Mens moet altyd die positiewe kant van ‘n ding probeer sien soos nou weer met hierdie beoogde nuwe sportkwotas: Dink net, Bafana-Bafana gaan nou 40% wit wees!
Jan Rap
1Mens moet altyd die positiewe kant van ‘n ding probeer sien soos nou weer met hierdie beoogde nuwe sportkwotas: Dink net, Bafana-Bafana gaan nou 40% wit wees!
Jan Rap
1
Kommentaar
Jan
Blameer maar vir AfriForum dat dit nie gaan gebeur nie.
Hulle het 'n stokkie voor die wiel geplaas dat die minister dit nie kan implementeer nie. Jammer vir sokker, maar gelukkig vir rugby.