Dis nie die grote wat altyd tel nie

  • 3

“Size doesn’t always matter”

Het jy geweet dat Nederland, kleiner as Gauteng  die  grootste landbou uitvoermark ter wêreld het?  Wat maak die verskil.  Suiwer vernuf.  Met die tweede digste bevolking per vk km naas Malta in Europa, (na aan 17 mil mense) is Nederland voedsel-selfonderhoudend indien buitelandse kos en drank invoere afgesny word, met steeds genoeg opbrengs om te kan uitvoer!

Located in the Rhine River estuary delta area, of which 50 percent of land is lower than sea level, and most being poor in resources, the Netherlands worked wonders when it developed a irrigation infrastructure system at a high level with the great estuary and coastal dikes along with a high-tech agriculture among the most competitive, sustainable and efficient in the world. Dutch agriculture has its own special vitality shown by the impressive export figures.

The Netherlands ranks first in export productivity of agricultural products in the world

 The Netherlands’ agricultural development has astonished the world. With the area of only 41,548 sq.km, arable land area at the lowest level of the world, only 910,000ha, of which the average cultivated area per capita is only 0.058ha per person (the lowest in the world) but the Dutch know how to use the strengths of their flat and fertile land to develop agriculture, and they have gained brilliant achievements.

Lees verder:  http://www.vccinews.com/news_detail.asp?news_id=23017

En wat kan die Afrikaner daarin vir homself wys word?

Jaco Fourie

  • 3

Kommentaar

  • Ja wat die Neiderlandse boere werk nogal goed op die lappies grond wat hulle het. Die boerderye daar is intensief en almal op die plasies is produktief. Ek dink hulle woeker goed met wat hulle het. Ek glo nie ons kan hulle met ons boere vergelyk nie. Hul omstandighede is heeltemal verskillend van ons. 

  • Reusedwerg

    Ek vergelyk nie Afrikaner landbou  met die Hollanders s'n nie.  Ek is daarvan volkome bewus dat die terrein, beide kante toe,  wat bewerk word ook nie met mekaar vergelyk kan word nie.

    My beskouing is dat hoe meer VERNUFTIG daar aan gewerk word, maak nie  saak hoe groot of klein die perseel is nie, kan landbou produktiwiteit aansienlik verhoog word.

    In België, Frankryk en Engeland is die landbouterreine redelik soortgelyk, met die verskil dat die Hollander kop en skouers bo die ander uitsteek.  Hoekom.  Suiwer vernuf as gevolg van groter geografiese versperings wat oorbrug moes word.

    Wat kan die Afrikaner daaruit leer?  Huidig ondervind die Afrikaner al hoe groter politieke versperings tot sy boerdery.  Sy landbou gebied is vinnig besig om te krimp as gevolg van verpligte oordrag van grond aan swartes.  Hy gaan mettertyd met kleiner landbou grond tevrede moet wees.  Die uitdaging aan hom is hoe gaan hy sodanige verminderde grond produktief en winsgewend sal kan aanwend?

    Dit is moontlik.  Reeds is daar boerderye op plot-grote (2.5ha of 5ha) grond wat suksesvol asook winsgewend in die Vaaldriehoek geboer word. Een boer boer met volstruise en Australiese emu's vir vleis en vere op 'n battery stelsel.  'n Ander op soortgelyke grote grond het hy 'n gereelde omset van meer as 50 vleis beeste wat met aangekoopte bale en protien meel gevoer word.  Die beesmis word daagliks opgeraap, uitgedroog en gesteriliseer en as kunsmis verwerk wat aan die plaaslike kwekerye verkoop word wat ook op plotgrote met blom en vrugteplante boer.  Die genoemde vleisboer koop die vermaerde beeste teen 'n  apel en ui van swartes op, voer hulle vet vir 'n klompie weke, en herverkoop hulle of direk of aan die vleisgroothandel teen groot wins.   Nog 'n boer boer met koi en ander eksotiese visse.  Sy visse wissel vanaf R5 tot oor die R3000 per vis, en hy bly besig.  Daar is 'n bye boer.  Op sy plot het hy honderde byekorwe.  Hy pak sy bakkies vol van hulle en huur hulle uit aan veral sonneblom plaasboere vir bestuiwing.  Hy word daarvoor betaal, plus hy oes die heuning vir homself.  Deur die bank is almal skatryk, met statige wonings en duur motors.

    Net buite Badplaas, is daar 'n forel boer met die naam van Mountain Trout.  Die einaar se van is Mountain. Die vinnigvloeiende rivier is herlei na 'n reeks damme toe, sodat die water in die ronde damme teen hoe spoed sirkuleer.  Die damme is dik gepak met die forelle wat soos glinsende slange vir my voorkom.  Hy verkoop aan hotelle en eetplekke, en weens die groot aanvraag, kan nie voorbly nie. En so kan ek aangaan.

    Die swartes, of hulle krippeer, of hulle word deur die ANC regering gesubsideer.  Daar blyk nie veel vernuf onder hulle te wees nie.  Die Afrikaner in teenstelling het nie daardie voordeel van regeringshulp nie, en moet self klaarkom.  Die wat vernuftig is gaan kop en skouers bo water bly.  Die res wat net wil sit en kerm, sal hulle gatte vinnig in rat moet kry, anders gaan hulle ook krippeer, sonder regeringshulp.

  • Jy slaan die spyker by die kop. Die Europeërs boer anderste as ons manne. Die ouens boer intensief en is baie gespesialiseerd, nie dat ons boere dit nie doen nie. Daar is baie faktore wat ons boere in ag moet neem. Ek stem saam dat die  staat een van die grootste negatiewe invloede op ons boere is. Ek dink dat daar ander maniere is om ook geld uit boerdery te maak. 

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top