2014-08-08Dolf,
Mens laat die spulletjie so aan hulself oor vir u rukkie en dan borrel dit behoorlik, soos ons mos sien.
Nog 'n tipiese verskynsel by hulle is dat geeneen van hulle die insig het om te begryp waaroor die kommentaar gaan nie e
2014-08-08Hallo Thomas,
Ook Jurie van den Heever het in sy: Quo Vadis: ‘n Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA die volgende kommentaar oor Sakkie Spangenberg gelewer wat by die artikel wat jy aangehaal het, aansluit:
“Sakkie Spange
Francois Malherbe2014-08-08Geagte Pieter
Kind wees is die voorreg van 'n kind. As volwassenes probeer kind wees raak hulle kinderagtig.
Groete
Francois Malherbe
Wouter Ferns2014-08-07Hello Chris et al,
Wie stel ook belang in Hannah Arendt?
'n Film van verlede jaar wat uitstaan is Margarethe von Trotta se Hannah Arendt” met Barbara Sukowa as Hannah Arendt.
Soos bespreek met 'n vriend van my,
George B2014-08-07Sandvelder, dankie dat jy wel die verhaal op skrif gestel het en (baie?) mense iets gee om oor te dink.
Weet jy wat was die skokkendste vir my? Dat lidmate verbied is om kontak met Boet en Mevrou Boet te maak en dat lidmate toelaat dat kerke met hierd
Wouter Ferns2014-08-07Hello,
Andrew Rosenthal, redakteur van die New York Times se redaksionele blad, 'n intelligente, sjarmante man, soos gesien in 'n onderhoud met Charlie Rose, http://tinyurl.com/prz85k3, maak die volgende opmerking in die studente koera
2014-08-07Dolf,
Jy klink darem baie na Kobus se ego. Tot die beledigende en onbeskofte styl word baie oulik nageboots. (amusante onnoselhede; dwaashede; beperkte kennis van feitlik enigiets; dikwels oorloop van eie lof en vir mekaar en te onnosel om die sotlikhe
Wouter Ferns2014-08-07Hello,
'n Algemene opmmerking.
Vir baie jare het ek nie 'n TV gehad nie, maar was frustreerd, met al die audio-programme wat die luisteraar van die beelde ontneem wat beskryf word en met dit word die betaalkanaal weer aa
2014-08-07Beste Daniel,
Weereens ontgaan dit my nie dat jou opmerkings presies die kommerpunte bevestig wat my artikel aanraak.
Klaarblyklik sien jy jouself as sinoniem met die Afrikaanse bedryf. Is dit ook jou houding teeno
FC Boot2014-08-07Wonder hoe 6000 jaar oue aarde en 6 -24 uur skeppingsdae Kobus voel oor.http://www.beeld.com/nuus/2014-08-06-s-skeur-afrika-stadig-in-twee.
Een troos ,dit sal nie in ons leeftyd gebeur nie - dit lê ver in die toekoms, so'n 10 miljoen jaar verder.
Jaco Fourie2014-08-07Chris.
Jy skryf: " 'n Gay-parade in die middel van Tel Aviv maak nie op hiervoor nie, Jaco".
Wat my persoonlike sienswyse beslis beïnvloed is waar enige nasie of godsdiens, wat gays die doodstraf oplê, hetsy dmv, steniging
2014-08-07Dolf tik die volgende:
"Die ergste is dan ook hoe hulle dikwels oorloop van eie lof (en lof vir mekaar) vir hul sogenaamde "wyshede" (lees dwaashede) en te onnosel is om die sotlikheid daarin raak te sien - hulle herinner my nogal
FC Boot2014-08-07Elke saak het drie kante ,my kant en jou kant en die waarheid, wat dikwels verskuil lê tussen die twee.So het ek dan ook op die volgende berig afgekom.
Wat nou nodig is om te verneen hoe die mense van Gaza wat die meeste onder die kon
2014-08-07Baie dankie vir die skakels in die vorige kommentaar. Dit is inderdaad baie nuttig vir die leser van Poolshoogte wat die punt ter betrekking (Breytenbach se "Rimbaud-motief" in my artikel), waaroor Daniel Hugo skynbaar hierbo navraag doen, sou w
2014-08-06Beste Pieter,
Jou beskrywing "skuil", beskryf Chris Dippenaar heel goed.
Hy spog graag hoe hy onder die vensterbanke van kerke skuil en giggel terwyl daar diens is.
Dan skuil hy homself ook boonop gereeld onder ander se loopmae hier op
Jaco Fourie2014-08-06For the bleeding hearts.
Indien julle ‘n ander perspektief oor die midde-ooste wil lees, lees die volgende VOLLE BERIG:
http://guardianlv.com/2014/08/hamas-winning-the-gaza-public-opinion-war-against-israel/
'n Uittreksel
Marlene van Niekerk2014-08-061.http://harpers.org/archive/2007/10/rimbauds-journey/
2. http://books.google.co.za/books?id=50NO9WTSG7wC&pg=PA167&lpg=PA167&dq=rimbaud+in+Breytenbach&source=bl&ots=GI-jzJmnDj&sig=Az3DFj2r5-NZ_KwdNA69JNIe1Z0&hl=en&sa=X&a
2014-08-06Hello Wouter Jy is reg oor die rolprent waarna ek verwys.
http://www.rottentomatoes.com/m/omar/
Ek aanvaar dat jy dalk ook 'Paradise Now' van Hany Abu-Assad al gesien het.
Soos baie mense reg oor die wêreld probeer ek ook sin maak van die Is
Daniel Hugo2014-08-06Beste Charles-Pierre
Ek het beslis uit irritasie gereageer. Oor jou meerderwaardige houding ten opsigte van die Afrikaanse letterkundige bedryf en jou ingenomendheid met jou "internasionale" posisie daarbuite.
Ek is heeltemal bewus van die
Jaco Fourie2014-08-06Nou toe nou
Die Palestyne beweer gedurig hulle is eerste in die land. Die grap gaan daaroor. Wat dit eintlik sê is die Israeli verteenwoordiger het die Palestynse verteenwoordiger uitoorlê, en die het in die Israeli verteenwoordiger s
2014-08-06Hallo Kobus,
Dankie vir jou skrywe. Ek het lanklaas op hierdie forum kommentaar gelewer, asook die verskillende skrywes gelees, bloot omdat dit my dikwels nie interesseer nie. Ek het laas week Donderdag en vandag egter die verskillende skrywes
2014-08-06Beste Thomas,
Vir geloof om seker en onwankelend te wees moet mens altyd in gedagte hou dat jy moet glo "soos 'n kind". Skakel dus al die hoër fakulteite af soos rede, denke en logika, ignoreer kennis, en staak eenvoudi
2014-08-06Hallo Pieter
Ek is bekend met die noem dit maar professionele geskiedsskrywers in die verband soos Thomas Pakenham en Rayne Kruger, dié dat ek vir die vent vra waar hy nou vandaan kom en sy motief maar bloot is om Browniepunte in te samel.
2014-08-06Beste Daniel,
Ek hoop jy het jou kommentaar uit irritasie geskryf. Want andersins illustreer dit presies die soort atrofie waaroor ek skryf.
Ek sou reken dat elke leser, veral ? sogenaamde deskundige soos jyse
2014-08-06Beste Jan,
Ek sien dat Chris Ash met sy boek oor Kruger al die "demone" in jou laat losbars het. Terloops, wie is hierdie Chris Ash? Ek het sy naam gegoogle en alleen afgekom op 'n Amerikaanse voetbalonderrigter, en oor hierdie skrywer is daar&
Alice Hendriks-Boshoff2014-08-05Nini Bennet se artikel ivm die bedryf van 'n aanlyn-digkunsakademie, is so insiggewend, interessant en leersaam as wat dit deeglik en omvangryk is. Die CN-dikgunsakademie se kwaliteit van onderrigmateriaal, leiding en terugvoering aan deelnemers en etiese
2014-08-05Wouter, ek stel voor jy slaan ag op hierdie onderhoud deur Naomi: https://www.litnet.co.za/Article/wie-is-ek-deur-louis-awerbuck-en-lise-swart
Ek haal as volg daaruit aan: “Louis Awerbuck en Lise Swart se 'Wie is ek?'-reeks op RSG gee v
Wouter Ferns2014-08-05Hallo,
Ek is dankbaar vir Chris se reaksie.
Gister, na ek hierdie "grappie" van Reusedwerg gelees het, het ek geskryf, "ek lag nie" en wou weet hoekom die kode wat implisiet in hierdie "grappie&q
2014-08-05Beste Goerge,
Jy is darem so 'n perfekte gentleman om te reageer op die dame se brief omdat jy "half bevrees (was) dat niemand anders dalk (sou) reageer nie". Sondagoggend wou ek graag 'n eksperiment uitvoer mbt hierdie stud
2014-08-05Beste Chris,
Waar op aarde skuil jy deesdae? Ons het jou gemis, en ek hoop dat jy binnekort weer sal begin deelneem aan die gesprekke op SêNet. Het niemand jou ooit gesê dat jy een van die beste en mees geïnformeerde skrywers is wat hie
2014-08-05Beste Thomas,
Verskoon tog my blaps as ek sou voorgee dat almal so agterlik is. Daar is tog voorbeelde van skrywers aan LitNet wat nie pas in hierdie stereotipering nie, en watter plesier dit nie is om hulle te ontdek nie.
Baie groete,
Pieter Redelingh
2014-08-05Beste FC
Ek moet jou dit ter ere nagee – jy is sekerlik die mees ordentlike Christen met wie ek nog hier op die Sê gesels het. Jou antwoorde is bedaard en jy glo wat jy glo. Ek stem nie met jou saam nie maar ek het die wêr
2014-08-05Beste CM en Thomas,
Julle refreine skitter met die glans van die Renaissance.
Die stommerik ruik soos 'n ontbindende liggaam in 'n doodshuis met die walm van n tikkie swael.
Beste groete,
Pieter Redelinghuys