Kiekies: Gerald Clark se FASt Foward-fondswerwingskonsert

  • 1

Gerald Clark het in samewerking met Luna Paige, Natasha Meister, Guy Collins, Valiant Swart, Heinz Winckler en Fokofpolisiekar ’n konsert gehou by Barnyard Theatre in Willowbridge om fondse in te samel vir kinders met fetale alkoholsindroom. Die organisasie FASt Forward Fund se sentrale doel is om kinders met fetale-alkoholsindroom in kontak te bring met perde en ponies. Hierdie kinders (een tot ses jaar oud) is op ’n ontwikkelingsvlak waar direkte kontak met perde daadwerklike vordering op fisiese en kognitiewe vlak bewerkstellig. Besoek die FASt Forward Fund se Facebook-blad vir nog inligting.

Guy Collins

Heinz Winckler

Gerald Clark en Heinz Winckler

Peter Mitchell

Peter Mitchell

Luna Paige

Gerald Clark

Cato Bekker

Guy Collins

Gerald Clark en Natasha Meister

Schalk van der Merwe

Natasha Meister

Valiant Swart

Valiant Swart

Foto's © Naomi Bruwer

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top