Die meeste wat mens van hierdie lewe op aarde ooit kan verwag is om lief te hê, en om bemin te word, en om die prag en skoonheid van die natuur rondom ons waar te neem, en weer in die kuns te herontdek.
‘n Mens verg minstens ervaring om sulke vergelyking met Godsdiens te kon maak.
Wat is jou diepte in Godsdienservaring dat ‘n bietjie kuns dit nou kwansuis kan oortref?
Sekerlik ook nie dat sulke logika 'n ware ongelowige sou steur nie ...
Nes Kobus de Klerk lank gelede gedurig sy euforie gedweep het deur die “agnoste” af te kraak, net so oordryf jy met die mooi in die lewe in 'n afbrekende vergelyk met Godsdiens.
Jy het gewis die volste reg op geluk en vrede in jou ongeloof.
Ek het eweneens vrede dat elkeen glo of nie glo nie – waarom het jy nie sulke vrede met jouself ook nie?
Kommentaar
Pieter
Pragtig Pieter! 'n Heerlikheid op LitNet.
Die meeste wat mens van hierdie lewe op aarde ooit kan verwag is om lief te hê, en om bemin te word, en om die prag en skoonheid van die natuur rondom ons waar te neem, en weer in die kuns te herontdek.
Groete.
Beste Pieter,
‘n Mens verg minstens ervaring om sulke vergelyking met Godsdiens te kon maak.
Wat is jou diepte in Godsdienservaring dat ‘n bietjie kuns dit nou kwansuis kan oortref?
Sekerlik ook nie dat sulke logika 'n ware ongelowige sou steur nie ...
Nes Kobus de Klerk lank gelede gedurig sy euforie gedweep het deur die “agnoste” af te kraak, net so oordryf jy met die mooi in die lewe in 'n afbrekende vergelyk met Godsdiens.
Jy het gewis die volste reg op geluk en vrede in jou ongeloof.
Ek het eweneens vrede dat elkeen glo of nie glo nie – waarom het jy nie sulke vrede met jouself ook nie?
Met respek,
Cornelius Henn