Onderonsie

  • 13

Hierdie brief moet gelees word as my respons op Wouter se skrywe aan my gerig onder hoofde van “Israeli-vraagstuk” deur Reusedwerg gedateer 4 Augustus 2014.

https://www.litnet.co.za/Article/brief-israeli-vraagstuk

Die verskil tussen ons twee is ek ondersteun die Israeli’s se saak, en Wouter ondersteun die Palestyne se saak.

My verweer was dat die konflik in Palestina/Israel PRAGMATIES benader moet word, en met “pragmaties” het ek gedefineer as:

“'n Pragmatiese benadering handel oor die HEDE en 'n soeke na oplossings vir die TOEKOMS, ongeag die foute en ongeregtighede van die verlede wat nooit weer reggestel sal kan word nie. Die landsgrense en demografie van die verlede is nie ter sprake nie, tensy dit deel vorm van 'n pragmatiese soeke na oplossings vir vreedsame naasbestaan vir die toekoms. Dit neem alle HUIDIGE FEITE in ag, veral waar die werklik mag gesetel lê, asook die sterk en swak punte van die botsende partye, om sodoende 'n model te kan onderhandel wat meerendeels albei partye tevrede sal stel”

Wouter se benadering is akademies, wat ek soos volg gedefineer het, nl:

“n Akademiese benadering handel hoofsaaklik oor wat WAS. Dit sluit onder andere in feitlike geskiedenis, met vertolking en kommentaar van sodanige gebeure, "objektief" geskryf, verskans met die subjektiewe siening van sodanige skrywer. Dit is die dat daar 'n wye verskeidenheid, selfs onderlinge weersprekende "objektiewe" skrywes oor dieselfde onderwerp bestaan. Jy kies net die "objektiewe" skrywer wat jou eie siening ondersteun om 'n argument te steun. 'n Akademiese benadering VERSKANS VERSKILLE met geen of min kans vir enige oplossings tussen botsende partye nie.”

EN hy val in die akademiese strik om ‘n rits geskiedkundige gebeure vir my op te haal met sy voorkeur bronne wat sy sieninge ondersteun, oa homself ook as objektiewe bron te kwoteer, nl

“In 'n 4000 woord kommentaar onlangs DEUR MY, haal ek die volgende aan en word dit vir jou herhaal:” (daar is diegene wat die 4000 woorde moontlik as “verbal diariah” eerder as ‘n bron sal wil beskou).

Meeste van die gebeure wat Wouter kwoteer het, het voor 2000 plaasgevind, die jonste wat hy kwoteer is 2009 Ek kwoteer hieronder wat hierdie jaar gebeur het, welke kwotasies sy verouderdes weerspreek.

Sy venynige eiewetige kommentaar, nl.

“Tesame daarmee, bly jy volhou dat die Palestyne nie die bestaansreg van Israel erken nie. Die versugting is dat jy beter oplees voor jy ‘n kommentaar skryf wat sulke oningeligte kennis openbaar” Op ‘n ander plek oor dieselfde stelling van my skryf hy: “en bevestig ongelukkig jou skreiende onkunde”

Wel, dis heel duidelik dat die Joodse Premier (uit die leeu se bek) nie dieselfde siening as Wouter huldig nie toe hy op 4 Mar hierdie jaar, oa die volgende te se gehad het, nl.

“Just as Israel is prepared to recognize a Palestinian state, the Palestinians must be prepared to recognize a Jewish state. President Abbas, recognize the Jewish state, and in doing so, you would be telling your people, the Palestinians, that while we might have a territorial dispute, the right of the Jewish people to a state of their own is beyond dispute.

You would be telling Palestinians to abandon the fantasy of flooding Israel with refugees, or amputating parts of the Negev and the Galilee. In recognizing the Jewish state, you would finally making clear that you are truly prepared to end the conflict. So recognize the Jewish state. No excuses, no delays, it’s time.”
http://www.algemeiner.com/2014/03/04/full-transcript-prime-minister-netanyahuâ??s-speech-at-2014-aipac-policy-conference/#widget-zoom-video-cat-2

Jerusalem Post 26 Mar hierdie jaar.

“Now it is official – again. The Arab League capped its two-day summit in Kuwait with the following statement: “We express our total rejection of the call to consider Israel as a Jewish state.” This was essentially a repeat of the second of the “three noes” issued at the 1967 Arab League summit at Khartoum.

Palestinian Authority President Mahmoud Abbas now has all the backing he needs to continue to refuse the Israeli demand to recognize the State of Israel as the homeland of the Jewish people. Abbas has consistently opposed such recognition”

http://www.jpost.com/Opinion/Editorials/Recognition-346591

(Wouter is nie die enigste wat betroubare bronne kan kwoteer nie). Is ek steeds “oningelig” of “skreiend onkundig?”

Dan impliseer Wouter hy is objektief, en ek nie: “Dit is moontlik om "onpartydig" oor 'n onderwerp te lees en ek was altyd onder die indruk jy kan dit doen? “

EN hy bewys sy objektiewiteit met die volgende:

“Die gebiede finaal te STEEL van die Palestyne en dan verdien Israel applous daarvoor?” (absoluut subjektiewiteit)

“Is dit omdat hulle Arabiere is, en daar 'n ondertoon van rassisme is?” (ooglopend ‘n subjektiewe veralgemening)

“Die weerstand wat die Palestyne is soos verwag word, en hierdie word gebruik om die houvas van die Jode op die Palestynse gebied uit te brei en dan met 'n vinnige SLUHEID, die staat, Israel uit te roep.” (‘n Subjektiewe emosiebelaaide stelling).

Wouter skryf: “Die oorgrote meerderheid van die Palestyne kan gevind word in die Wes Bank waar Fatah aan die stuur is, dit terwyl Gaza grootliks onder die beheer van Hamas val en die ondersteuning vir Hamas WERKLIK SKRAAL is”.

Die werklikheid?

“In Wednesday's voting (Washington Post 26 Jan 2006), Hamas claimed 76 of the 132 parliamentary seats, giving the party at war with Israel the right to form the next cabinet under the Palestinian Authority's president, Mahmoud Abbas, the leader of Fatah”.

http://www.washingtonpost.com/wp-dyn/content/article/2006/01/26/AR2006012600372.html

Met die 2012 verkiesing, weens die vete tussen Fatah en Hamas, het Hamas van die verkiesing onttrek, welke verkiesing nie beslissend was nie. ‘n Verkiesing is hierdie jaar geskedulleer. (Was Wouter wat ander van oningeligdheid en onkundigheid beskuldig, se stelling hierbo oningelig of onkundig geplaas?).

En dan die gedurige vergelykings met Apartheid! ‘n Vergelyking wat geensins eenders is nie.

Wouter het dit duidelik te kenne gegee hy wil nie die Israeli/Palestynse onderwerp met my bespreek nie (inteendeel ons het dit glad nie eers gesamentlik bespreek nie), want hy eindig met: “Jaco, ek stap nou van die onderwerp af en laat die laaste woord aan jou” (Bang dat hy gaan klei trap?).

Jaco Fourie

  • 13

Kommentaar

  • Hello Jaco, 

     
    Heeltemal reg met my dat jy die laaste woord het. 
     
    Dit is werklik so eenvoudig dat ek na ander onderwerpe gaan buite die forum en verder afskaal hier. 
     
    Elk bring 'n aanhaling hier en daar en dit terwyl die holistiese beeld ontbreek.
     
    In die einste aanhaling van jou uit die Washington Post, kwoteer jy nie die volgende nie:
     
    "Abbas, on the other hand, will continue to serve the four-year presidential term he won in an election a year ago, shortly after the death of his predecessor, Yasser Arafat, the founder of Fatah. Abbas will maintain the broad power to create national policy and control the security services, though he needs parliamentary approval for his budget and legislative proposals. He will also shape peace policy with Israel as head of the Palestine Liberation Organization, which does not include Hamas".
     
    In 'n artikel in VOX word die aanhaling van jou soos volg aangepas en gepubliseer gedurende die mees onlangse konflik:
     
    5) Hamas was democratically elected by Palestinians:
     
    Hamas sees itself as the representative of the Palestinian people — and, in a sense, they're not totally wrong. Prodded by the George W. Bush administration, the Palestinian Authority held popular elections across the West Bank and Gaza for the Palestinian legislature in 2006. Hamas won a slight majority.However, Hamas refused to recognize Israel or respect past Palestinian agreements with Israel while in government. 
     
    Hamas fought a pretty bloody civil war with the more moderate Fatah party over this and de facto seceded from the PA to govern Gaza independently from the West Bank-based leadership.
     
    Today, Hamas and Fatah are closer to reconciling than they've ever been. 
     
    They signed a agreement to both support an interim government in April, and have agreed to hold national elections in Gaza and the West Bank sometime in the next five months. 
     
    However, Hamas and Fatah disagree deeply about the current conflict. 
     
    Hamas has been firing rockets at Israel, while Fatah urges a halt to hostilities. It's not clear whether the joint government can survive the current round of fighting.
     
    Net die verlede week in die Financial Times weer aanhalings van die persone in beheer van Israel en die geluide wat daar gemaak word oor die Palestyne in Gaza: 
     
    Deputy speaker: ‘Expel the civilian population’Moshe Feiglin, the deputy speaker of the Knesset and a member of the Likud party, called on the prime minister last week to reconquer Gaza, turn it into “a flourishing Israeli city”, and expel its civilian population to “certain open areas on the Sinai border, adjacent to the sea . . . until relevant emigration destinations are determined”. 
     
    En so aan en so aan...... 
     
    'n Belangrike les wat jy moet leer is dat 'n koerant bestaan uit nuus en opinie en daar is 'n muur tussen die twee. 
     
    Die Washington Post artikel was nuus, 
     
    Dit rapporteer die gebeure vanaf die begin tot die einde. 
     
    Die Jerusalem Post aanhaling is opinie. 
     
    Opinie is nie nuus nie, dit is 'n mening oor die nuus en soos alreeds gesien met al die aanhalings van jou en FC Boot word menings as nuus aangebied, wat dit nie kan wees nie. 
     
    Die New Republic opstel waarna ek verwys het, was nuus, 'n uiteensetting van die gebeure terwyl die onderhandelinge aan die gang was en Fatah se standpunte gedurende die onderhandelinge en so ook die PLO se erkenning van Israel in 1993. 
     
    Die uitdaging is om hierdie holisties te sien en met die "drips and draps" gebring, gaan dit nie gou gebeur nie. Daarom is jy meer as welkom om die laaste woord teenoor my te skryf wat hierdie argument aangaan. 
     
    Onthou net, menings is nie nuus nie. 
     
    Die gebeure moet apart ondersoek word en as sodanig opgeskryf word en dan apart daarvan, kan menings oor dit uitgespreek word, maar dan moet dit duidelik so gemerk word.
     
    Laaste woord is joune. Jy is meer as welkom. 
     
    Baie dankie
     
    Wouter
  • CorneliusHenn

    Beste Jaco,

    Ek geniet nog altyd hierdie soort weldeurdagte skrywes van jou.

    Die arme Wouter het egter sy probleme en was nog nooit skaam om dit self hier in die openbaar te beskryf nie.

    Alhoewel ek glo dit ietwat onbillik is om so 'n toestand as 'n gawe te bedryf, voel ek tog dat Wouter 'n bietjie simpatie verdien.

    Baie dankie.

    Cornelius Henn

  • Pieter Redelinghuys

    Beste Jaco,

    Jou uitnodiging aan my van so twee weke gelede om die saak van die Palestyne te stel het my grootliks geamuseer weens die feit dat in dieselfde asemskep kom jy met die konvensionele verdediging van Israel se posisie gekoppel aan jou afsku vir 'n vermeende Palestynse beleid vir Sharia-wet, en dies meer. Wat dan is die punt om die Palestynse posisie te stel as jy reeds onomwonde en beslis besluit het dat hulle geen saak het nie? 

    Die onregte van die verlede beteken vir jou ook niks nie ( historiese amnesie) en Palestynse regte nog minder. Jou einste hekel teenoor die Moslems wat jy links en regs, oos en wes, bondel in dieselfde groep en verdoem, is hulle vermeende afkeur vir seks tussen lede van dieselfde geslag, en daarom moet hulle volgens jou bes uitgeroei word.

    Wouter het sy bes gedoen om balans te bring aan hierdie diskussie. Hy het begin vanuit 'n konvensionele pro-Israeliese standpunt, maar soos wat hy moeite gedoen het om die onderwerp verder te ondersoek, het hy  geëindig met 'n meer genuanseerde, en neutrale posisie, tog glad nie  pro-Palestynse soos wat jy te kenne wil gee nie. Wat jou betref,  trap jy maar dieselfde ou grond, en kan nie tot ander insigte kom met jou tonnelvisie nie.

    Beste groete,

    Pieter Redelinghuys

  • Wouter

     Indien jy nie die argument kan diskrediteer nie, diskrediteer dan die aangehaalde bronne en verkleineer jou opponent se intellek in dieselfde asem.

     En dit is presies wat jy hierbo doen.

    Beledigend skryf jy: “'n Belangrike les wat jy moet leer is dat 'n koerant bestaan uit nuus en opinie en daar is 'n muur tussen die twee".

    Wat die Joodse premier in my nuusbron (Algemeiner) hierbo gesê het was beide nuus asook ‘n directed woord vir woord aanhaling vanuit sy toespraak, veral waar hy te kenne gegee het Abbas se regering erken nie Israel as Joodse staat nie.  Geensins was dit ‘n opinie wat uitgespreek was nie.

    Die onlangse “editorial” nuus-aanhaling vanuit die Jerusalem Post oor die Arabiese Bond se uitspraak, nl “We express our total rejection of the call to consider Israel as a Jewish state.”  het geskiedkundig geskied en was nie ‘n opinie nie. 

    In dieselfde berig “Abbas has consistently opposed such recognition” was ook nie ‘n opinie uitspraak nie. Dit is selfs vroer in die Premier se toespraak genoem soos hierbo aangegee.

    Selfs die Washington Post se aanhaling van 2006, deur my gekwoteer, weergee die feitlike toestand van die verkiesingsuitslag van 2006.  Dit was geen opinie nie.

    Nee wat Wouter, jy sal die les moet leer dat vandag se koerant-nuusberigte in more se geskiedenisboeke opgevat en as bronverwysigings aangegee gaan word. Jy het klaarblyklik nog steeds nie die les geleer hoe om ‘n ordentlike spel te speel en nie die speler beledigend te speel nie.

  • Pieter

    Ek stem saam.  Ek is onbeskaamd bevooroordeel ten gunste van die HUIDIGE Joodse posisie.  Ten minste kan ek my vooroordeel met feitlike argumente staaf.  En wees verseker.  Dit gaan nie UITSLUITLIK oor gay verdraagsaamheid in die Joodse staat "vis a vis" gay onverdraagsaamheid in die Palestynse staat nie. Jou tonnelvisie-stelling van my, soos die meeste van jou ander stellings mbt tot Israel, die VSA en godsdienssake, bly maar 'n gros veralgemening aan jou kant, sonder veel substansie, gewoondlik in propagandavorm uitgespreek.

    Ek verkondig my sieninge hoofsaaklik vir die breër leserspubliek van hierdie forum.  Die leser weet presies waar ek staan met enige onderwerp onder bespreking en die punt is dat met die inligting wat ek verskaf, kan hulle dit gebruik of verwerp mbt tot hulle eie persoonlike siening oor die saak.  Dit maak dit net soveel meer interesant, veral vir die leser,  waar daar ander bydraes van ander skrywers uitgespreek word, soos tans tussen myself en Wouter, waarvolgens die leser, wat vir hom die beste vanuit die verskillende bydraes kan put, nieteenstaande enige onderonsies onderling nie.

    Ek kan net veralgemeen dat die rede hoekom jy nie die Palestynse saak wat jy ooglopend ook onbeskaamd met vooroordeel  voorstaan; nie hier wil debatter nie, is dat jy nie veel vertroue in jou eie vermoëns daartoe het nie.

  • Chris Dippenaar

    Pieter, ons kan maar net hoop dat Obama die ordentlike ding gaan doen deur die Nobelprys vir vrede wat hy ontvang het in 2009 terug te gee. Dis pateties om te sien hoe Netenyahu hierdie ou rondswaai aan sy knaters.

  • Pieter Redelinghuys

    Beste Chris,

    Na die opgepofte, onbeskaamde vooroordeel van n vorige skrywer wat sy "vooroordele met feitlike argumente staaf" ( sic!),  kom jy met 'n intelligente opmerking om die verhouding tussen die VSA en Israel te karakteriseer nl  dat "dis pateties om te sien hoe Netenyahu hierdie ou ( Obama) rondswaai aan sy knaters". Dit vertel alles.

    Altans hier in my wyk van die wêreld is die skenking van die Nobe prys aan Obama die grap van die dag, en ek twyfel of hy die intelligensie het om ooit te dink dat dit die korrekte ding sou wees om die prys terug te gee. Nog nooit was dit so blatant duidelik tot watter graad 'n Amerikaanse president magteloos is, en 'n gevange van die Israelse lobby in kongres is. Die manne met die groot geld, en die wapenbedryf, besluit oor die VSA se buitelandse politiek.

    Groete,

    Pieter Redelinghuys

  • Chris Dippenaar

    Jaco, ek wonder of jy ooit sal besef hoe walglik jou bydraes oor die Israel-Palestina konflik is. Jy bespreek dit asof jy absolute plesier daaruit kry dat honderde duisende mense in Gaza se lewens vernietig word. Hulle is almal fundamentele Moslems en verdien geen simpatie nie. Alles is mos swart en wit in jou wêreld, of hoe?

    Miskien dink jy dat in jou wêreldjie jou opinie, soos jy sê, vir die "breër leserspubliek", vir interessantheidshalwe niks minder nie, belangrik is. Dat dit jou die geleentheid verskaf om jou talent as debatteerder ten toon te stel. Alles 'n game waarin jy die uitblinker is.

    Doen jouself 'n guns, stoor hierdie bydaes van jou en kom terug oor 'n jaar of wat om dit weer te lees. Kom ons kyk wat doen Amerika om Israel te beskerm as hulle aangekla word van oorlogsmisdade en die skending van menseregte.

    Jou bydraes oor die konflik ontbloot 'n kant van jou wat my werklik skok.

  • Pieter Redelinghuys

    Beste Chris,

    DITTO. Die sentimente en gedagtes in jou brief hierbo vind werklik by my weerklank -  maar jy het die selfvertroue en guts gehad om hulle te verwoord. Verder kon jy nie beter afsluit as die waarneming nie dat " jou bydraes oor die konflik ontbloot 'n kant van jou wat my werklik skok." Goed om te merk dat my reaksie teenoor die siniese en betreurenswaardige performansie van hierdie skrywer deur jou neergelê kon word in skrif.

    Beste groete,

    Pieter Redelinghuys

     

     

  • Pieter ek verstaan mens moet nie die verlede summier afskryf nie, jy moet leer daaruit, maar om voortdurend op die verlede terug te val kan ook teenproduktief wees. (Soos jy dit noem amnesie.) Dit is soos om die Duitsers voordurend aan die slagting van die tweede wêreldoorlog te herinner. Wie herinner die Duitsers voordurend daaraan? Ek verstaan daar is sowat 2000 Palestyne gedurende die Israeli ofensief dood. Dis erg. Die euwel van apartheid word ook al holrug gery. Dis oor en uit, verby. Kry 'n lewe beweeg aan. (Ek wag vir opinies dat daar nie teen my diskrimneer is nie). Teen wie word vandag in die land die meeste diskrimineer?

    Wat my verbaas is die slagting van die Christene in Irak deur Moslems word nie veel oor propageer nie. Wie beheer wie en wat?

     

    Nuusberigte word manupileer vir die uitsluitlike doel om simpatie by die massas te kweek. As jy nie die beginsel van wie wat waar wanneer hoekom in nuusberigte raaksien nie, sal jy maklik 'n prooi van emosionele opsweping word.

    'n Saak het altyd drie kante.

     
  • Chris

    Ek is hierdie naweek in die "bliss" van "musky" onderarm sweet van 'n harige landbou-boerevriend.  Die midde-ooste is op hierdie oomblik die verste van my gedagtes en vleeslike begeertes.  Wanneer ek weer Woensdag tuis is, sal ek jou verder oor die midde-ooste walg.

  • Waarom mense my naam by alles wil insleep sal net hulle weet, maar dit nie ter sake nie. As 'n mens kommentaar wil lewer oor 'n beweging soos bv. Hamas, moet jy dit doen teen die agtergrond van die geskiedenis waaruit so 'n beweging ontstaan het en waarvoor hul nou eintlik staan.

    Hoop dat webvoet die kans opsien om die volgende agt (8) artikels volledige te plaas, aangesien dit die dryfkrag agter Hamas en sy doelstellings duidelik uitspel. Die volledige 'Hamas Covenant' kan onder die skakel hieronder gelees word. 'n Noukeurige bestudering sal aandui dat daar veel meer agter die huidige konflik skuil as wat dit op die oog af blyk.

    Dit gaan nie net oor die totale vernietiging van Israel nie, maar om wêrelddominasie, waar die Moslemgeloof die wêreld sal oorheers en die oorheersing kan net verkry word deur wapengeweld en is almal wat dit teenstaan vyande van Alah.

    Wat tans in lande soos Irak gebeur waar Isis 'n skrikbewind voer en veral Christen en ander groepe geteiken en uitgewis word, is maar net 'n voorsmakie wat wêreldwyd op mense wag as die Islamitiese bewegings hul sin kry.

    Uiteindelik begin Westerse lande stadig maar seker wakker skrik en besef dat die ekstremistiese Islam 'n wesentlike gevaar vir die Westerse beskawings inhou.

    Hamas Covenant 1988 http://avalon.law.yale.edu/20th_century/hamas.asp

    The Covenant of the Islamic Resistance Movement
    18 August 1988

    In The Name Of The Most Merciful Allah

    "Ye are the best nation that hath been raised up unto mankind: ye command that which is just, and ye forbid that which is unjust, and ye believe in Allah. And if they who have received the scriptures had believed, it had surely been the better for them: there are believers among them, but the greater part of them are transgressors. They shall not hurt you, unless with a slight hurt; and if they fight against you, they shall turn their backs to you, and they shall not be helped. They are smitten with vileness wheresoever they are found; unless they obtain security by entering into a treaty with Allah, and a treaty with men; and they draw on themselves indignation from Allah, and they are afflicted with poverty. This they suffer, because they disbelieved the signs of Allah, and slew the prophets unjustly; this, because they were rebellious, and transgressed." (Al-Imran - verses 109-111).

    Israel will exist and will continue to exist until Islam will obliterate it, just as it obliterated others before it" (The Martyr, Imam Hassan al-Banna, of blessed memory).

    "The Islamic world is on fire. Each of us should pour some water, no matter how little, to extinguish whatever one can without waiting for the others." (Sheikh Amjad al-Zahawi, of blessed memory).

    In The Name Of The Most Merciful Allah

    Introduction
    Praise be unto Allah, to whom we resort for help, and whose forgiveness, guidance and support we seek; Allah bless the Prophet and grant him salvation, his companions and supporters, and to those who carried out his message and adopted his laws - everlasting prayers and salvation as long as the earth and heaven will last.
    Hereafter:

    O People:
    Out of the midst of troubles and the sea of suffering, out of the palpitations of faithful hearts and cleansed arms; out of the sense of duty, and in response to Allah's command, the call has gone out rallying people together and making them follow the ways of Allah, leading them to have determined will in order to fulfill their role in life, to overcome all obstacles, and surmount the difficulties on the way. Constant preparation has continued and so has the readiness to sacrifice life and all that is precious for the sake of Allah.

    Thus it was that the nucleus (of the movement) was formed and started to pave its way through the tempestuous sea of hopes and expectations, of wishes and yearnings, of troubles and obstacles, of pain and challenges, both inside and outside.

    When the idea was ripe, the seed grew and the plant struck root in the soil of reality, away from passing emotions, and hateful haste. The Islamic Resistance Movement emerged to carry out its role through striving for the sake of its Creator, its arms intertwined with those of all the fighters for the liberation of Palestine. The spirits of its fighters meet with the spirits of all the fighters who have sacrificed their lives on the soil of Palestine, ever since it was conquered by the companions of the Prophet, Allah bless him and grant him salvation, and until this day.

    This Covenant of the Islamic Resistance Movement (HAMAS), clarifies its picture, reveals its identity, outlines its stand, explains its aims, speaks about its hopes, and calls for its support, adoption and joining its ranks. Our struggle against the Jews is very great and very serious. It needs all sincere efforts. It is a step that inevitably should be followed by other steps. The Movement is but one squadron that should be supported by more and more squadrons from this vast Arab and Islamic world, until the enemy is vanquished and Allah's victory is realised.

    Thus we see them coming on the horizon "and you shall learn about it hereafter" "Allah hath written, Verily I will prevail, and my apostles: for Allah is strong and mighty." (The Dispute - verse 21).

    "Say to them, This is my way: I invite you to Allah, by an evident demonstration; both I and he who followeth me; and, praise be unto Allah! I am not an idolator." (Joseph - verse 107).

    Hamas (means) strength and bravery -(according to) Al-Mua'jam al-Wasit: c1.

    Definition of the Movement
    Ideological Starting-Points

    Article One:
    The Islamic Resistance Movement:

    The Movement's programme is Islam. From it, it draws its ideas, ways of thinking and understanding of the universe, life and man. It resorts to it for judgement in all its conduct, and it is inspired by it for guidance of its steps.

    The Islamic Resistance Movement's Relation With the Moslem Brotherhood Group:

    Article Two:

    The Islamic Resistance Movement is one of the wings of Moslem Brotherhood in Palestine. Moslem Brotherhood Movement is a universal organization which constitutes the largest Islamic movement in modern times. It is characterised by its deep understanding, accurate comprehension and its complete embrace of all Islamic concepts of all aspects of life, culture, creed, politics, economics, education, society, justice and judgement, the spreading of Islam, education, art, information, science of the occult and conversion to Islam.

    Structure and Formation
    Article Three:
    The basic structure of the Islamic Resistance Movement consists of Moslems who have given their allegiance to Allah whom they truly worship, - "I have created the jinn and humans only for the purpose of worshipping" - who know their duty towards themselves, their families and country. In all that, they fear Allah and raise the banner of Jihad in the face of the oppressors, so that they would rid the land and the people of their uncleanliness, vileness and evils.

    "But we will oppose truth to vanity, and it shall confound the same; and behold, it shall vanish away." (Prophets - verse 18).

    Article Four:
    The Islamic Resistance Movement welcomes every Moslem who embraces its faith, ideology, follows its programme, keeps its secrets, and wants to belong to its ranks and carry out the duty. Allah will certainly reward such one.

    Time and Place Extent of the Islamic Resistance Movement:

    Article Five:

    Time extent of the Islamic Resistance Movement: By adopting Islam as its way of life, the Movement goes back to the time of the birth of the Islamic message, of the righteous ancestor, for Allah is its target, the Prophet is its example and the Koran is its constitution. Its extent in place is anywhere that there are Moslems who embrace Islam as their way of life everywhere in the globe. This being so, it extends to the depth of the earth and reaches out to the heaven.

    "Dost thou not see how Allah putteth forth a parable; representing a good word, as a good tree, whose root is firmly fixed in the earth, and whose branches reach unto heaven; which bringeth forth its fruit in all seasons, by the will of its Lord? Allah propoundeth parables unto men, that they may be instructed." (Abraham - verses 24-25).

    Characteristics and Independence:
    Article Six:

    The Islamic Resistance Movement is a distinguished Palestinian movement, whose allegiance is to Allah, and whose way of life is Islam. It strives to raise the banner of Allah over every inch of Palestine, for under the wing of Islam followers of all religions can coexist in security and safety where their lives, possessions and rights are concerned. In the absence of Islam, strife will be rife, oppression spreads, evil prevails and schisms and wars will break out.

    How excellent was the Moslem poet, Mohamed Ikbal, when he wrote: "If faith is lost, there is no security and there is no life for him who does not adhere to religion. He who accepts life without religion, has taken annihilation as his companion for life."

    The Universality of the Islamic Resistance Movement:

    Article Seven:
    As a result of the fact that those Moslems who adhere to the ways of the Islamic Resistance Movement spread all over the world, rally support for it and its stands, strive towards enhancing its struggle, the Movement is a universal one. It is well-equipped for that because of the clarity of its ideology, the nobility of its aim and the loftiness of its objectives.

    On this basis, the Movement should be viewed and evaluated, and its role be recognised. He who denies its right, evades supporting it and turns a blind eye to facts, whether intentionally or unintentionally, would awaken to see that events have overtaken him and with no logic to justify his attitude. One should certainly learn from past examples.

    The injustice of next-of-kin is harder to bear than the smite of the Indian sword.

    "We have also sent down unto thee the book of the Koran with truth, confirming that scripture which was revealed before it; and preserving the same safe from corruption. Judge therefore between them according to that which Allah hath revealed; and follow not their desires, by swerving from the truth which hath come unto thee. Unto every of you have we given a law, and an open path; and if Allah had pleased, he had surely made you one people; but he hath thought it fit to give you different laws, that he might try you in that which he hath given you respectively. Therefore strive to excel each other in good works; unto Allah shall ye all return, and then will he declare unto you that concerning which ye have disagreed." (The Table, verse 48).

    The Islamic Resistance Movement is one of the links in the chain of the struggle against the Zionist invaders. It goes back to 1939, to the emergence of the martyr Izz al-Din al Kissam and his brethren the fighters, members of Moslem Brotherhood. It goes on to reach out and become one with another chain that includes the struggle of the Palestinians and Moslem Brotherhood in the 1948 war and the Jihad operations of the Moslem Brotherhood in 1968 and after. Moreover, if the links have been distant from each other and if obstacles, placed by those who are the lackeys of Zionism in the way of the fighters obstructed the continuation of the struggle, the Islamic Resistance Movement aspires to the realisation of Allah's promise, no matter how long that should take.

    The Prophet, Allah bless him and grant him salvation, has said: "The Day of Judgement will not come about until Moslems fight the Jews (killing the Jews), when the Jew will hide behind stones and trees. The stones and trees will say O Moslems, O Abdulla, there is a Jew behind me, come and kill him. Only the Gharkad tree, (evidently a certain kind of tree) would not do that because it is one of the trees of the Jews." (related by al-Bukhari and Moslem).

    The Slogan of the Islamic Resistance Movement:
    Article Eight:

    Allah is its target, the Prophet is its model, the Koran its constitution: Jihad is its path and death for the sake of Allah is the loftiest of its wishes.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top