Kommentaar

'n Ope vraag... Wie is en wie Is?

Reusedwerg 2014-08-28 Mnr Richter. Verstommend. Jy impliseer maw gelowiges is nie denkendes en help my reg onnosel? Versigtig nou.

'n Ope vraag... Wie is en wie Is?

2014-08-28 Sue Ek stem heelhartig met Dirk Rigter saam. CM

Oor die army, generasies en selfportrette

Louis Duvenage 2014-08-28 Tans lees ek onvergenoegd aan Jaco se uitstekende boek 'Ed van Inligtingstelsels'. Dit ruk my meer in die bek as Bellow se 'Dangling Man'. Op 'n sekere manier, selfs meer as Coetzee se 'Disgrace'. Nie omdat dit 'n nuwe perspektief op dinge plaas nie. Of d

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-08-28 Beste Chris, Dusver het ek die versoeking weerstaan om te antwoord op hierdie brief -  maar jou respons het my uiteindelik uitgelok. Eers moet ek jou komplimenteer oor die gepaste formule wat jy gevind het vir jou respons. My siening van die saak&nb

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-08-28 Ek het 'n vermoede dat ons eintlik hier te doen het met Afrikaners wat die ANC nie kan verdra nie. Die heelhartige ondersteuning van die ANC aan die Palestyne lei tot 'n verstekposisie dat Israel in die reg is. Ek stem nie vir die ANC nie (ten minste nie

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-08-28 Cornelius Dankie vir jou ondersteunende respons hierbo

'n Ope vraag... Wie is en wie Is?

Dirk Rigter 2014-08-28 Sue  Jou stelling dat daar vir "...almal iets groters is ... wat hulle uit eie insien as God beskou..." is gewoon nonsens. Doen vandag 'n ordentlike wetenskaplike steekproef by jou "duisende" en duisende hiervan sal bloot ne

Konflik in die wêreld van die Islamiete

Reusedwerg 2014-08-28 Jy slaat die spyker op die kop. Wat my ook tot stomheid slaan is die manne in ons ou landjie wat almal wil dagvaar wat met die ou Suid-Afrika besigheid gedoen het. Die donners sit almal of meeste van hulle in hul DDM's. WDF. 

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-08-28 Johannes   Ek vind Dan Roodt ‘n aantreklik en seksie man, pynlik netjies en stylvol geklee in die Engelse aristokratiese tradisie, euro-sentries in sy lewensuitkyk, wyd belese, met ‘n meesterlike beheer oor die Afrikaans en Engelse

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-08-28 Johannes en Duitswester Dankie vir jul ondersteunende kommentare.  Dit word hoog op prys gestel.

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-08-28 Beste Jaco, jy't gewis ook my steun in jou rede hierbo - en veral met Johannes Comestor se wysheid aan't hand en daarmee saam ... Sjalom, Cornelius Henn

The Moon is Blue

2014-08-28 Pieter, jou eksplisiete (uitdruklike) ongeloof vergelyk goed en val gewis in dieselfde maat as die van ‘n fundamentele Bybelaanbidder en kwansuis ware gelowige soos Kobus de Klerk ... jou rassistiese en anti- Semitiese propaganda is ook ewe  &l

The Moon is Blue

2014-08-27 Pieter en Wouter; is dit nie dalk reeds lankal tyd om eerder jul toestand in ag te begin neem en 'n begin te maak om tussen gesonde redevoer (debat) en jul berading in die openbaar te onderskei nie?

Rieme draai

2014-08-27 Persoonlik is ek teen jag. Tog, as die statistieke korrek is, is die jagbedryf ten goede (al wil ek dit nie self hoor nie); daar is volgens statistieke meer wild tans in die land as 'n 100 jaar gelede. Ek onthou soos gister hoe Ra Mavenster aangelê

'n Gebed wat reaksie uitlok

Thomas 2014-08-27 Dis net jammer dat die god aan wie hierdie ontboeseming gerig is dit nie kon hoor nie omdat hy nie bestaan nie!   Thomas  

Die Israeliete se God

Raed-na-Gael 2014-08-27 Varkspek,  Die Here God kon vir Hom 'n volk uitgekies het tussen die tientalle wat reeds bestaan het. Omdat hulle so sleg en sondig was, het Hy besluit om liewers vir Hom een te skep. Dit het begin met openbaring aan Abram, "Ek sal jou die vade

Wanbehandeling deur dokter

Reusedwerg 2014-08-27 Varkspek. Ek het gelukkig nog nie 'n onlekker ervaring met 'n dokter gehad nie. Ek is geseënd dat ek nie op enige medikasie is nie. Ek het gelukkig 'n vriend wat 'n mediese dokter is wat nie meer "praktiseer" nie, maar aan holistiese genesi

'n Gebed wat reaksie uitlok

Reusedwerg 2014-08-27 Beste George, die ongelowiges en "vrydenkers" en anti-regses en humaniste en "tree and bunny huggers" gaan vir jou gas gee. Kyk na die samelewing vandag. Daar is nie respek vir wet en gesag nie, want dit word bevraagteken. Druis dit te

Die ander 85%

Jans de Jager 2014-08-27 Die eintlike debat wat hier ontlok is wat eintlik as kuns beskou word. Van die hooftrekke is dat kuns nie 'n doel kan dien of doelbewuste vrugte afwerp nie. "Art for Art's sake" soos die gesegde lui. 'n Interessante vertakking van hierdie g

Die VSA: Wêreld se grootse eksportland vir wapens en terreur

Jaco Fourie 2014-08-27 Pieter FC Boot het 'n balans hierbo aan jou eensydige opstel geplaas, waar jy die VSA uitsluitlik uitgesonder het, ooglopend vir anti-Amerikaanse propaganda doeleindes. Die wapenbedryf, soos die motorbedryf, voldoen aan 'n onontbeerlike behoefte. D

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-08-27 Dag Jaco, Jou hart is op die regte plek.  Duitswester

FC Boot se Israeliete

Wouter Ferns 2014-08-26 Hallo Pieter,    Die boek is redelik duur, maar sal heel goedkoop wees vir jou sou jy besluit om dit dalk te lees.    Indien jy 'n voorlopige mening wil maak kan jy na die volgende opstelle kyk wat die boek in meer detail bespreek.

The Moon is Blue

Wouter Ferns 2014-08-26 Hallo Pieter,   Caravaggio is 'n gunsteling van my en so ook "Young Man Beside The Sea", wat 'n absolute gunsteling is, maar dan moet ek erken dat kuns in die algemeen is 'n groot liefde en so ook films.    Hoe graag sou

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Johannes Comestor 2014-08-26 Jaco, jy toon dat jy goed oor hierdie onderwerp ingelig is. Die Joodse Israeli's sal nie so onnosel wees om hulle tot 'n minderheid in hulle eie land te laat verklaar nie. Dan Roodt het onlangs tereg genoem dat dit onwaarskynlik is dat Israel 'n FW de Kle

Rieme draai

Reusedwerg 2014-08-26 Soos dit met die meeste goed in die lewe gaan, gaan dit om geld en selfverryking. Ek het al saam met groepe manne gaan jag en het daarna besluit in my dag des lewens nie weer nie. As ek gaan jag bly ek nie in 'n kamp nie, tensy daar gediertes is wat my ka

Wanbehandeling deur dokter

George B 2014-08-26 Varkspek, my simpatie met jou. Dit moes inderdaad 'n onaangename ondervinding gewees het, as die herinneringe jou nog steeds pla. Ongelukkig of dalk gelukkig is ek nie een van die slim ouens wat hulleself 'n 'wetenskaplike' noem nie. As 'n mens 'n keuse t

Wanbehandeling deur dokter

Voormalige Pasiënt 2014-08-26 Jy was seker nie goed met begripstoetse op skool nie. Die dokter was veronderstel om dieselfde middel te gebruik. Die inspuiting was Fluanxol, 'n anti-psigotiese middel, wat hoofsaaklik vir skisofrenie gebruik word. In lae dosisse help dit ook tydel

Die VSA: Wêreld se grootse eksportland vir wapens en terreur

2014-08-26 Beste Reusedwerg, Dankie vir jou inset, en as jy geïnteresseerd is in die onderwerp van die Rothschilds,  kan jy gerus 'n uitstekende dokumentêre snit op youtube.com sien. Wat spesiaal vir Suid-Afrika van belang is, is die feit dat d

Verskoon tog

2014-08-26 Raed-na-Gael; Jan Rap:  Daar kan seker  aanvaar  word dat meer mense nou al hul verstand sou kon gebruik.

Review: Garden of Dreams by Melissa Siebert

eva hunter 2014-08-25 I agree with the author's response.   It can be difficult to review a book that doesn't appeal to you, but if a reviewer doesn't like a book to the extent that this reviewer does, she should refuse the task and perhaps suggest that it be handed

FC Boot se Israeliete

2014-08-25 Beste Wouter, Dankie, al weer, vir jou bydrae tot hierdie diskoers, en jou tekste wat die konsep van "uitverkore volk" inlig. Graag sou ek beter geïnformeer wou wees oor Rawson se tesis. Dit klink vir my verwant aan die Bybel se konse

Die VSA: Wêreld se grootse eksportland vir wapens en terreur

2014-08-25 Ek weet nie of jy bekend is met die animasiereeks 'Captain America' nie, nogal goed.  In een van die episodes het hulle (Captain America en sy makkers) 'n land totaal verwoes en, soos hulle toe huis toe gaan op die einde en oor die verwoeste landskap

Suur druiwe

2014-08-25 Dis waar wat jy sê mits jy 'kennis' met 'insig' vervang.

Verskoon tog

2014-08-25 Dit is 'n ingeboude oorlewingsmetode in alle lewensvorme op aarde CM; dit is om getalle te beperk.  As dit nie gebeur nie sal ons mekaar naderhand vertrap hier op aarde en GEEN lewensgehalte hê nie.  Ongelukkig bring hierdie uitroei onder

Die VSA: Wêreld se grootse eksportland vir wapens en terreur

FC Boot 2014-08-25 Beste Pieter Amerika is nie alleen in die saak ,soos uit die volgende berig blyk. http://en.ria.ru/military_news/20140317/188510329/US-and-Russia-Top-World-Arms-Exporters-List-.htmlMOSCOW, March 17 (RIA Novosti) – The United States and Russia

Die ander 85%

Martienz Labuschagne 2014-08-25 Vir my is die vraag eenvoudig: Wie is hierdie self-aangestelde priesters van literatuur wie bepaal wat kwansuis literatuur is en wat sommer net gemors? Waar kom hulle goddelike gesag vandaan?

The Moon is Blue

2014-08-25 Beste Wouter, Agv al die onbenullige banaliteite van die dag het ek vergeet om jou te vertel van 'n beeld van marmer in die hoofsaal van die Musée d´Orsay in Parys wat 'n variasie moet wees van die bronze beeld van "Spina

Verskoon tog

Raed-na-Gael 2014-08-25 Stam ons dan nie van diere af nie ? "Only the strongest survive." Dan is die menslike gedrag soos hierbo mos normaal en nie barbaars nie.  Lekker leef  Raed-na-Gael    

Wanbehandeling deur dokter

Raed-na-Gael 2014-08-25 Jy sê nie waarvoor die inspuitings was nie, en ook nie watse middel nie. Het die ander dokter dieselfde middel gebruik ? Lyk my afgronde is maar jou probleem, vandaar dat die psigiater nader geroep is. Raai, om 'n dokter te dreig met afspr
Top