Kommentaar

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

F C Boot 2014-04-17 Beste Angus So 'n klein bydra van my kant. Jou Joodse vriend het nagelaat op jou te vertel dat dit nie 'n 6 dae 24 uurskepping was nie, maar wel 'n skepping oor ses tydperke. Hier is so'n ietsie uit http://www.torah.org/features/spirfocus/faq.htm Ek

Antwoord vir Angus, Jaco en Dirk

2014-04-17 Ou Dirk Steenkamp en Pistorius is Afrikaanse vanne en of hulle nou uit huis uit Engelssprekend is of nie, dit is 'n manifestasie van die verengelsing wat aan die gang is,  As dit nie hulle is wat 'opgradeer' het nie is dit hulle ouers, of hulle gr

Lewenskwaliteit?

2014-04-17 Beste Toeskouer - dankie vir jou deelname.  Ek stel voor jy lees weer die betrokke "Regsalmanak" waarin ek probeer het om die verskil tussen "algemene" en "spesiale" skade te verduidelik.  G'n twyfel nie: Louis

Anti-gays wat ek bewonder

F C Boot 2014-04-17 Beste Jaco, Jammer ek raak soms deurmekaar met al die name en toe noem ek jou sommer Wouter. Die Duitsers was die wêreld ver voor in veral vuurpyl tegnologie. Sonder die tegnologie en Duitse wetenskaplikes se hulp sou die Amerikaanse ruimtepro

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Angus 2014-04-16 Beste Cornelius, Ja, mite is ook skepping van die menslike verbeelding, en as dit gestalte in skrif kry, is dit fiksie.    Geskiedskrywing kan nie fiksie bevat nie, want dan is daar geen bewys voor nie, en dit mag nie.   As dink jy m

Die maagdelike swangerskap

Wouter Ferns 2014-04-16 Hello Kobus,   'n Korreksie van my kant af, hierdie brief van jou in retrospeksie was nie so voorspelbaar nie.    Wat het jou attent daarop gemaak om die maagdelike swangerskap op hierdie manier te bespreek, aan die hand van Jakobu

Die maagdelike swangerskap

Angus 2014-04-16 Beste Kobus, Waar is die  bewyse dat Maria werklik bestaan het, behalwe dat sy 'n fiktiewe karakter in die Bybel is? Natuurlik is daar onomstootlike bewyse dat sy maagdelik geboorte gegee het aan Jesus. Dit staan in die NT van die Bybel. Netso is

Die maagdelike swangerskap

2014-04-16 Angus,   Die werklike primêre bronne vir die Evangelies was natuurlik die persoonlike getuienis van die dissipels en die Persoonlike getuienis van die HERE Self - Laasgenoemde wat vandag nog beskikbaar is.   Maar die dissipels se perso

Om te stem of nie

2014-04-16 Cornelius:    Ek kan nie mooi agterkom wat jy probeer sê nie. As ons nié stem nie, kom die DANC aan bewind. En as ons wel stem, kom hy óók aan bewind. Die situasie is dus soortgelyk as in Amerika, waar die twee

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

Wouter Ferns 2014-04-16 Hello FC,    Die konflik tussen rede en emosie is 'n debat wat vurig tussen en my medewerkers gewoed het, waar ek die kant gehuldig het wat aangevoer het dat die emosies is "altyd" die onderbou van rede, hoe "redelik" die p

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Wouter Ferns 2014-04-16 Hello Cornelius,    Dit waarop ek dus moet antwoord is die volgende:    "Wouter, jou onthutste beskouing in punt 1, 2, 3 en 6, is onteenseglik op die vooroordeel gegrond dat Christene alleen - GOD aanbid."Hierdie bri

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Wouter Ferns 2014-04-16 Hello Kobus,    Greenleaf dink soos jy verlang hy moet dink om ondersteuning te bied vir jou tesis en slaag daarom jou toets vir aanbieding.    So ook met Adolf Deissmann wat die grondslag bied vir jou argument van Judaisme as

Anti-gays wat ek bewonder

F C Boot 2014-04-16 Beste Wouter. Oepsie-  vervang  asb. Jode met Duitsers .Amper herskryf ek hier geskiedenis. Putin se optrede en arrogansie hou 'n groot gevaar in vir Europa, want sulke mense hou nie op nie, totdat hul met ewe veel geweld gestuit word.Een va

Die stand van Afrikaans II

Enjee 2014-04-16 Jannie   Paragraaf 7 van jou brief.  Afsender [en nie sender nie]  is die woord wat jy soek.   Enjee

Die maagdelike swangerskap

Angus 2014-04-16 Beste Kobus,   As jy beweer dat die evangelies die primêre bron is van Jesus se verhaal, dan weet jy nie wat 'n primêre bron is nie. Die evangelies soos ons dit ken, is vertalings van vertalings van vertalings van verwerkings van kopie&

Anti-gays wat ek bewonder

Jaco Fourie 2014-04-16 F C Boot . Ek en jy verskil mbt gesindheid. Daar was gedurende WOII 'n Duitse vlienier wat 'n reputasie opgebou het vir die groot getal Britse vlieniers wat hy afgeskiet het.  Sy bynaam was Baron iets of die ander wat ek nie meer kan onthou nie

Om te stem of nie

2014-04-16 Beste Johan Schoeman, ek vat die gehekel deur die minderwaardige Dirk Rigter hierbo op my ... Boeregroete, Cornelius Henn

Die stand van Afrikaans II

2014-04-16 Daar is gewis min woorde so gepas soos "useful idiot" op Hermann Giliomee se gebreinspoelde student - die werf se Kruiperkaner Dirk Rigter!

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

2014-04-16 Beste Angus,   Ek ag fiksie as verbeeldingskuns in die letterkunde.   Jy't reeds hope voorbeelde daarvan in die geskiedenis van die mensdom verskaf, en ek ag my nie die nodigheid om verder daarop te borduur nie.   Waarin jy

Antwoord vir Angus, Jaco en Dirk

Dirk Rigter 2014-04-16 Ou Janneman,   As jy nie seker is van Me Steenkamp nie, sê liewer niks nie. Beide haar ouers is Engels eerstetaal sprekers, so die logiese gevolg is tog dat sy ook Engelssprekend was. Volg jy ?? Moenie jou onkunde voor almal uitlap nie. Sorg

Die maagdelike swangerskap

2014-04-16 Wouter,   Die gedeelte van Salome wat jy uit die sogenaamde Jakobus evangelie aanhaal, is wel baie gedramatiseer maar het slegs ten doel om die maagdelike swangerskap van Maria te bevestig. Maar soos hierbo aangedui word, is daar heelwat ander aspe

Manne, betaal tog julle e-tol asseblief

F C Boot 2014-04-16 Beste Varkspek Ek het die volgende inligting van die GEPF webblad verkry: "The Government Employees Pension Fund (GEPF) is Africa’s largest pension fund. We have more than 1.2 million active members, in excess of 300 000 pensioners an

Wenners van WOORDtroFEES aangekondig

Nelis Koegelenberg 2014-04-16 Gelukwensinge aan alle ontvangers van WOORDtroFEES! Dankie vir 'n Woordfees wat puik gereël was en lewenslange herinneringe bewerkstellig het.  Beste Wense vir 2015 se reëlings wat alreeds in volle erns aanvang neem.

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

F C Boot 2014-04-16 Beste Wouter 'n Debat is nooit 'n debat as 'n mens nie alle kante van 'n saak debatteer nie. 'n Mens moet dus nie skroom om bewese feite wat ter ondersteuning of versagting van 'n saak op die tafel te plaas nie. Meeste argumente wat mense aanvoer as

Anti-gays wat ek bewonder

F C Boot 2014-04-16 Beste Jaco DIt is die probleem. Hoe meer hierdie mense bewonder word, ook deur gewone mense, hoe arroganter word hulle, todat hul die punt bereik dat hul reken dat hul bo alles, selfs die wet , ook internasionaal, verhewe is. Selfs sommige rugbyspel

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Angus 2014-04-16 Beste Cornelius, Ek is 'n "totale leek" wat Midrash betref; jy sal my moet inlig.   Jy sal jou bogenoemde logika wat 'n "onbetwisbare feit" is, aan my moet verduidelik. Ek verstaan nie hoe het die ou skrywers midrash "ge

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Angus 2014-04-16 Beste Thomas, Veels geluk met jou tesis. Vertel ons asseblief meer daarvan. My seun het vir my 'n bottel Blue Label vir my verjaarsdag gegee, en ek brand vir 'n geleentheid om so 'n glasie te klink. Laat weet wanneer die gradedag is.  Groete, Angu

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Angus 2014-04-16 Beste Kobus, Ek het nie 'n "reeks goed ingeligte artikels" nodig om Greenleaf verkeerd te bewys nie. Ek het dit alreeds gedoen, daar voor jou oë; jy moet dit net lees. Greenleaf het dit reg as hy beweer dat die evangelies waar en eg is, ma

Die maagdelike swangerskap

Wouter Ferns 2014-04-15 Hello,    Dit behoort teen die tyd nou al duidelik te wees dat ek met graagte Bart Ehrman se boeke opsoek.    Een van sy boeke is "The other Gospels : Accounts of Jesus from outside the New Testament - edited and translated by

Die maagdelike swangerskap

Dirk Rigter 2014-04-15 De Klerk,   Ek het so pas van my stoel af geval van die lag vir die onderstaande twak wat jy kwytgeraak het: ..."Wat die historiese betroubaarheid aanbetref, moet mens Greenleaf lees en sommer enige ander bewysreg handboek wat handel met di

Die stand van Afrikaans II

Dirk Rigter 2014-04-15 Kernnels de Haan,   Het jy alweer van jou stellasie afgeklim? "Useful Idiot" sal hulsewers eersdaags uit die woordeboek verwyder, want jy't die arme twee woorde al tot vervelens gebruik. Hulle is al skaam vir hul assosiasie met de Haan.

Die maagdelike swangerskap

Wouter Ferns 2014-04-15 Hello,    "n Voorspelbare brief, met die antwoord teen dit wat net so voorspelbaar en al deurgetrap is.    Voorheen opgestel as aanvullende kommentaar op 'n brief van Angus om argumente formuleer deur Angus te onderskraag het.

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

2014-04-15 Wouter Ferns, Jy maak onder meer die volgende aannames (ek stel dit puntsgewys): 1) Daar word ook groot gewag van die feit dat godsdiens so onlosmaakbaar deel van die mens is, dat dit dan sonder enige twyfel die teenwoordigheid van iets werk

Om te stem of nie

Dirk Rigter 2014-04-15 Nou wat wou jy eintlik sê?   Onsamehangende kwasi-intellektuele clap-trap.

Die stand van Afrikaans II

Wouter Ferns 2014-04-15 Hello,    In teenstelling met Cornelius dink ek Dirk het hom goed van sy taak gekwyt.    Jan Rap het homself aangestel as heer en meester van Afrikaans hier en spandeer die hele dag om na RSG te luister om die sogenaamde oortredeni

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

2014-04-15 Wouter,    Dit help nie julle haal skrywers aan wat net soos julle dink nie - daarmee gaan julle in sirkels en bereik niks, maar ons weet dat dit juis is wat julle wil bereik want so hoef julle nooit by oplossings en antwoorde uit te kom nie.

Die maagdelike swangerskap

2014-04-15 Geloof, hoop en liefde ... en dan kom Kobus de Klerk en maak 'n bespotting daarvan met sy "bewysreg uit die 19de eeu" ... tragies ... mag Jesus Christus onse G_D, self geloof in elkeen se hart bewerk en ons verlos van Kobus de Klerk se kamstig s

Om te stem of nie

2014-04-15 Beste Johan Schoeman, Wat ons kiesstelsel onderskei en besonders maak, is die feit dat dit 'n veelparty en proporsionele kiesstelsel is. Dit bestaan uit 'n paar vaste komponente wat by implikasie wegbly, bedorwe en stemme vir nie-kwalifiserende part

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Wouter Ferns 2014-04-15 Hello,  'n Kommentaar  ten dele wat put uit die volgende boeke en 'n paar keer geplaas was as 'n kommentaar of Kobus se skrywe, maar nie deur gegaan het nie. Ek probeer dus weer en sluit aan by die volgende gedeelte van Angus:   (Ek prob

Die stand van Afrikaans II

2014-04-15 Die "liberale" Dirk Rigter basuin sy arrogante minagting vir ander se waardes nogmaals hierbo ... opmerklik hoe vandag se se nuwe/neo gebreinspoelde "useful idiot" soort "liberales" hulself as oorlogshonde geld ... Dirk Ri
Top