Want hulle kannie anders nie.
Baie Afrikaners bv wat puik en gerieflike lewens in SA geleef het, wyk uit na die verste en koulikste helle van die aardlike uitspansel, dink Oz, Nz, Kaknada, die VK ens, ens...plekke waar miljoene van hul eie inwoners wat sal doen om te van kan ontsnap van!!
Maar vir die Afrikaner is dit 'n nuwe paradys om weer hul eie nuwe helletjies aan mekaar te kan timmer.
So lees ons in Rapport van al die kindie porno entoesiaste in Kanada, en natuurlik ook hier in SA.
Feitlik almal deur die bank in die onderwys, Afrikaners, gesiene mense ... lees hier:
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Porno-Dis-n-tragiese-fout-20140208
Nou wonder mense of hulle ook drome gedroom het van Kaknada??
Dit sal geensins verbaas nie...2 diewe sal mekaar herken selfs in die middel van die nag...
Francois Williams


Kommentaar
François Williams, jy argumenteer dat ons nou in 'n utopie lewe waar plaasmoorde, babaverkragtings, huisrowe, korrupsie, georganiseerde misdaad, dwelms by skole, pedofiele, prostitusie (veral in Kaapstad), mensehandel, polisiegeweld, elke dag in die nuus is. Jy moet besonder pervers of sadisties wees om so iets as die ideale samelewing te beskou -of tel dit net vir jou as jy 'n wit Afrikaner aan die misdaad kan koppel? ... jy is werklik 'n voorbeeld van 'n ware swart rassistiese Jingo! ... tragies ...