Kommentaar

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

Johannes Comestor 2014-04-10 Dit is nie moeilik om polities korrekte teks oor Distrik Ses op te spoor nie. Uit die datums wat Wouter noem, is dit baie duidelik dat die opruiming van Distrik Ses as krotbuurt en misdaadnes lank voor 1948 en apartheid oorweeg is. Dit het eers in 19

Die vrug van aanwending van rede en objektiewe ondersoek van die Goddelike by die agnostikus

2014-04-10 Kobus, laat ek jou gou herinner, dit is jy, nie ek, wat reken dat jy met 'n saak sit wat in 'n hof besleg kan word. Nou, ewe skielik, is dit vir jou onnodig om dit na 'n hof toe te neem. Elders probeer jy voorgee dat dit dalk slegs Strauss se werk is wat

Susie Kelly: I wish I could say I was sorry

Johannes Comestor 2014-04-10 Trienie, in die derde paragraaf probeer ek die boektitel verduidelik. Daar is uiteraard baie aspekte waarby ek nie in my bespreking kon uitkom nie. Susie wou verskoning vir haar soms ongevoelige of irrasionele gedrag vir baie mense vra, veral vir haa

Spirituele sinkretisme

2014-04-10 FC,   So terloops, jy sê hierbo dat wanneer ongelowiges soos Angus my met kwansuis wetenskaplike en bewese feite konfronteer antwoord ek hulle met ’n ompad op so ’n manier dat niemand kan uitmaak wat ek sê nie.   J

Die vrug van aanwending van rede en objektiewe ondersoek van die Goddelike by die agnostikus

2014-04-10 Chris,   Dit is darem 'n uiters teleurstellend swak en inhoudlose reaksie... maar wie kan nou met sulke getuienis stry.   Nie net sukkel jy tevergeefs om in jou agnostiese toestand die Woord te begryp - ten spyte van jou obsessie daarmee - n

Spirituele sinkretisme

2014-04-10 FC,   Daar is 'n verskil tussen 'n ware gelowige en mense wat sê hulle glo. Die ware gelowige trek nie God se Woord - wat insluit SY geskrewe Woord - in twyfel nie en soek nie allerlei verskonings om dit te verdraai en af te water net omdat h

Die troosbrak

Reusedwerg 2014-04-10 Ek het ook 'n Spanielhond aangeneem, of sy het ons aangeneem. Ek het haar met haar mandjie en speelgoed    van die sypaadjie opgetel. My vrou het gevra of die hondjie so paar dae by ons kan kuier. Ons bly nou tien jaar saam met die hond. Ons het

Die vrug van aanwending van rede en objektiewe ondersoek van die Goddelike by die agnostikus

Angus 2014-04-10  Beste Kobus,    Nog nooit in der ewigheid het ek “te kenne gegee” dat die vier evangelies “wensdenkery” is nie. Slegs iemand wat aan spiritualistiese hallusinasies ly, sal tot so ? gevolgtrekking kom. Soos enige b

Roepman – ’n eerlike film

Annoniem 2014-04-09 "Ek is ook baie bly dat Verwoerd (of Woerwoer, soos die huishulp, Gladys, hom noem) nou ’n duidelike simbool van die belaglikheid van die wit manne van apartheid geword het en is trots op die integrasie van sy beeld in die film se meer komedies

Skaliegas-ontginning: rampspoedig of werkskeppend?

2014-04-09 Kan mens iets doen om die Karoo die breking te spaar? Vandag (9/4) sien ek Mantashe se woorde: "We are going to do fracking in the Karoo. I know some people do not like that, but we need it." Die "it" is egter meer waarskynlik te verst

my kind, meneer (L, P)

Edward 2014-04-09 Goeie vertelling. Jy onthou my pa? Spoorloos verdwyn in die drankbottel...... 

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

Wouter Ferns 2014-04-09 Hello,   Dan na aanleiding van William Beinart, (Rhodes Professor of Race Relations at the University of Oxford), se Twentieth-Century South Africa, uitgegee1994 en herdruk in 2001.    Die volgende oor Distrik Ses.    "

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

Wouter Ferns 2014-04-09 Hello,    In "The Angry Divide: Social and Economic History of the Western Cape onder die redakteurskap van Wilmot Godfrey James, van die DA", word die volgende gevind:    Vanuit die inleiding:    "As Joh

Die vrug van aanwending van rede en objektiewe ondersoek van die Goddelike by die agnostikus

2014-04-09 Kobus de Klerk, jy demonstreer wel duidelik net nog 'n onderskeid tussen ons - wyl jy in jou waan meen dat GOD jou slimmigheid nodig het, ek glo dat GOD self elkeen se HART bewerk! ... dis ook ewe duidelik dat die slimjanne wat jy hierbo aanhaal, nes jy r

Susie Kelly: I wish I could say I was sorry

2014-04-09 Daars nog iets wat my pla. Die boek se tema is: I wish I could say I was sorry. Wou Susie iemand omverskoning vra (en wie was dit), of bedoel die tema dat sy NIE jammer was oor die dinge in haar lewe gebeur?

Susie Kelly: I wish I could say I was sorry

2014-04-09 Johannes, dankie vir jou boekgesprek. Baie interessant. Jou laaste 2 sinne laat my kopkrap, is veelseggend. So asof jy Susie deur haar boek goed leer ken het. 

Spirituele sinkretisme

F C Boot 2014-04-09 Beste Kobus   Jy sê jy is ’n ware gelowige, dus ’n volgeling van Christus en tog veroordeel jy ’n medegelowiges. Jy ly met alle respek aan ’n grootheidswaan en in die waan besluit jy sommer wie bekeerd is en wi

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Jaco Fourie 2014-04-09  AfriForum had to act yesterday when people started settling illegally on the land of a resident of Hammanskraal, north of Pretoria. “The land owner, Mr Jeffrey Waller, resides in Johannesburg and was informed of the events by his neighbours.

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Jaco Fourie 2014-04-09 Dirk Die ACDP is die enigste party wat die konstitusie weerstaan het weens die ingeboude beskerming van oa. gays. In 2006 Was die ACDP die enigste party wat huwelike tussen gays teegestaan het. Die VF+  het saam met die ander partye wetgewing t

Die troosbrak

Maya 2014-04-09 Ja, die dag as jy besluit om een aan te neem is ook die dag dat jy weet vreeslike hartseer wag net om die hoek.  Dis maar die besluit wat jy moet maak. 

Lewenskwaliteit?

2014-04-09 Ek dink Regter Ludorf se uitspraak was absoluut korrek.   Die feite van die saak spreek vanself.  Voor die ongeluk het Wessels 'n waarskynlik normale vlak van lewensgenieting, drome en planne met sy toekoms gehad.  Daarna was hy eensklaps

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Jaco Fourie 2014-04-09 George Verder tot my respons aan jou hierbo AfriForum doen werk wat opposisie munisipale raadslede veronderstel is om te doen, naamlik die ANC beheerde munisipaliteite vas te vat oor misbruike van eiendom-eienaars se .erfbelasting en diensleweringsk

Die vrug van aanwending van rede en objektiewe ondersoek van die Goddelike by die agnostikus

2014-04-09 Kobus, dis mos nou baie duidelik wat jou en jou apologeet maatjies se volgende stap moet wees. Meer as 'n honderd en vyftig jaar nadat Greenleaf sy boek geskryf het moet julle sy argument neem na 'n regte hof. Waarvoor wag julle?

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

Jaco Fourie 2014-04-09 Wouter Dankie vir die DVD voorstelling.  Ek gaan dit beslis probeer kry

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-04-09 Chris,    jy en Angus kan maar gerus hier lees wat ek weergee oor jou aanmerkings hierbo.   Dit sal jou nie baat om weer na David Strauss te verwys nie - hy was geen juris en bewysreg spesialis soos Greenleaf was nie. Strauss kan nie er

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-04-09 Net so terloops, Angus...Jou poging hierbo waar jy die stelling maak dat die evangelies  onmoontlik ooggetuieverslag kan wees omdat so 'n persoon of persone sou van Christus se geboorte tot sy opraping moes by wees, is verbasend na&ium

Snork se kuur

Louis 2014-04-09 Vertel bietjie van arme Flippie en juffrou Kamfer toe...

Spirituele sinkretisme

2014-04-09 F C Boot,   Jy het so dan en wan kommentare hier op die forum geplaas waar jy in gesprek getree het met sommige van die agnostici hier, maar ook met my as gelowige. Met elkeen het jy 'n appeltjie te skil - jy stem nie met die agnostikus saam nie (G

Korrupsie

2014-04-08 Williams se kruipstront:  Jy gee vir ons 'n storie oor hoe korrup die Sjinese is en in dieselfde asem vertel jy hoe julle (jou 'ons' is seker Afrika) hulle innooi.  Soort soek soort? Jy sê miljoene Afrikane floreer in Sjina.  Jy li

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Henk Seymore 2014-04-08 Dirk, jy het geskryf:  "Ek het een simpel vraag gevra: Wat is die VF plus se standpunt oor gay-wees, indien die party wel al standpunt oor dié kwessie ingeneem het." en ook "Maar nie EEN enkele antwoord op my vra

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

Wouter Ferns 2014-04-08 Hello FC et al,    Na aanleiding van jou kommentaar en na die kommentaar wat ek geplaas het as 'n antwoord, net die volgende. Ek moet in die bed kom, daarom net kort notas.    Sodat daar geen onsekerheid is van die bron nie. 

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

2014-04-08 Hello FC,    Wanneer die gesprek oor die Afrikaner en apartheid gaan, dan gaan die gesprek daaroor en word dit bespreek.    Die feit dat ander aspekte en voorbeelde dan nie genoem word nie, beteken nie dat 'n gesprek daaroor nie mo

Spirituele sinkretisme

2014-04-08 My antwoord op die kamstige sondelose ware gelowige en Bybelaanbidder Kobus de Klerk se patologiese waan hierbo, kan verder hier gelees word: https://www.litnet.co.za/Article/brief-kobus-de-klerk-quotsinkretismsequot-hierdie-keer

Korrupsie

2014-04-08 ... opmerklik hoe François Williams nes Dirk Rigter betekenis gee aan die kommuniste se uitdrukking "useful idiot" vir sulke (s)linkse nuwe/neo fundamentele liberaliste en optimiste soos hulle in ons piesang demokrasie vandag ...

The Sad Case of Twak

Enjee 2014-04-08 Sandvelder   Doen so voort.  Ek [en is seker baie ander] geniet jou briewe terdeë.  Dankie.   Enjee

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-04-08 Beste Angus, Jy tik: "Die evangelies kan onmoontlik ooggetuieverslae wees; so 'n persoon of persone sou van Christus se geboorte tot sy opraping moes by wees. Alles dui dus op 'n alwetende derdepersoonsvertelling." Angus, dis s

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

Wouter Ferns 2014-04-08 Baie dankie Jaco, dit kan indien 'n mens dit toelaat om jou lewensvisie te verbreed.    Terwyl ek met jou praat, as deel van die DVD's wat ek ingevoer het was daar 'n gay movie ook, "Weekend", van Andrew Haigh, met twee nuweling

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

Jaco Fourie 2014-04-08 Varkspek en Johannes Varkspek.  Toe ek jou berig gelees het, het ek gedink, ja, weer 'n poging tot regverdiging van die onregverdigbaar, maar nadat ek Johannes se feite weergawe gelees het, het dit beslis 'n ander perspektief weergee.

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Jaco Fourie 2014-04-08 George Hier in die Vaaldriehoek munisipaliteit (Emphuleni) het die DA 21 setels, 'n derde van die totaal. Die middelmannetjie se gras word dan en wan gesny, maar bly meermale ongetem.  Niks word aan die slaggate gedoen wat al meer en dieper wor

'n Soen om te onthou

Reusedwerg 2014-04-08 'n Lekker soen is darem nie te versmaai nie. Dis die voorspel tot die owerspel. Dis soos om sop met 'n vurk te eet, jy kry net nie genoeg nie. 
Top