Kommentaar

'n Soen om te onthou

Trienie 2014-04-05 Hennie , oulik geskryf! Sonder enige hyggemors. Lekker om te weet daar  is nog ordentlike mans wat op hierdie vulgere planeet van ons rondloop.   

Korrupsie

francois williams 2014-04-05 Hansie...dis mos juis die punt...as jy nie laaik van die graad van korrupsie in SA nie, kan jy mos gerus fokkof na daar waar die korrupsie nog erger is as hier ...dan tjiek jy hoe erg jy dit laaik daar...logika raait...

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Henk Seymore 2014-04-04 Dirk, hierdie land het genoeg bobbejane in hoge plekke. Dis nie nodig om nog een agter die berg te gaan haal nie.  Die VF staan nie enige kans om aan bewind te kom nie. (Demografie tel eenvoudig daarteen.)  Ook is wensdenkery nie 'n basis vir be

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Jaco Fourie 2014-04-04 Dirk Ek gee hiermee 'n aparte respons teenoor dit mbt VF+.  Dit gaan hier oor Afrikaner-gay wees. Jy is redelik nuut hier.  Ek het hierdie onderwerp al voorheen in redelike diepte bespreek, maar sal dit kortliks vir jou hier opsom. As g

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Jaco Fourie 2014-04-04 Dirk   Jy het ooglopend  nie na die ondergenoemde skakel gekyk wat as respons deur Cornelius  op my brief  “Tyd  om te stem of glad nie te stem  nie” – 10 Maart 14  aangegee was nie.  Daarin

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

Wouter 2014-04-04 Zeno Cosini - Zeno's Conscience van  Italo Svevo (die laaste teug van die laaste sigaret en die sielkundige implikasies daarvan)   Bartleby (the scrivener) van Herman Mellville maar dan verkies ek om dit nie te doen nie

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

2014-04-04 Wyl die onthutste Dirk Rigter 'n kwessie probeer maak van die VFPlus se kamstige swye oor gay / lesbiese regte, kan ek nie help om te wonder wat ek van sy DA en ANC se openlike en blatante minagting vir Afrikaner regte moet dink nie ... net nog 'n bewys h

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Varkspek 2014-04-04 Jaco, Hy is desperaat om jou te kry om vir die DA te stem. Moet jy nie daaraan steur nie, ek is ook gay en stem al jare lank vir hulle. Die VF gaan nie sommer die grondwet kan verander nie, al wou hulle, wat ek sterk betwyfel. Onder die ou Nasionale

Afrikaanse films

Pieter 2014-04-04 Dan moet jy beslis ook nie "Verraaiers" mis wat binnekort ook op Kyknet vertoon word nie.

Korrupsie

hannes steyn 2014-04-04 Met verwysing na Francois se inleidingsin, bedoel hy dat sommige 'blanke' mense, sowel as geen 'ander' SA mense nie kekkel oor korrupsie nie? Sal bitter graag diegene wil ontmoet. Terloops, dit kan my persoonlik nie traak wat in ander lande aangaan nie.

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

2014-04-03 Eva en haar seun, Kevin - We Need to talk about Kevin

Spirituele sinkretisme

2014-04-03 Beste Angus, Natuurlik is jy wel reg in 'n mate! Kobus de Klerk sou goed aard sou hy ingebore wees in oorlede Bin Laden baardpatrolies ... Aan die anderkant van die munt was en is daar ook menige agelowige -oorlogshond op ons aarde.

Spirituele sinkretisme

2014-04-03 Kobus de Klerk se voorstelling van my belydenis is kwaadwillig en vol bedrog ... al het ek geen beswaar teen 'n sinkretiese uitlewing in enige Godsdiens nie, neem ek in besonder aan elke Godsdiens waar ek die genade daarvoor ontvang deel ... ek ag elke Go

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-04-03 Ek skyf nie my eie verklarende woordboeke soos die misantropiese Kobus de Klerk  en Chris Dippenaar nie ... die WAT is daar vir enigeen om uit na te slaan ... nietemin, al is my woordeboek verkeerd, my bedoeling is opreg daarop gegrond ... waarom stu

Vir John Fagoedien

Jaco Fourie 2014-04-03 Dit is jammer dat daar nog Afrikaners is wat regverdiging probeer beding aan wat nie regverdigbaar was en is nie. Die Afrikaner het by uitstek rassisties opgetree met 'n gesindheid van superioriteit gedurende die Apartheidsera wat anderskleuriges moree

Virrie slim academic Comestor

2014-04-03 Vanaf 3 April 2013 tot 4 April 2014   Roger Scruton: The Face of God - Kommentaar wat inligting bygevoeg het   Michael Ignatieff: Isaiah Berlin - Alternatiewe brief geplaas   Abraham Lincoln en slawerny - Detail bespreking deur Andrew

Hoe betroubaar is die leiers van die EU??

francois williams 2014-04-03 Wonner waars wysneus Raps nou???

Virrie slim academic Comestor

Jaco Fourie 2014-04-03 Asseblief Johannes.  Moenie staak nie.  Ek geniet beide jou en Wouter se bydraes.

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

2014-04-03 Hierbo en elders gee Angus voor dat die HERE Jesus Christus nie werklikheid is nie, maar slegs 'n storie figuur.    Elders vra hy vir my bewyse van die bestaan van die HERE Jesus Christus, maar hy sê vinnig dat ek nie moet steun op die e

Korrupsie

francois williams 2014-04-03 Jan Rap se crap...die Weste het Afrika van 'n kant af geplunder boet, newwermaind net 'n skippie hier of daar!!  Daai is krummeltjies in die oseaan ivg met die Weste se gestelery!! Verderaan, watter Westerse leier is NIE korrup nie??? Name asb????

Virrie slim academic Comestor

2014-04-03 Hello Comestor,    In die afgelope jaar en in 2013, op hoeveel van jou skrywes het ek kommentaar gelewer, minimaal. Selfs met die Roth van die week het my kommentaar glad nie in dialoog met jou brief gestaan nie.    Ook het ek nie

Vir wat stry ons tog so!

2014-04-03 Angus,   Daniels is seker een van jou obskure bronne waarvoor julle agnostici sou lief is want nie hy of sy werk wat jy na verwys is bekend nie - maar ten beste vir hom (en vir jou) doen hy sekerlik ook maar net wat alle ander akademici doen - hull

Vir wat stry ons tog so!

Angus 2014-04-03 Beste Kobus,   Jy dring so aan op bewyse, en tog skram jy weg wanneer ek jou bewyse vra vir die bestaan van Jesus Christus.     Soos ek alreeds gesê het, netsoos jy, het ek ook nie toegang tot primêre bronne nie. Se

'n Volk se ontwaking?

2014-04-03 Die soort "evangelie" wat verkondig is ('n kaartjie hemel toe) het veroorsaak dat  Afrikaanses nie 'n sosiale gewete ontwikkel het voor die teologiese vernuwing sedert die 1980's nie. In die gereformeerde geledere word nog gesukkel om konse

Korrupsie

2014-04-03 Dalk bevat Francois se brief meer waarhede as wat ons wil erken? 

Om teen clichés te stry, te swerf en daarmee te groet

2014-04-03 Ek het nog nooit van 'n groetery gehou. Maar sterkte, vir dit waarvoor jy geroep is!

Virrie slim academic Comestor

Johannes Comestor 2014-04-03 Ek het voorheen verduidelik dat ek om twee redes boeke op LitNet bespreek. Die selfsugtige rede is dat dit 'n rekord skep waarmee ek my geheue onderskraag. Ek hoef nie hierdie inligting openbaar te maak nie. Die altruïstiese rede is dat deur hierdie

Mandela en Heaney, ambassadeurs van die gewete

2014-04-03 Skitterende stuk!  Merkwaardige en oortuigende verbande gelê tussen Heaney en Mandela.   (Jammer die opname van  "The Tollund man" is net 'n fragment (met 'n marionet?!). Kyk hier vir 'n volledige opname deur Heaney, asoo

Korrupsie

2014-04-03 Jy praat van logika:  Jy vertel ons hoe korrup die Westerling is en dan gee jy 'n Sjinese voorbeeld.  Mooi man, mooi. Een ding van die Sjinese darem, hulle maak produkte wat die wêreld vol uitgevoer word.  In Afrika voer hulle die go

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

2014-04-03 Jan, moenie die volgende manne en mannin (vrou) vergeet nie. Vonk de Ridder die Ruiter in swart. Mark Condor. Rocco de Wet Die Grensvegter. Tessa en natuutlik dr Conrad Brand. 

Korrupsie

2014-04-03 Mnr Williams. Soos een van die hogere wyse manne op die Net sal seg. Verstommend. Waar val jy uit ou vetseun?

Waar is ons bruin akteurs?

2014-04-03 Ek is al so Moeg vir dié gesanik en argument! Niks wat hier in dié artikel gesê word is nuut nie. Sommige van ONS het nie net gekla nie maar daadwerklik iets aan die saak gedoen. As die eerste Bruin regisseur wat deur die SAUK aangeste

Vir John Fagoedien

2014-04-02 Ek gebruik sommer jou nommers soos hierbo 1 Ek stel dit nou aan jou John, kategories; mense is ‘n alternatiewe heenkome gebied en ‘n sperdatum is gegee.  Ek sal nie stry dat diegene wat hulle afgevee het aan die sperdatum ‘forcibly

ABSA KKNK 2014: Wie drink wat?

Henning Janse van Vuuren 2014-04-02 Ek reageer graag omdat ek die toneelstuk onlangs gaan sien het.    Emma sê in haar resensie: “Alhoewel akteurs daarin slaag om kragtige getuienisse van die karakters te lewer, laat die regie veel te wense oor. Die produksie kom ond

Om teen clichés te stry, te swerf en daarmee te groet

2014-04-02 Jy het die hande van 'n intellektueel. Slaan hulle aan die skripsie, en kom terug!

Virrie slim academic Comestor

2014-04-02 Hello Comestor,    Jy onthou sekerlik dat ek die brief van jou oor Isaiah Berlin van Michael ignatieff se biografie opgevolg met 'n brief van my kant af waarin ek duidelik uitgewys het hoe jy frases uit die boek misbruik het.   

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

2014-04-02 Hello FC,    So ek sien wat jy doen, nou gaan dit weer Mfecane wees wat jy elke keer gaan sirkuleer  wanneer die wittes se verkuiwing van meer as 3,5 miljoen mense en die gepaardgaande brutaliteit wat dit behels het bespreek word. &n

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

2014-04-02 Hello   Wie so dink dat daar na al die tyd iets kan wees, waar daar ooreenstemming kan wees tussen ons, verwysende na die briljantheid van Woody Allen.    Ek kan seker maar net droom om dan met Woody Allen verwar te word en die ka

Spirituele sinkretisme

2014-04-02 Die Vrede is nie gevaarlik nie, net die haat, Angus. Of dit nou onder die dekmantel van 'n afvallige religie bedryf word of nie.   God is Vrede - die res is haat. Onthou - die Vrede oorwin altyd, ALTYD, die haat... en dit is die haat wat veglustig

Vir wat stry ons tog so!

2014-04-02 Angus,    Jy sê dat voor die Konsilie van Nicea was Jesus Christus nie God ('n god, soos jy dit stel) nie (en ook nie God van die Romeinse ryk nie). Bewys dit asseblief. Nie dat jy sal kan nie, want dit is snert.   Wat Konstanty
Top