2014-06-28 Die inhoud klink belowend, maar waarom die afbeelding op die voorkant van 'n ware piknies-uitgedaagde figuurtjie? Hoe reflekteer daardie proporsies iets van Antjie Krog se verse?
Coenraad Meyer2014-06-27Dankie vir die paragrawe. Ek soek oorals gebalanseerde menings oor Orania en ek kry so ver meestens het mense wat heeltemal vir die beweging is en die min daarteen is meestal baie vuil en kinderagtig in hul kritiek oor die plek/beweging.
So ver s
francois williams2014-06-27
Pietertjie, die enigste ware Gode was nog altoos Afrikane... en hulle lyk soos Naomi Campbell... wat's dus fout om neer te knieg en aan te bid?
Kan lekka wees!!
Reusedwerg2014-06-27Soos gewoonlik lees ek jou briewe sonder om my op te klits. Ek kry die arme Suares, die Portugees jammer oorlat hy die ander speler gebyt het. Hy het dit seker gedoen oorlat hy ook wil proe hoe mensvleis smaak, want daar is seker manne daar wat mensvleis
2014-06-27Alles waar wat jy sê; ek wens mense wil dit besef. Een ding, egter; dogma kan beredeneer word, dié dat daar mense is wat dit verwerp (of bedoel jy die feit dat dit goed lyk kan nie beredeneer word nie?).
Jan Rap
2014-06-26Beste Thomas,
Waarom hierdie uitstekende intellektuele kragtoer wanneer dit so maklik sou wees om net te gló dat die mees wetenskaplike outoriteit op die gebied van die kwantumfisika en astronomie, en die definitiewe antwoord
2014-06-26Jan, dit is goed om van jou te verneem en jy het my volle aandag. Ek hou van jou reaksie en dink ons sal lekker kan gesels oor 'n beker koffie of koppie tee (sterker drinkgoed sal nie eers nodig wees nie). Dat jy 'n konserwatiewer Afrikaner as ek is, is o
Thomas2014-06-26Francois
Ek lees nie meer jou skrywes nie omdat jy beslis elke keer ietsie rook voor jy voor daai rekenaar gaan sit. Net twee dingestjies.
Afrika is net sulke geesdriftige sokkerspelers en kan mos maar hulle eie ding doen as die sp
2014-06-26Die oerknalteorie/hipotese gee slegs die waarskynlike eerste oomblikke van dié gebeurtenis 13.8 miljard jaar gelede en die algemene evolusie van die heelal vanaf daardie punt vorentoe en is allermins ’n alternatiewe model vi
FC Boot2014-06-26Beste George B
Jou aanname dat Treurnicht die vark in die verhaal was is verkeerd. M C Botha was die minister van Bantoeonderwys en Treurnicht sy adjunk.
Dit is M C Botha wat besluit het om Verwoerd se 50-50 beleid ten opsigte van taal te laat herle
2014-06-26Beste Francois,
Ek het nie jou artikel gelees nie - slegs die laaste refrein: Dankie god vir skoon regering en skoon mense in SA. Nou weet ek dat jy baie dankbaar gaan wees om darem een antwoord op jou brief te kry van iemand op SêNe
2014-06-26Beste Thomas,
Dankie vir jou kommentaar. Dalk sonder dat hy ten volle daarvan bewus was, het George B op 2014.06.25 'n voorbeeld verskaf uit die geskiedenis van Suid-Afrika van die toksiese mengsel van Godsdiens en Nasionalisme in die volgende stell
2014-06-26Hennie, ons het kennis geneem.
Net jammer jy kom met die neulogisme(?) "gemoedsbekakking" voor die dag, wat nogal teen die agterbeen opkruip en nie afloop nie! Was dit nie vir hierdie glips nie het Trienie vir jou nog 'n ekstra sterret
2014-06-26Ons moet altyd onthou dat die toekoms miskien nog reggestel kan word terwyl dit nie met die verlede moontlik is nie. Die klem moet altyd val op wat NOU gebeur en wat die beste pad vorentoe is. Nogtans moet die verlede nie geïgnoreer word nie en is o
2014-06-26Varkspek,
Verskoon tog die korreksie: Chinese was nooit deur die Apartheids-rassiste as ere-wittes verklaar nie. Hierdie eer het die JAPANESE toegeval. Die Japanese het groot besigheid vir Yskor beteken.
Dus selfs rasseklassifikasie was onderhandelbaar
2014-06-25Hallo,
In opvolg op die mitologiese jeug wat ek onthou en dit nou sin maak in die verhaal van 'n lewe wat vertel word, die volgende uit 'n opstel wat ek onlangs gelees het.
Dit is 'n opstel van Aaron Ben-Zeev. (Professor of ph
2014-06-25Hallo Pieter,
Verskoning dat ek nou eers weer terugkeer na hierdie onderwerp.
Ek het aan Trienie verduidelik dat ek in 'n stilbui gegaan het, na my brief oor angs.
Die brief het my heel melankolies gelaat. 
2014-06-25Net 'n nota, ek toets gewoonlik met Chrome se "incognito mode" of die skakels, 'n persoon wat nie ingeskryf is op die publikasies deur my gelys sal toelaat, aangesien ek aangeteken bly met al die publikasies hier bo gelys in die gewone Chro
Thomas2014-06-25Pieter
Goeie punt wat jy maak oor Rusland.
Apartheid was 'n godsdienstig ondersteunde konsep wat wonderlik by die nasionalistiese ideale van die Afrikaner ingepas het - en kyk waar het dit ons laat beland. Oordrewe nasionalisme en godsdi
2014-06-25Hello Trienie,
Verskoning daaroor en ook omrede ek jou nie pertinent geantwoord het nie na die vraag deur jou gestel is nie. Ek kry sulke stilbuie en hierdie was weer een van hulle.
Na jou vraag het ek my gedagtes laat g
2014-06-25Beste Wouter, dis lekker om weer met jou te kommunikeer, al is dit onderaan Jan Rap se brief! Die hoofstuk oor Van Zyl Slabbert is die kortste in Giliomee se boek, maar is hoogs insiggewend. Giliomee gee ook aansienlike inligting wat meer konserwatiewe Af
2014-06-25Beste Reusedwerg,
Hiermee komplimenteer ek jou op jou versienigheid om Chinese te begin leer! Die rykes in Brittanje skaf al reeds vir jare Chinese bediendes aan sodat hulle kinders van kleins af aan hierdie taal gewoond kan raak. Miskien moet S&ec
Varkspek2014-06-25Jy laat my nou dink aan die grappie van die apartheidsjare oor waarom Sjinese net as ere-wittes verklaar is.
Die rede is soos volg: Two Wongs don't make a white.
Varkspek
Reusedwerg2014-06-25Soos ek al voorheen geskryf het, enige ou wat die huidige regering durf kritiseer word as rassis gebrandmerk. Die saamlopers is alewig besig om die duiwelsdrek vorige bedeling se sondes op te haal en aan die groot klok te hang. Met "slim" argume
Dirk Rigter2014-06-25Varkspek,
Moenie jou eie oningeligtheid oor die verlede so uitstal nie. Of is jy dalk leeslui, of het jy nie die Rand Daily Mail van destyds gelees nie, of Vrye Weekblad nie. Ek het juis onlangs oningeligtes soos jý verwys na die ISS se ve
2014-06-25Wouter, jy is stil? Gaan gerus in by Dr Michelle Strydom op soekenjin. Hier is die program vir Vrydagaand:
No Disease is Incurable Seminar – 27 – 30 June 2014:
Friday night (18h00 – 21h30):
? Brain (How the Bra
FC Boot2014-06-25Beste Jan en Ander
Om die verlede te ontleed is so goed as om 'n lykskouing te doen.Apartheid is dood en dit is slegs die ANC en sy trawante wat 'n dooie perd, wie se verbleikte bene, oor Suid Afrika se velde verstrooid lê, op te saal en verder t
adele brand2014-06-25Ek soek hulp met wiskunde. Waar kan ek hulp kry? Seun gr 11 met baie ekstra klasse en tegnies aangelê, maar dop nog steeds. HELP ASB
Romanda Potgieter2014-06-24Goeienaand,
Het ek reg verstaan dat Hoezit nou nie meer op die rakke beskikbaar is nie? Hoe teken ek in vir 'n digitale kopie?
Wouter Ferns2014-06-24Hello George B et al,
Ek kan nie so uit die vuis uit onthou nie, maar ek het al in kommentaar hier, uit die boek geput.
Die mees onlangse voorbeeld was in die gesprek oor Edmund Burke en hoe Van Zyl Slabbert gesien moet
FC Boot2014-06-24Beste Angus
Hoekom ontduik jy my vraag wat jy namens Thomas probeer beantwoord? Ek het mos nie gevra dat jy of Thomas moet beredeneer of GOD, 'n tydlose Wese, 'n begin of einde het nie.
.Ek herhaal my vraag:aan Thomas "Hier is dan jou kan
George Bekker2014-06-23Jan jy wou vir Dirk en Pieter bykom en dit is jou goeie reg. My ongevraagde raad is dat jy volgende keer twee aparte briewe daarvan maak. Wat vir my egter onverstaanbaar is, is waar kom George in die prentjie?
Terwyl jy my bysleep reageer ek teen