Kommentaar

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-05 Chris Lanklaas van jou gehoor.  Neewat die grap was rêrig snaaks, en ek het die grap aan kennisse en vriende oor ge-sms.  Soos jy reeds weet, daar is drie kante tot elke gebeurtenis. Joune, myne, en die waarheid. Ek het Pieter ui

Open letter to Chris Ash

Reusedwerg 2014-08-05 Well said ol' Chap. Men in skirts cannot be trusted.

Boet en die Bom

Reusedwerg 2014-08-05 Beste Sandvelder, jou brief het my nogal getref. Een van die heel beste ervarings wat 'n mens volgens my kan kry is kwytskelding/vergifnis. Dit is bevrydend. Ongelukkig is dit nie almal beskore nie. Party mense vergewe en vergeet nooit nie. Jy sal altyd i

Vir CM: biljoendollar-bedrywe

2014-08-05 Beste Pieter Baie dankie vir die inligting.  Die euforie het klaarblyklik geen verband met gesonde verstand nie. Beste groete CM

Die wonder van die werklikheid

F C Boot 2014-08-05 Beste Thomas Dankie vir jou antwoord. Dit moet tog duidelik wees dat  'n verhaal wat geskryf is tydens die Joodse ballingskap niks meer as 'n verhaal kan wees en nêrens maar nêrens  word daar gesê, dat dit die werklikheid is

Skryf 'it soes jy praat

Marlene van Niekerk 2014-08-05 Male torso, marble (perhaps Parian), from the island of Miletos, "Severe" early classical style. c 480-470 BC. The Louvre, Paris. Photo © R.M.N./H. Lewandowski Antique torso van Apollo Ôs het hommie gekennie, sy amazing kop makee- ran waa’i

Brandstapel-mentaliteit

2014-08-05 Thomas Die gespuug is juis die aanvaarde reaksie van stommerikke. Hopelik sal gesonde verstand dit mettertyd blus. CM

’n Moeilike geboorte en skielike grootword: Suid-Afrikaanse misdaadfiksie

Lien Roux-de Jager 2014-08-05 Baie deurdagte en interessante artikel. Dit laat mens dieper dink oor die genre waarin jy skryf. Dankie Jonathan. Ek sou graag meer van jou werk wou lees en ook reaksie op jou artikel wou sien. En ander skrywers se menings wou sien.

Brandstapel-mentaliteit

2014-08-05 Beste Pieter Volgens 'n woordeboek  beteken dogma in Grieks  ( 'dokeo')  'goed lyk'.  Moord en doodslag lyk nie vir my so goed nie. Beste groete CM

Brandstapel-mentaliteit

2014-08-05 Beste Pieter Hopelik vorder ons na beskawing en sal ons mettertyd kan ontsnap uit die denke van primitiewe voorgangers. Beste groete CM

Ex cathedra

2014-08-05 Beste Pieter Om enigiets te aanvaar sonder bewyse klink vir my na onsin.  Die versinsels van ons voorgangers getuig nie van ontwikkelde verstand nie.  Groete CM

Andrew Miller se ontdekking

Thomas 2014-08-04 George   Soos ek reeds gesê het is die wonder van die werklikheid verstommend bevredigend.    Thomas

Brandstapel-mentaliteit

Thomas 2014-08-04 CM   Wees bedag op die vuur en swael wat oor jou gespuug gaan word deur die stommerik van kammaland.    Thomas

Langsame tale dra meer inhoud oor

George B 2014-08-04 Pouveer, ek het van jou bydrae gehou. Is nou half bevrees dat niemand anders dalk reageer nie. Moenie dat dit jou pla nie. Op van die beste briewe is daar geen kommentaar nie. Om oor taalkunde te skryf is dikwels moeilik, want 'n mens moet verkieslik kor

Israel reg vir aanklag by die Internasionale Kriminele Hof Den Haag

Wouter Ferns 2014-08-04 Hallo,    Aardetjie tog, dalk kan "Beste Johannes" vir Pieter help.    Pieter se nuutgevonde bron van onpartydige ondersoek, wat nog nooit 'n ideologiese bril gedra het nie en die media en die universteite in die VSA

YouTube: 'n Onlangse ontdekte Skatkis

Thomas 2014-08-04 Pieter   Goeie punte wat jy maak en dankie vir die skakels. Ja YouTube is inderdaad 'n ryk bron van inligting en verskaf ook ure se vermaak. Ek het nogal die debat oor pornografie geniet!   Ek moet darem protesteer oor jy ons agterlikheid op

Die stommerik-kommentator

Thomas 2014-08-04 Kobus   Jy was darem lank stil ou Kobus. Ek sien jy het niks geleer terwyl jy weg was nie!   Thomas

Die wonder van die werklikheid

2014-08-04 Beste FC    Dit sal jou dalk baat om my skrywes meer aandagtig te lees. Ek het na my kinders se kwalifikasies verwys deur die parallel te probeer trek tussen hoëvlakse wetenskaplike kennis en die gebrek aan blindelingse geloof. Daar is al

Winkels sonder voorraad

2014-08-04 Pieter Dit is glo die grootste nywerheid op aarde. Groete CM

MH17: Nederland rouwt

2014-08-04 In so  tragische geval soos deze wat kan mens meer zeggen als innige simpatie voor het gesorwenes, en hun families. Wij denke aan Nederland wat so een groot verlies meemaakt. Beste wensen, Pieter Redelinghuys

Die oom en die kabouter

Johannes Comestor 2014-08-04 Wouter het verkies om nie onderaan my bostaande kabouterbrief te reageer nie, maar eerder onderaan my skrywe oor "'n Kompetisie oor 'n sin of onsin" (SêNet 29 Julie) en wel op 1 deser. Hy antwoord nie op my verweer (op die 31ste, onderaan

Brandstapel-mentaliteit

2014-08-04 Beste CM, Maar godsdiens is juis so 'n wonderlike skerm, en verregverdiging, vir doodmaak in die naam van een of ander god. Hoe anders kan mens doodmaak en moord regverdig as, om hierdie onnatuurlike kriminele daad  te pleeg, op die basis

Israeli-vraagstuk

2014-08-04 Jaco, ek gaan vir jou die 'punch line' gee van die film 'Omar': "Do you know how they catch monkeys in Africa?" Ek kan nie glo dat jy lag vir Reusedwerg se "grappie" na wat gebeur het die laaste paar weke nie.

Die oom en die kabouter

Jaco Fourie 2014-08-04 Pieter Net 'n paar regstellings:Jy sê veral wit Afrikaners ondersteun Israel as gevolg van breinspoeling deur Amerikaanse en Joodse propaganda aan die een kant, en aan die ander kant impliseer jy swartes ondersteun die Palestyne en is nie vatbaar

Ex cathedra

2014-08-04 Beste CM, Nou brand ek van nuuskierigheid om te weet wat die sg kenners weet wat nadoods gebeur. Ek dag die Bybel sê dat mens moet glo in goedertrou, en moet aanvaar dat daar 'n nadoodse lewe bestaan sonder enige bewyse daarvoor. Of hoe? Groe

“Ontruiming” of “verruiming” in Engelstalige Suid-Afrikaanse letterkunde?

Jans de Jager 2014-08-04 'n Jong skrywer soos James Whyle kan ook in hierdie segment oorweeg word. Sy werk weerklink 'n tendens in populêre skrewe in Afrikaans om die denkbeeldige skeidslyn tussen geskiedenis en periodiese fiksie te verskuil (bv Die Uurwerk Kantel - Ma

Wagneriaanse vergestaltings in Etienne Leroux se 18-44

Gert 2014-08-04 Nice   http://gertrautenbach.blogspot.com/2014/08/18-44.html   :)

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-04 Lekker gelag.

Palestina en Israel

Reusedwerg 2014-08-04 Beste Pieter. Ek het al duur lesse in my lewe geleer en een daarvan is om kant te kies, veral as die saak niks met my uit te waai het nie. Die Midde-Ooste is 'n streek waar jy vinniger moeilikheid optel as wat jy kan dink. Die Amerikaners se optredes stui

Israel reg vir aanklag by die Internasionale Kriminele Hof Den Haag

2014-08-03 Sondag, 3 Augustus. The United States declared Sunday it is appalled by the disgraceful shelling by Israel of a United Nations school sheltering some 3,000 displaced people in southern Gaza. The U.S. condemnation follows one by U.N. Secretary General Ba

Die Oekraine-debakel - Vir Pieter

Jaco Fourie 2014-08-03 Pieter Met jou laaste paragraaf, voel ek gevlei en laat jy my goed voel. Dankie.

Vlugskrifnotas
(vir ? toekomstige argument)

Daniel Hugo 2014-08-02 Charl-Pierre, ek hoor graag meer oor die "Rimbaud-motief in die Breytenbach-oeuvre" nav Breyten se tipering van homself as 'n "eenbeendanser". Ek sal dit baie waardeer as jy die luike vir my en ander Breyten-lesers sal oopgooi en lig w

Die oom en die kabouter

2014-08-02 Beste Johannes, Die metafoor van die olifant met betrekking tot die verstaan van die geheel is uitstekend. Enkele of meervoudige sitate uit partydige koerante en skrifte is nutteloos in die soek na die waarheid. Om byvoorbeeld  in di

Winkels sonder voorraad

2014-08-02 CM, Die verkoop van wensdenkery en fantasieë bring biljoene rande in inkomste vir hulle verkopers in die VSA. Hulle mees suksesvolle verkopers het selfs hulle eie TV kanale en bulder hulle ware uit vir die gepeupel wat waarde soek op die ope mark.

Afrikaanse literatuur in de Lage Landen

2014-08-01 Beste Ingrid Glorie, Hoezeer ik het initiatief van de Week van de Afrikaanse Roman ook toejuich, de kansen dat we elkaar in dat verband ontmoeten zijn nihil: mijn houdbaarheidsdatum is bereikt en verplaatsingen zijn voortaan nefast voor mijn vege lijf.

'n Kompetisie oor 'n sin of onsin

Wouter Ferns 2014-08-01 Hallo,    Dit sal goed wees indien die SêNet-lesers Comestor se "ui-brief", heeltemal ignoreer en doen wat ek doen, indien Comestor met 'n titel kom wat die aandag trek, gaan koop die boek en lees dit self.   

Israel reg vir aanklag by die Internasionale Kriminele Hof Den Haag

2014-08-01 Beste Wouter, n Jaar of so gelede was daar 'n uitstekende artikel in die New York Review of Books aangaande 'n Joodse/ Israeli historikus wat die geskiedenis van die staat van Israel onder die vergrootglas ondersoek het. Die einde van die storie is dat &

Palestina en Israel

2014-08-01 Beste Reusedwerg, Na die lees van jou brief, verkeer ek in 'n toestand van uiterse skok. Jy skryf: Die VSA regering kan net mooi niks aan die manne doen nie want die sinaat is oorwegend van Joodse afkoms, het belange in of beskerm die industrieë

Palestina en Israel

2014-08-01 Beste George, Baie dankie vir jou besondere beskaafde reaksie op my brief. As daar 'n misverstand aan my kant was, vra ek om verskoning. Jou idee vir artikels uit Nederlandse skrifte is uitstekend. Daar sal mens artikels vind van 'n hoë standaard, v

Die wonder van die werklikheid

FC Boot 2014-08-01 Beste Thomas Jou hele argument val plat want my vraag aan jou was nie hoeveel grade jy het nie, maar wel of jy Christus wil 'doodmaak'.As Christene is ons tog volgelinge van Christus en niemand anders nie. Sonder Christus is daar geen Christelike ge
Top