Die liefde: Ek haat ook my man

  • 1

Ek weet nie wanneer hierdie persoon dit geskryf het nie, maar dit voel vandag of dit ek is. Ek haat ook my man en wat jy skryf, is presies wat ek ook deurmaak. Ek is ook die pateet wat hom nie kan los nie.

 

 

Reageer | Respond: ondersteuning@litnet.co.za 

 

  • 1

Kommentaar

  • Ek is in dieselfde bootjie:

     

    Myne is net bietjie anders om, my man verneuk my nou al vir 13jaar en elke keer belowe hy die maan en sterre.  Het byvoorbeeld vandag weer uitgevind sy het hom gebel en sy is kamstig in 'n nuwe verhouding met 'n man in die kaap.  Waarvan ek oortuig is dat dit net vir die skyn is.

     

    Ek wens so ek kan hier uitstap is so moeg vir al die strooi. 

     

    Ek kan nie meer so aangaan nie!!!!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top