CM 2014-07-09 at 06:59 Die inhoud is weg. Dit het gelees: "Daar is niks wat mense so boosaardig magteloos laat as wanneer hulle vertel word wat hulle glo nie." Groot verskoning, CM. Ons plaas dit weer - Webvoet Reply
Cornelius Henn 2014-07-09 at 12:50 ... en weereens is jy in die kol CM ... net God ken elkeen van onse harte - geen mens ken eens sy eie nie! Reply
Cornelius Henn 2014-07-11 at 09:49 CM: Heelhartig toegegee ... tewens, wie weet altyd self mooi wat hulle tik? Reply
Kommentaar
Die inhoud is weg. Dit het gelees: "Daar is niks wat mense so boosaardig magteloos laat as wanneer hulle vertel word wat hulle glo nie."
Groot verskoning, CM. Ons plaas dit weer - Webvoet
... en weereens is jy in die kol CM ... net God ken elkeen van onse harte - geen mens ken eens sy eie nie!
Cornelius Henn: Min mense weet wat hulle lees nie.
CM: Heelhartig toegegee ... tewens, wie weet altyd self mooi wat hulle tik?