Angus2014-04-02Beste Kobus,
Jy bly maar siende blind, en horende doof.
Beantwoord my vrae en jy sal met my saamstem dat die Romeine gode aanbid het. Konstantyn het dit beëindig met die Konsilie van Nicea, toe die Christelike godsdiens (Christianity) die
Reusedwerg2014-04-02Daar het jy dit nou Jan. Die sleg moer wittes van die land sal in dag des lewens nie die aksies van die verlede vergeef word nie. Die wittes sal ook vir ewig aan apartheid herinner word. Dit is 'n gegewe. Ons sal maar daarmee moet saamleef, maar gelukkig
Johannes Comestor2014-04-02Wouter, telkens doen jy die onetiese ding om my van verdraaiing te beskuldig al het jy nie die boek gelees nie. Jou motief is om my skrywes verdag by die lesers te maak. Die enkele keer dat jy wel kennis van die onderwerp het en dieselfde boek oor Roth ge
2014-04-02Angus,
As jy dan nie die 'primêre bronne' kon bekom nie en ander ook nie, omdat dit kwansuis so goed weggesteek word, dan bestaan die sogenaamde bronne wat jou basislose punt kwansuis sou ondersteun net in jou eie verbeelding - dit is jou w
Ester le Roux2014-04-02Liewe Rentia, baie dankie vir al jou harde werk en bemoeienis met ons skryfwerk! Baie sterkte met daardie laaste lyne van jou MA-skripsie! Hoop om jou weer vorentoe te gewaar, tussen skrywer- en digterdinge! Beste wense, Ester le Roux
2014-04-02Angus,
Die ironie is dat mens nie ware Vrede kan eien en waardeer as jy nie ook weet wat oorlog behels nie. Na die oorlog is die Vrede die oorwinnaar en daarop, slegs daarop, kan mense werklik floreer.
Kobus de Klerk
2014-04-02Trienie,
Ek sou ook meen dat jou geestelike bydraes van die afgelope tyd ten minste net so relevant is juis in die tyd wat ons leef, vir publikasie in daardie tydskrif en ander soortgelyk. Ek vind dit inspirerend en waardevol en ek is b
F C Boot2014-04-02Ai, nog 'n les in geskiedenis. Suid-Afrika se geskiedenis begin nou in 1950 asof wat voor dit gebeur het geen invloed sou hê op wat daarna gebeur het nie.En so word die Blankes en dan met uitstek die Blanke Afrikaners die muishonde van die wêr
Angus2014-04-01Beste Kobus,
Dankie vir hierdie inligting. Wys jou net hoe gevaarlik die skepping van die mens se verbeelding, nl. geloof, kan wees. En elkeen dink sy ou gelofie is die ware jakob.
Laat my so baie dink aan die Vredemiere (Van Eeden se De Klein
Angus2014-04-01Beste Kobus,
Jou kommentaar wys net hoe ver jy weg is van die werklikheid.
Jy weet netso goed soos ek dat al sou ons ook hoe hard probeer om primêre bronne te bekom, ons dit nie sal regkry nie. Die geheime en skandes van die Christ
Angus2014-04-01Beste Cornelius,
As Kobus sê: "Ek is soos Jesus Christus," wil dit nog nie sê hy wat Kobus is, is 'n fiktiewe karakter nie.
Almal ken die idioom "hy het 'n klap van die windmeul weg," maar slegs diegene wat die karakter
2014-04-01Hello Wouter en (hallo vir al die ander wat hier mag lees)
Ek weet jy praat nie namens my nie, my opmerking in die verband was dat jy jou aanmatig om namens my te praat. Dink aan jou meesters se spreekwoord oor die goose en die gander.
Ne
2014-04-01Comestor,
Jy dink ek het iets geleer by jou, wat dink jy sou dit wees?
Wat ek wel geleer het is hoe ek 'n boek kan maak reflekteer wat my menings is, en dan die skrywer onder bespreking se woorde te gebruik om my eie vooropge
2014-04-01Don Quixote se intensies was goed en hy 'n goeie man, daarom die deernis, sonder enige twyfel, net so 'n komplikasie met die gevolge van die "perfekte" goeie mens in die samelewing het is sekerlik Prince Myshkin.
2014-04-01Kobus, stuur asb hierdie artikel aan JUIG!-tydskrif - dalk kan jy daar publiseer? Meer christene behoort kennis hiervan te dra. Dis die regte onderwerp vir die tyd waarin ons nou lewe.
John Fagoedien2014-04-01Jan Rap, hoe sê djy nou, ons moet kyk na ‘n paar dingetjies!
1.”Ek kan my kwalik voorstel dat ‘n man, sy vrou en kinders sou moes toekyk, in die wind en die reën nogal, hoe ‘n stootskraper hulle huis platstoot
F C Boot2014-04-01Kom ek gooi gou 'n knuppel in die hoenderhok.
Geld wat stom is maak reg wat krom is, betekende dat 'n mens baie met geld kan doen,
Was geld nie instrumenteel dat Pres Zuma nie verhoor is op sy korrupsieaanklagte, omdat hy met skenkings
die beste re
Paul Barnard2014-03-31Dit was 'n baie interessante ontleding. Wat my egter verbaas is die beheptheid van die Suid-Afrikaanse ekonomiese denkwyse met industrialisasie as ekonomiese doelstelling, en veral as 'n beleid om werkloosheid te verminder (vanaf die linkerkant uiteraard)
2014-03-31Hello,
Hierdie studie van Claudia Roth Piermont oor Philip Roth het ek die geleentheid gehad om oor Desember te lees met my vakansie en is hierdie dus 'n welkome blootstelling vir die forum van Comestor se kant af aangesien dit werklik
2014-03-31Hello,
Dit is so, dat jy nie namens my praat nie en daarby volstaan ek.
Dit is ook so dat jy jou mening kan lug soveel keer soos jy wil en sonder verposing soos jy doen, al het dit tot gevolg dat jy dieselfde brief oor en oor
Johannes Comestor2014-03-31John, jy is seker van my oudste en getrouste lesers, want dit is donkiejare gelede dat ek nostalgies oor Goodwood se winkelvensters geskryf het. Jy het dan sekerlik ook kennis geneem wat ek op 12 Mei 2011 oor Distrik Ses geskryf het, sodat ek nie die
Reusedwerg2014-03-31Daar is net een ding lekkerder as 'n lekker bottel rooies en dit is nog een. Ek is nie 'n fynproewer wat wyne betref nie, meer geniet die naamloses wat in 'n sekere supermark verkoop word. Solank die wyn sag op die tong en wulps op die palet is. Skoll.
2014-03-31Angus, lê jou 'geskiedkundige bewyse' voor waarmee jy kan bewys dat Konstantyn vir Jesus Christus deur middel van die Konsilie van Nicea (325) as die enigste 'god' van die Romeinse ryk of hoegenaamd.
Dit gaan oor daardie sog
F C Boot2014-03-31Beste Cornelius
Hier is verwysings na 'n paar webblaaie wat moontlik 'n paar van jou vrae kan beantwoord.
1. http://www.idea.int/vt/countryview.cfm?CountryCode=ZA
Hier kry jy besonderhede van ondermeer die verkiesings vanaf 1994 tot 2009. D
2014-03-31
Beste Angus,
Het Niekie van den Berg ook nou in 'n karakter in die wêreldletterkunde ontaard?
http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/Niekie-van-den-Berg-Ek-is-soos-Bart-Nel-20140328
Die pyn hier is eintlik hoe die kampioen van goedhartigh
2014-03-31Beste Wouter,
Dit klink heel gaaf!
Ek reis ook gereeld in Centurion-area en is ewe bereid om jou by jou naaste Katolieke gemeente of kuierplek te ontmoet.
Ek bring vir jou VFPlus en Orania Beweging se aansluitingsvorms saam.
Ek gee ook hiermee
Dirk Rigter2014-03-30Henn
Vanaf 1994 se verkiesing is daar reeds 400 setels in die parlement. Gaan kyk na die uitslae...Ek gee op met jou. Die Grondwet word nie elke 5 jaar aangepas nie...Ag toggie. Jy het NIE die grondwet gelees nie, of jy kan nie lees nie.
2014-03-30Hello,
'n Goeie witte dus, dan moet ek dit my seker aanvaar, met die stekie wit impliseer word daarmee.
Comestor is dus nie 'n "goeie witte" nie, want jy wat Comestor is, heel braaf, praat die waarheid sonder terugh
2014-03-30Hello,
Net 'n korreksie, in die plek van Gulliver, moet dit lees, Candide, maar het Gulliver nog steeds 'n plek op die lys van die grootste karakters ooit.
In die kommentaar wat voor hierdie kommentaar geplaas was, was daar v
2014-03-30Dirk Rigter
Jy's reg, ek verstaan nie grondwetlike reg nie. Die grondwet sê al die tale hier is gelyk maar ek kan nie eers navraag oor belasting wat EK betaal in my eie taal doen nie, of 'n klag by die polisie indien in my eie taal nie.
2014-03-29Goeiedag.
Ek sou eerlik nie soos Dirk Rigter hierbo gespog het met "En toevallig is beide wiskunde én die pedagogie deel van my forté", nie.
Maar nou ja, Dirk Rigter boog nou geruime tyd met allerlei kleinlikhede en sy staat
F C Boot2014-03-28Of 'n mens daarvan hou of nie, verkiesings word gewen met stemme en dan wel met stemme wat geldig is.
Dit is die aantal voete in stemlokale wat deurslaggewend is. As jy nie deelneem nie beteken dit eenvoudig dat jy dit aan ander mense oorlaat om te bes
2014-03-28Wouter, jou stouter, jy sê jy scan net die begin van my brief ... en dan het jy nog die vermetelheid om daarop te reageer. G’n wonder jy’t altyd die kat aan die gat beet nie. Jy sê ek vaar uit teen Engels. Waar kom jy
Wouter Ferns2014-03-28Hello Cornelius,
My naam is werklik Wouter en die van is Ferns. Ek gaan oor twee maande of so 'n lang naweek by Seepunt vakansie hou. Dalk moet ek jou vir koffie daar kry, ek sal my ID bring.
Baie dankie
Wouter