Kommentaar

Evolusie en die kerk

FC Boot 2014-07-14  Beste George B Dankie vir jou artikel. Onder http://godandscience.org/youngearth/six_days_of_creation.html sal jy dalk leesstof kry wat jou sal interesseer. Jy kan ook artikels per epos ontvang van Fact and Faith Publications (Dr. Michael J

Call girls maak nie lekker ontbyt nie

ilde 2014-07-14 Jy't nou pretty much gesê wat ek nooit lekker kan verwoord nie. Well done, old boy, jolly good. Sal plan moet maak om jou boek in Bloemfontein te kry... 

Dirk Rigter se uitstekende brief

FC Boot 2014-07-14 Aitsa die manne staan mooi saam om Jan Rap by te kom. Thomas sê dinge het te vinnig gebeur en dit is daarom dat dinge skeefloop en skeef geloop het in Afrikastate. Die feit dat die westerse idee van demokrasie en algemene stemreg so  vree

Woorde van wysheid (Pasop, eksplisiete taal)

George B 2014-07-14 Beste Tiens, ek het op jou naam gekliek en as SêNet se rekord korrek is, is dit jou vyfde brief. Dis waar wat jy sê: 'n man is amper net soos 'n foksterrier - hoe skaam raak ek nou! Al was van jou vorige pogings in die kol, moet jy my die

Ontwikkeling van selfrespek

2014-07-14 Pieter Redelinghuys Verfrissend om te hoor van iemand wat waardig kan lewe.  Baie dankie. Die gekruip voor primitiewe snert getuig al vir eeue dat die mens homself  as 'n minderwaardige wese ag. Om altyd slawe te bly van leuens om ander

Middernagstories (Deel II)

Anneke 2014-07-12 Hier is nóg vyf stories net vir middernag … Of, hierdie keer, vir net ná middernag. Lees, want die tyd stap aan en die deure maak oop … I Dit was maklik om vir haar ‘n kind te maak toe die dokters vir haar sê h

Afrikaans, African languages and indigenous knowledge systems - the connection

Sandra 2014-07-12 I understand the tragedy of a language and a culture diminishing, but on the other hand developing a language from a private to a public language takes a lot of resources. South Africa doesn't have the resources to develop all the official languages in po

'n Paar vrae oor Afrikaans

2014-07-12 Johannes Jou skrywe is uiteraard vir my te kompleks - ek verstaan nie die konteks van die komplekse storie van jou nie.  Jy werk met 'n ongeletterde my bra, verduidelik dat ek nie weer jou so erg irriteer /verveel nie.  As jy rêrig wil

Ontwikkeling van selfrespek

2014-07-12 CM Sonde bly darem 'n fassinerende onderwerp vir baie van ons. Ons kan net nie genoeg daarvan kry nie! Nou die dag het ek  die woord "mortal sin" op die internet gaan opgoek - dit klink só dramaties en skrikwekkend! -  en

Waar die Bloekombome waghou

enjee 2014-07-11 Baie dankie Hennie vir hierdie verflenterde prentjie wat jy so lewensgetrou geskilder  het.     Enjee

Verwonde en verwarde adolessente – enkele pastorale merkers

Eckhardt Bosch 2014-07-11 Coetzer se artikel gee waardevolle inligting oor die onderwerp. Dit is veral belangrik in ’n streek soos die Wes-Kaap waar alkohol- en tikmisbruik baie adolessente se lewens verwoes. Alhoewel die artikel goeie inligting verskaf inverband verwonde ad

'n Paar vrae oor Afrikaans

Angus 2014-07-11 Beste Johannes Cometor Ek twyfel of 'n mens enige taalverskynsel sommer as "sotlik" kan  afmaak. Daar moet 'n rede wees waarom  "kompleks" naas "ingewikkeld" bestaan, want taal laat selde, indien ooit, absolute s

'n Ope brief aan Beeld

Rietha 2014-07-11 Ek verstaan nie hoekom almal kwaad is nie. As die mense nie meer soveel geld maak soos tevore nie wat op aarde gemaak? Soveel mense koop nie meer koerante nie en ek is vir hulle bitter jammer as hulle maandeliks moet sien hoe hulle getalle daal. Dit kos h

Verveelde kinders

2014-07-11 Dis die beste ding wat ek in 'n lang tyd gehoor het. Vandag se kinders is slap,doen geen inspanning,behalwe vingertjies wat tik op selfone en rekenaars.Hulle dink die wêreld skuld hulle iets en hulle lewensuitkyk is een van soeke na plesier.

Swets of swyg

2014-07-11 CM: Heelhartig toegegee ... tewens, wie weet altyd self mooi wat hulle tik?        

Wat was die oorsaak van die oerknal?

George B 2014-07-10 Beste Thomas, ons stem minstens op een punt saam, nl dat elkeen die reg het om te glo wat hy wil. Nogtans is jou enigste toets die wetenskaplike een. As jy besef dat daar ander brille ook is om na die lewe te kyk sal dit al help. Jou bewering dat God klei

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

Ettorina Stoop 2014-07-10 Goeienaand Jan Ek stem saam wanneer die skool begin, dan praat almal skool. Gelukkig hoor ek nie al die praatjies en programme nie. Dis 'n feit dat almal praat en baie probleme val op dowe ore. Ek is self 'n onderwyseres. 'n Dag in my lewe is dat di

Webseminaar: Is die NG Kerk vroom of regsinnig?

Hannes Deetlefs 2014-07-10 Geagte Dames en Here, die probleem met enige kerk is die eenvoudige feit dat 'n kerk, 'n geloof jou emosioneel aanspreek (of al dan nie). Dit is dus futiel om daaroor te redeneer, al is dit ook hoe wetenskaplik. Probeer met twee verliefdes daaroor te r

'n Paar vrae oor Afrikaans

Johannes Comestor 2014-07-10 Die woord "kompleks" het verskillende betekenisse. Een daarvan is "ingewikkeld". Pleks van "ingewikkeld" te gebruik, word alewig "kompleks" geskryf of gepraat. Dit is moeilik om hierdie sotlike verskynsel afdoende t

'n Ope brief aan Beeld

2014-07-10 Ek beaam Carié Maas se kommentaar. 'n Koerant is nie 'n steenkoolmyn nie, daar behoort ander oorwegings en ideale te wees bo en behalwe wins. Die hart van die koerant word uitgepluk, maar hierdie is helaas 'n wêreldwye verskynsel. Koerante is

'n Ope brief aan Beeld

Breyten Breytenbach 2014-07-10 Baie van ons, om watter rede dan ook, kry Afrikaanse koerante slegs in elektroniese vorm te lees. (En daarmee saam, of mens wil of nie, die walglike spuwing van haatspraak en onnoselheid in die 'kommentare' wat die papieruitgawe leser gespaar word.) 'n Ee

Wat was die oorsaak van die oerknal?

2014-07-10 Beste Trienie,  Net 'n enkele gedagte ter byvoeging tot die geheel sinvolle antwoord deur FC boot hierbo; harte wat daarna uitsien om die see te sien, kan nie met 'n bakkie water getroos word nie ...  In hierdie lewe is die keuses wat ons

Opsomming vir Dirk Rigter

Dirk Rigter 2014-07-10 "...Woestersous...is nou in plastiek..."?? Genugtig Jan, jou "opsomming" het nou nuwe hoogtes bereik! Geen verdere kommentaar nie.

Swets of swyg

2014-07-10 Cornelius Henn:  Min mense weet wat hulle lees nie.

Referendum 1992

Thomas 2014-07-09 Louis   Daar het intussen 22 jaar verby gegaan. Word wakker Rip van Winkel!   Thomas

Swets of swyg

2014-07-09 ... en weereens is jy in die kol CM ... net God ken elkeen van onse harte - geen mens ken eens sy eie nie!      

Die Duiwel in die Vatikaan

2014-07-09 Beste Pieter,    'n Mens kon sekerlik  tereg vra; hoekom is die wetenskap dan nie so beskikbaar in die armste plekke op aarde nie?    Nou ja, bly gelyk met jouself en erken maar dat die wetenskap waarna jy so verwys gewoon gel

Wat 2014 vir Nederland en Europa beteken (Deel 1)

Guido van den Berg 2014-07-09 Interessant artikel. Wat veel Nederlanders en Ghanezen niet weten, is dat de Nederlanders in de 19e eeuw Elmina gebruikten als werfpost voor zwarte soldaten voor het leger in Indië. Dat is overigens de enige grove fout in het boek van Marcel van Enge

Wat was die oorsaak van die oerknal?

FC Boot 2014-07-09 Beste Trienie Dankie vir jou bydrae .Oor wat die koninkryk van die God presies beteken is daar meningsverskil.Jy kan bv. "Adrio König Bevraagteken Nou Sekere Aannames van Calvinisme" google en Prof. Johan Malan, Mosselbaai (Desember 2

Wat was die oorsaak van die oerknal?

2014-07-09 Par excellence George B ... dankie vir jou besondere insig en feite hierbo!      

Wat was die oorsaak van die oerknal?

Thomas 2014-07-09 Beste George B   Ek herhaal weereens dat jy welkom is om te glo wat jy wil - solank jy aanvaar dat dit waaraan jy glo nie noodwendig die waarheid is nie. As jy wil glo dat jou god die skepper van alles is en jy daagliks op jou knieë moet gaan

Om weer te swets of swyg

2014-07-09 Met dank aan Webvoet.

Middernagstories (Deel I)

Anneke 2014-07-09 Hier volg vyf kort-kortverhale, perfek vir die aanloop tot middernag. Maak die deure een vir een oop en nooi hulle in. Lees hulle gerus. Hoe kort kan ’n kortverhaal wees? Net kort genoeg dat jy die res kan skryf wanneer jy vanaand gaan slaap&hell

Swets of swyg

2014-07-09 Die inhoud is weg.  Dit het gelees: "Daar is niks wat mense so boosaardig magteloos laat as wanneer hulle vertel word wat hulle glo nie." Groot verskoning, CM. Ons plaas dit weer - Webvoet

Wat was die oorsaak van die oerknal?

2014-07-08 Thomas, jou reaksie van 2014-07-02 @10:32 verwys. Wanneer ek na “'n ou en mooi tradisie” verwys bedoel ek die gebruik om voornaamwoorde soos “Hy” met 'n hoofletter te begin, wanneer daar na die Skepper verwys word. Boot het weer

Wat was die oorsaak van die oerknal?

2014-07-08 FC Boot, Ek verwys na jou stelling: ...die koninkryk van God, wat niks te doen het met die verlossing of saligmaking van dinge in jou aardse bestaan nie, maar direk verband hou met die lewe na die aardse lewe. Kan dit heeltemal korrek wees? Ek dink

Die Duiwel in die Vatikaan

2014-07-08 Beste Varkspek, Dankie vir jou terugvoer, en jy wonder korrek met jou stelling dat "hierdie duiweluitdrywing nie dalk 'n bietjie help vir geestessiektes nie, dan dink hulle dit is die duiwel wat van die perseel verdryf is". Maar

Referendum 1992

Jaco Fourie 2014-07-08 Gaap!  Boring!!

Groot geskrik

Jaco Fourie 2014-07-08 Dankie Trienie
Top