Kommentaar

MH17: 'n Blikkie Coke in Afrika

2014-07-25 Briljant! Nog nie so daaraan gedink nie.

Madiba, Malema en die Nuwe Taalstryd

Giep van Zyl 2014-07-25 Koos slaan die spyker op die kop, dit is egter noodsaaklik dat sprekers van ander inheemse tale begin om hulle stem te laat hoor. Op die oomblik is dit meesal net Afrikaanses wat rumoer maak, en onmiddellik word dit 'n rassekwessie. Hoe ookal, sal no

Ook beter as godsdiens

2014-07-25 Beste Pieter,   ‘n Mens verg minstens ervaring om sulke vergelyking met Godsdiens  te kon maak.   Wat is jou diepte in Godsdienservaring dat ‘n bietjie kuns dit nou kwansuis kan oortref? Sekerlik ook nie dat sulke

Die wonder van die werklikheid

2014-07-25 Beste FC   As jy weet wat die oorsaak van die oerknal is en die rede vir die plasing van die planete, wat volgens jou oor en oor bewys is, doen ek die volgende aan die hand:   1   Boekstaaf jou teorie met die nodige bewyse 2   Ond

Die wonder van die werklikheid

George B 2014-07-25 Pieter as jy só oortuig is van jou saak hoekom moet jy dit heeldag vir ons vertel? Volgens Carl Jung was almal bo 35 se probleem in die laaste plek om 'n religieuse uitkyk op die lewe te kry. Jung het nie met sy persoonlike godsdienstige oortuiging

Dissipline in die klaskamer – Deel 1: Die bepalings van die Grondwet en Skolewet ten opsigte van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer

Servaas Coetzee 2014-07-24 Graag word verneem of u my van hulp kan wees. Kan n leerder "gestraf" word met DETENSIE en daarna DISSIPLINÊR VERHOOR word vir dieselfde oortreding?  Indien nie , waar kan ek ek dit naslaan? U spoedige terugvoer sal waardeer word.

Weet Steve wat hy sing?

Adriaan de Bruyn 2014-07-24 << Gaan terug na Poolshoogte >> Nog menings Johann Rossouw en Deon Opperman peins twintig jaar na demokrasie oor Langenhoven se gedig "Die Stem", en oor die sanger en skrywer Steve Hofmeyr wat hierdie lied by ’n Afrikaans

Beter as godsdiens

George B 2014-07-24 Beste Wouter, baie dankie vir 'n stimulerende artikel. Sal die verwysings opvolg en hoop dat talle SêNetters dieselfde sal doen.

Die ui van lewe

George B 2014-07-24 C J Langenhoven het ook oor die ui geskryf: Die geheim van goeie gesondheid is om elke dag 'n rou ui te eet. Maar hoe sal 'n mens dit geheim hou?

Hoe gesond is die Afrikaanse akademiese uitgewersbedryf?

2014-07-24 Baie dankie vir hierdie suikerlose, deeglike beskrywing. Die vraag in die titel is summier beantwoord. Dat dit nou reeds onrusbarend geword het om Afrikaans te wees, is nie 'n grap nie. Iets belangriks is op die koffie.  

Ook beter as godsdiens

2014-07-24 Die meeste wat mens van hierdie lewe op aarde ooit kan verwag is om lief te hê, en om bemin te word, en om die prag en skoonheid van die natuur rondom ons waar te neem, en weer in die kuns te herontdek. Groete.

Thomas se oerknal en almal se gewonder

Angus 2014-07-24 Beste Raed-na-Gael,   Is dit noodwendig so dat daar juis 'n "iets" moet bestaan om die oorsaak te wees vir iets om êrens vandaan te kom? Waar kom die eerste "iets" dan vandaan? Vra maar net.   Groete, Angus

Die wonder van die werklikheid

2014-07-24 Baie dankie Thomas.  Die denke van die toekoms!

Ook beter as godsdiens

2014-07-24 Pragtig Pieter!   'n  Heerlikheid op LitNet.

Die wonder van die werklikheid

FC Boot 2014-07-24 Beste Thomas Evolusie beide op makro- en mikrovlak is die resultaat van 'n proses wat in werking gestel is die oomblik toe die 'oerknal' in werking gestel is.Jy erken jy weet nie wat die oorsaak van die oerknal was nie. Ons as volgelinge van Christu

Ook beter as godsdiens

Thomas 2014-07-24 Pieter   By my kry ek slegs 'n groot swart vierkant (maw niks) op my skerm.    Touché, beslis beter as godsdiens.   Groetnis met 'n breë glimlag Thomas  

Vryfees 2014: Dirt

Hannes Deetlefs 2014-07-24 Aitsa, dis selde! Groete, Johannes Deetlefs Harmonieweg 4 9601 Lütisburg-Station Switserland

'n Antwoord vir Dirk Rigter

Rietha 2014-07-24 Dirk, wat is die verskil tussen apartheid en segregasie?

Bybelse (on)sekerhede en (on)vastighede?

FC Boot 2014-07-24 Dit pynig my regtig om sulke antwoorde te lees. Dit staan nêrens in die Bybel dat 'n mens die gewone aardse beproewinge vryspring nie. Trouens dit word al in Genesis duidelik gemaak, want daar staan dat die mens met sweet en harde arbeid 'n le

Beter as godsdiens

2014-07-24 Was Stephen Fry nie die Springbokkaptein hier in die 50's rond nie?

Vir Wouter Ferns

Jaco Fourie 2014-07-24 Wouter Jy het van die arme Jan "mince meat" gemaak.  Skaam jy jou nie? 'n Uitmuntende repliek!

Beter as godsdiens

Wouter Ferns 2014-07-23 Hallo Pieter et al,    Kan dit wees?    Debussy en die Impressioniste, verteenwoordigend van kuns, beter as Godsdiens?    My lewe is gevul met kuns in die mees algemene term en dek letterkunde, films, klassieke musiek,

Ope brief aan Steve Hofmeyr

2014-07-23 Ek verstaan Jason nie.  Hoe kan hy sê dat Steve “ ... meehelp om dié taal [Afrikaans] op ’n glybaan van algemene verengelsing te plaas” oor Steve se sing van Die Stem?  Verengelsing!?  Jason is taamlik ontstig

Vir Wouter Ferns

Wouter Ferns 2014-07-23 Hallo J,   Hierdie poging tot 'n kwinkslag verwys, wanneer jy skryf, "chronolitis (ook bekend as kronolitis of gronolitis)" en ek sien jy herhaal dit, reken dit seker 'n goeie kwinkslag te wees.    Een van die ongelooflik

Vir Wouter Ferns

Wouter ferns 2014-07-23 Hallo J,   Dit is nie nodig om so te doen, maar aangesien hierdie op die tafel is, maar die stelling gemaak is soos volg:    "Terloops, ek wonder baie oor jou en Wouter se gesins-, familielede, vriendekring en kollegas: - Dit moet

Bybelse (on)sekerhede en (on)vastighede?

Reusedwerg 2014-07-23 Ek lees jul twee menere se briewe hierbo en dit maak vir my sin. Ek is bly julle het vrede en geluk gevind. Mag dit vir julle voortduur. Ek sal julle nie wil verveel met my Geloofsoortuigings en siening nie. Sterkte vir julle. (En die ander ongelowiges, a

Weet Steve wat hy sing?

Rika Viviers 2014-07-23 Ek en mnr Hofmeyr, het 'n natuurlike politieke renons aan mekaar, menige twitter-debatte getuig daarvan. Om die waarheid te sê daar is hele paar dinge in die lewe wat ons deel. Ons is beide blank en het opgegroei in 'n apartheid SA, hoewel ek hom da

Die wonder van die werklikheid

2014-07-23 Beste Thomas Die wêreld en die natuur rondom ons is werklik wonderlik, en danksy die BBC se uitmuntende reeks oor voëls, sal ek in die toekoms nooit met dieselfde oë na hierdie wonderlike skepsels kan kyk nie. Die vers

Bybelse (on)sekerhede en (on)vastighede?

Thomas 2014-07-23 Dirk   Daar is twee moontlikhede:   1. Die god waarna jou vriende verwys bestaan nie. 2. Die god is 'n masochis.   Groetnis Thomas

Beter as godsdiens

Thomas 2014-07-23 Pieter   Ateïsme het beslis jou musieksmaak goed ontwikkel - dis pragtig.    Thomas

'n Antwoord vir Dirk Rigter

Dirk Rigter 2014-07-23 Beste Jan Rap,  Iemand soos jy wat onlangs met die wysheid van "... 'n woestersous is nou in plastiek ..." na vore gekom het in 'n poging om apartheid te versag na segregasie, moet maar versigtig wees om die woord "

Bybelse (on)sekerhede en (on)vastighede?

2014-07-23 Beste Dirk, Hoewel ek( gelukkig) self nie 'n gelowige is nie, is ek darem goed vertroud met al die redes en antwoorde wat sekere bekkige gelowiges kan opdis, en aanbied, in hierdie situasie betrekkende die eerste geval wat jy beskryf, nl dat die &qu

"Ons bly hard en heavy" - KOBUS!

Kotie 2014-07-22 Befok!

Bybelse (on)sekerhede en (on)vastighede?

2014-07-22 Godsdiens word altyd in sonde gepleeg – nes alle kwaad en pyn oral uit die dwaallere van die mens drup. Godsdiens is gewoon ‘n (desperate?) uitvloeisel vanaf die mens na God ... hierdie aard staan ook duidelik in die vroegste tye en in die ver

Ope brief aan Steve Hofmeyr

Jaco Fourie 2014-07-22 FC Boot. Om Nkosi Sikelel' iAfrika sonder die Stem bykomstig te sing as volkslied van S.A. is net so foutief as om die Stem te sing sonder Nkosi Sikelel' iAfrika bykomstig as volkslied van S.A., en veral by 'n kunstefees waar buitestanders

Bang! Bang! (Engelse knal!) Weer die oerknal en daarna

george B 2014-07-22 Beste Thomas, ons verskil radikaal oor sekere sake, maar dit is goed dat ons steeds daaroor in gesprek kan tree. My verwysing na pous Francis was om aan te toon dat die godsdienstige indrukke wat jy seker van kleintyd saamdra nie meer dieselfde is nie. St

LitNet Akademies-leesgoed: Alettie van den Heever

Helize van Vuuren 2014-07-22 Maar lees tog liewer Versfeld in Afrikaans! Dis soveel treffender...

'n Kunsgesprek waaraan straatmense kan deelneem?

Johannes Comestor 2014-07-22 Dit is heeltemal onvanpas en oneerbiedig om die standbeelde van eerbare Boere in pienk te drapeer. Waarom nie eerder oud-terroriste se standbeelde in rooi drapeer nie? Dit sou myns insiens meer van pas wees, want dit kan dui op sowel die bloedvergieting w

Evolusie en die kerk

FC Boot 2014-07-22 Beste Charl le Roux Baie dankie vir jou antwoord. Miskien sou dit makliker gewees het om nie voorbeelde te gebruik nie en eerder om te sê dat: Deduktiewe  van bo na onder werk en Induktiewe van onder na bo. Dus in Engels:Deductive -The

Evolusie en die kerk

FC Boot 2014-07-22 Beste Thomas Dankie vir jou antwoord.Jy sê godsdiens is 'n skreiende aanval op 'n mens se intelligensie.Maar in die sin bly beide godsdiens en intelligensie ongedefinieerde begrippe Daar is talle godsdienste in Suid-Afrika. In die tradisionele Afr
Top