2014-06-12Beste Angus en Chris,
Dis duidelik uit jul onthutsheid hierbo dat julle soos altyd en weereens myle van die punt ter sprake gedwaal het.
Nietemin, ek voel my nie genoop vir jul opvoeding in enige onderwerp nie, maar lees gerus 'n bietjie hier om so
Reusedwerg2014-06-12Soos almal behoort te weet is die mens 'n skepsel wat erg vol draadwerk is. Ek is nie 'n sielkundige nie, en beskou dit as 'n baie interressante onderwerp. Ek is al my lewe sigometries en intellektueel (probeer) toets. Ek dink nie ek is uniek of slim of b
Marlize Hobbs2014-06-12Ek wonder net of dit nie die skrywer se werk is om so duidelik as moontlik te skryf, dat die leser nie sou sukkel om uit te kan maak wat bedoel word nie? Ek dink nie dit moet ooit nodig wees vir 'n skrywer wat 'n goedgeformuleerde werk gelewer het,
Reusedwerg2014-06-12Stem saam. Musiek speel beslis 'n rol in my "emosies" en geestestoestand. Daar is musiek wat my gebeentes maklik aan die gang kry. Daar is musiek wat my ook na mense laat verlang wat ek nie ken nie. Ons seun het op 'n stadium musiek by die huis
thomas2014-06-12Lees Psalm 33 volledig oor die raadsplan van God, en 1 Korinthiërs 13 waar daar gesê word jy kyk nou deur 'n spieël in 'n raaisel maar na die wederkoms van Christus sal jy ten volle ken soos jy ten volle geken is.
2014-06-11Heel nuttig! Nederland heeft minder met de eerste Wereldoorlog te maken gehad dan Zuid-Afrika en Vlaanderen, maar omgekeerd was Nederland zeer zeker erg betrokken bij de slavenhandel. De mensen van nu zijn natuurlijk niet aansprakelijk voor wat
marlene van Niekerk2014-06-11Baie baie belangrik, baie dankie vir oorsig en vir literatuur. Wie gaan hierdie boodskappe vertaal in tekste vir skoolkinders wat dit in verband bring met verbruik en kapitalisme? Wie gaan hierdie inhoude hoog op die agenda van d
Angus2014-06-11Beste Cornelius,
Ek geniet jou grappies terdeë. Hahahahaha.
In Afrikaans (gesproke taal) is daar ongeveer 106 spraakklanke, en daar is maar net 26 letters in die alfabet en dan gebruik ons nie eens almal nie.
&n
2014-06-11Hello Cornelius,
Ek het nie vir die ANC gestem nie, maar wel vir die DA, nie genoeg het saam met my gestem om die landskap te kon verander nie, om ander opsies moontlik te maak nie,
Die spotprent is nie eers goed nie, maar ek
2014-06-11Die drukgroep moet vasbyt want die naam gaan in elk geval binnekort verander word na Umfana wa Ndlela Mahlangu Peak toe, of Nelson Mandela Peak, of so iets.
2014-06-11Mooi artikel, Jason.
Net een groot korreksie: regse partye veg nie vir die belange van die rykes nie, liberale partye doen dit. Dit pas die rykes glad nie dat hulle nie vrylik mag handel dryf nie en nasionale sentimente wat grense wil beskerm is
2014-06-11Boot,
Ek is werklik nie begaan oor spelfoute nie. Maar die ander foute wat jy maak... vir hulle bejammer ek jou.
Jy is mislei. Jy drentel agter dwaalleraars aan en vermeng hulle versinsels met jou eie. JY gebruik so bietjie van die Waarh
2014-06-11Beste Thomas,
Spirituele intelligentes en Bybelaanbidders is meesters in die misbruik van kombersterme.
Wie bedoel jy hier met "christene"?
Namaste!
Cornelius Henn
(... en o ja, Duiwelspiek had "Windberg" geheet in beter
2014-06-11Nee Wouter, jy is nie absurd. Want jy sien ons almal sit met 'n leë vakuum (gees) wat om vervulling roep. Die soeke na ons oorspronklike Bron. Dis soos 'n vis, haal hom uit die water (bron) en hy sterf, maar plaas hom terug in sy bron van lewe (water
2014-06-11Agnee CM, jy maak my moedeloos. Ek sal jou spreuke tot 3 keer lees, maar steeds nie begryp. Dit terwyl ek weet daar is diepte en wysheid in. Wil jy nie vir ons gewone ouens iets tussen hakies verder omskryf nie? Al sê jy net iets soos (dis
2014-06-11Terblanche, jy is heel korrek indien jy beweer dat vrees die teenoorgestelde van liefde is, die bybel bevestig duidelik dat ons "nie 'n gees van vreesagtigheid ontvang het nie, maar van liefde en selfbeheersing". Ek sien natuurlik verw
2014-06-11Cornelius, die probleem met ouens soos jy wat Bertrand Russell aanhaal, om te prober slim klink, dit heeltemal uit konteks doen. Plaas Russell se woorde hierbo in logiese "notasie" sodat ons kan weet dat jy regtig weet waarvan jy praat.
2014-06-10Jaco
'Ons' en 'julle' is respektiewelik eerste en tweede persoon meervoud, dis grammatika en onvermydelik om te gebruik wanneer mens taal gebruik. Ons hier in die noorde kry koud maar julle in die suide kry koud en nat. Of, ons sal bly wees a
francois williams2014-06-10Filippynse poppies hettie pyne nie...so goed soos goud, en miljoen maal beter as enigiets uit Finland en Thailand uit...en dis feite...
2014-06-10Wouter, jou argumente is soos altyd ongeldig ... jou onthutstheid hierbo herinner my aan hierdie strokie: http://www.citypress.co.za/politics/congress-clowns-cartoon-slammed/ ... hoe balanseer jy sogenaamd jou demokratiese regte as jy telkens waar jy 'n k
2014-06-10Sela Reusedwerg! ... Frans Cronje haal oom Jaap Marais destyds byna woordeliks vandag hier in die Volk se Bybel aan: http://www.rapport.co.za/Rubrieke/FransCronje/Die-rooi-gevaar-is-terug-of-was-hy-ooit-weg-20140531
... dis net "useful idiots"
Johannes Comestor2014-06-10Albert Schweitzer (1875-1965) het bekendheid verwerf vir sy filosofie van "reverence for life." As 'n mens na die oorspronklike Duits gaan, is dit duidelik dat ons dit nie as "respek" of "ontsag" moet vertaal nie, m
2014-06-10Beste Angus,
'n Wyse man het op 'n dag in Ingels uitgeroep: "I have heard many People say, 'Give me the Ideas. It is no matter what Words you put them into.'"
Hierop het hyself as volg geantwoord: "Ideas cannot be Given but in the
2014-06-09Beste Jaco,
Dankie vir jou uitgebreide en persoonlike verklaring hierbo.
Ek het baie ooreenstemming met jou.
Nes jy, het ek ook 'n lang en trotse geskiedenis wat oor baie geslagte aan Mzansi strek.
Ek het ook naby
2014-06-09Beste Wouter,
Jy had my al 'n paar keer bekommerd - dankie vir die gerusstelling!
Jou argument is egter steeds ongeldig.
Jy handel soos altyd geheel inkonsekwent met die giasmas.
Wyl jy verkeerdelik vero
2014-06-09Hallo J,
Is ek soos Pilatus, wat vra wat is die waarheid en dan nie bly vir die antwoord nie.
Terug na die onderwerp, beteken dit, terwyl jy na die film gekyk het, District 9, het jy dit gesien as 'n uitbeelding van die huidi
Monica Snyman2014-06-09Goeie middag almal, EK het gesien dat daar ouers is wat ekstra Wiskunde vraestelle soek vir hul kinders in die jonger grade. Daar is elke jaar 'n Wiskunde Vraestelboekie beskikbaar van Gr. 8 -12. Sommige skole koop dit vir die kinders aan maar
Claudine2014-06-09Goeiemiddag, ek wil ook nie kommentaar lewer oor nige iets nie, ek soek asb Gr 5 vraestelle vir my seuntjie om op te oefen ... groot asb
Groete
2014-06-09Hello FW,
Hy, die hero, is 'n Wikus van de Merwe, met die verwysing in die voiksmond wat die van impliseer.
Net so belangrik is jou uitwysing van die feit, dat van der Merwe eers moes verander.
In die ter
Reusedwerg2014-06-09Ek het 'n hele klomp briewe terug geskryf oor die dokument wat ek in die hande gehad het. Dit was 'n "meesterplan" van die Kommunistiese party in Rusland wat aan die SAKP gerig is. Ek praat hier van 1985/6 rond. Daarin is die metodes uitgespel h
FC Boot2014-06-09Beste Kobus
Jy skryf baie maar sê eintlik niks nie wat aanduidend is dat jy nie verstaan wat Paulus sê nie.Paulus soos alle gelowiges is in 'n geweldige worstelstryd betrokke .Die grootste denkfout wat jy en baie wat soos jy dink maak is da
Jaco Fourie2014-06-09Alweer die ONS en JULLE sindroom tot vervelens toe.
Die realiteit van beide die verlede en die hede word deur Jan verguis. Die meerderheid non-stemmers van die vorige bedeling het in hierdie bedeling vir die DA gestem en daardeur te kenne
2014-06-09Dankie vir die positiewe kommentaar, Johann. Ek stem saam oor Felstiner. Ek hou van sy idee dat die digter die omringende wêreld opnuut benoem/van naam te voorsien en daardeur as't ware deelneem aan die eerste skeppingsaksie en
2014-06-09
Wat gaan aan met jou deesdae?
Met jou kleinburgerlike moralistiese oordele van die Weste, blyk dit of daardie Filippynse katolieke poppies met wie jy so rondslaap jou bekeer het tot die Roomse geloof!
Johann de Lange2014-06-07Felstiner se boek is 'n wonderlike leeservaring. Dit is permanent op my bedkassie. Op YouTube het ek onlangs 'n hele reeks boeiende dokumentêre programme oor die gedrag van plante gekyk. Darwin het destyds al opgemerk dat groei nie die enigste aktiw
Reusedwerg2014-06-07Speedo, heel waar wat jy noem. Dit was soos Mandela se groep, die klomp wat in Zambië "gesokkel/struggle" het. Toe is dit Mbeki se groep wat in Angola "gesokkel/struggle" het. Eersgenoemdes was hoofsaaklik "Exiles". Nou