Kommentaar

Staat kan diefstal van blankes wettig

2014-09-08 Ek wonder of jy in jou laaste paragraaf die argument wat jy gebruik het in die reg van Israel om grond af te neem van die Palestyne herken: "...die staat weet hy sal met dit kan wegkom ..."

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-09-08 Jaco, dis wanneer 'n mens gaan op 'n visvang-ekspidisie dat iets soos jou laaste bydrae gebeur: "The 1951 Convention relating to the Status of Refugees" waarna jy verwys is 'n bepaling wat die gedrag van die gesag ("The Contracting State&q

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

2014-09-08 Beste Francois, Opmerklik jou wisselkoers en omskakeling van $6000 na R100000 ... dis natuurlik darem glad nie te ver die toekoms met die ANC in nie - dog, jy steeds nie die oorsaak van die waardeloosheid van die note met Madiba se gesig op mooi kan/wi

Religieuse opvoeding op skool

2014-09-08 Beste Reusedwerg, Ek het geheel ooreenstemming daarin dat kerk en staat geskei word. My reg om 'n bepaalde instansie te skep; hetsy 'n Afrikaner, 'n Joodse of Katolieke skool, moet egter daarin gerespekteer word. Maar moet 'n kind regtig die prys

Wetenskap van die dood

2014-09-08 Beste Thomas, Ek respekteer jou glo in jou eie werklikheid nes ek enige ander se werklikheid respekteer - dis gewis almal (gelowig en ongelowig) se goeie reg! Ek sal egter standvastig in my respek teenoor jou staan en jou nooit beledig deur dit wat&

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-09-08 Beste Jaco,  Is daar ‘n verskil om ‘n ander se reg om te glo of nie-glo te respekteer en/of ‘n ander se glo of nie-glo as sulks te respekteer?   Lees my vraag teen Kobus de Klerk se eentonige belediging en minagting v

Wetenskap van die dood

FC Boot 2014-09-08 Beste Cornelius Ek het 'n effens ander siening oor die saak. Elke mens is eintlik  'n uiters ingewikkelde inligtingsisteem. Sonder inligting - bv - instruksies in die kleinste selle funksioneer niks nie. Maar soos met 'n rekenaar se sagteware

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

FC Boot 2014-09-08 Eina "Hopeloos ... mens sidder om te dink hoe diep SA vandag in die modder reeds ingeploeg sou gewees het as Madiba nie 20 jaar terug oorgeneem het en ons al kermende en klaende uit die donker eeue gesleep het nie!" Elektrisiteit is dare

Vir Thomas oor die oerknal

2014-09-07 Panda en Thomas Ek aanvaar julle verduideliking dat 'oneindig' in Thomas se opstel bloot 'baie baie klein' bedoel en nie, soos ek aangeneem het, dat die storie gedurig aan't krimp is nie. Penrose se storie klink ook vir my meer sinvol as dié va

Weer oor toerisme

2014-09-07 Dirk Rigter Ek reageer op jou uitdaging hierbo. Die taal op die brosjures sal Afrikaans wees, soos dit nog altyd was.  Dit is ter wille van die Afrikaners (meeste besoekers in elk geval), die helfte van die bruin Afrikaanssprekendes (die ander

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

2014-09-07 Sooisie Een van die min kere wat ek (min of meer) met jou saamstem.  Die Westerling, om elke hoek en draai verwens deur veral Afrikane, stop hulle, die Afrikane, nog steeds vol aalmoese.  Afrikane kan met gewone vissersbote reuse Westerse skepe

Wetenskap van die dood

Thomas 2014-09-06 Cornelius   Soos ek al male sonder tal op hierdie forum gesê het: jy kan glo wat jy wil, dit maak dit egter nie waar nie! As selfdellusie vir jou en Judy emosionele bevrediging gee, is dit julle goeie reg - ek en my huis vekies om met die wer

Isabella

George B 2014-09-06 Oester, jy is goed en laat die verlede lewe! Beste wense. George B

Die reg op selfidentifikasie

2014-09-05 Die reg op self-identifikasie word nie regtig in ons land erken nie. Die staatsadministrasie besluit namens jou wie en wat jy is. Hoekom kan 'n rasgroep nie self besluit oor wat die benaming is wat vir hulle moet gebruik word nie? Die woord wit word altyd

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

Angus 2014-09-05 Omdat die Oosterling skewe oë het.

LitNet Akademies-resensie-essay: Die poëtika van intieme ruimtes – Andries Bezuidenhout se Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle

Marianne de Jong 2014-09-05 Hierdie po-etika van die kombuis sal sekerlik ook van toepassing wees op fiksie en 'n verdere interpretasie van heelwat Afrikaanse prosa in die lig daarvan behoort baie interessant te wees - bv. Louoond van Jeanne Goosen uit die vroeë negentigs. 

Skaamtegevoel as rigtingwyser

FC Boot 2014-09-05 Beste Trienie Hier is Prof Adrio König  se siening daaroor: http://bibleknowledge.co.za/index.php/bybelse-temas/47-300-geloofsvrae-wat-mense-die-meeste-vra/1166-geloofsvrae-die-oorsprong-van-sonde

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-09-05 Cornelius Soos jy weet ek is 'n ateïs.  Ek glo elke indiwidu is geregtig om in 'n godsdiens, of geen godsdiens te glo in wat vir hom gelukkig maak, en vir hom balans (homeostasis) in sy lewe gee, solank hy/sy nie sy siening op ander onwillige

Waarom is die Westerling so ongelooflik dom?

Reusedwerg 2014-09-05 Welkom terug. Ek het gedink jy is al ingespit. Jou waarneming oor die westerlinge is verstommend (Dirk Rigter se gesegde). Ek glo nou wragtagwaar daarin dat mens nooit te oud is om te leer nie. Wie het nou weer gesê dat mens elke dag iets nuuts moet

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-09-05 Chris Jou respons hierbo is die eerste wat deurgedink is en ek het waardering daarvoor.  Hopelik sal ons gesprek met mekaar in dieselfde trant bly al verskil ons ook hoe van mekaar. In antwoord op jou eerste paragraaf, wil ek die volgende on

DKW

Reusedwerg 2014-09-05 Daar is verskeie name vir die DKW. Ek ken nie almal nie maar het ook bietjie ge-Google en sien dat die naam as Dampf-Kraft Wagen aangegee word. Net 'n verlangse aangetroude familielid van my het so 'n motor gehad. Kan nie veel van die kar onthou nie, beha

Religieuse opvoeding op skool

2014-09-05 Daar word klaarblyklik verwag dat versinsels in 'n geregshof bewys sal kan word.

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-09-05 Beste Jaco,  Is dit nie ook opmerklik hoe dapper Chris Dippenaar en Pieter Redelinghuys die Bybel, en selfs dalk die Tora, in hul laakbare ondermyning van Godsdiens sal uitsonder nie?   As hulle wel standvastig in hul kwansuis ate&ium

Repliek op Trienie se skrywe oor Afrikanerskaamte

2014-09-05 Elders tik die hatige Pieter Redelinghuys die volgende:     “Dalk kon jy (François Williams) ook noem dat waar Wit Anglo-Saksiese Protestante hulle in die wêreld gevestig het soos in Kanada, Australië

Repliek op Trienie se skrywe oor Afrikanerskaamte

2014-09-05 CM, waar het jy na die Bybel verwys? Meen jy alles wat jy tik  vanselfsprekend jou hatigheid jeens gelowiges uitvloek - nes Pieter Redelinhuys en Dirk Rigter?  Wel, leer nou iets; jou stelling hierbo is veel eerder van toepassing op onse nuwe Su

Isabella

Hendrik 2014-09-04 Ietwat moedswillige ode, maar dan was daar twéé kosbaarhede... Borgward is een van die hartseerste verhale van die motorgeskiedenis - gaan slaan maar na. Borgward is dan waarskynlik ook die enigste motor wat oor 'n relatiewe kort tydperk

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

2014-09-04 Jaco, onder internasionale reg is die okkupasie van Palestina onwettig, dit moet eindig. Internasionale reg erken ook die bestaan van Israel. Persoonlik dink ek dat die totstandkoming van Israel 'n onreg was. Hierdie opinie is egter nie ter sprake nie, in

'n Reuse raaisel

Reusedwerg 2014-09-04 Ek het nie die fliek gesien waarvan julle praat nie maar iemand het vir my videos gestuur waar die Bolsjewiste (Russe) met hierdie ouens se galle gewerk het.  Dit is al wat die manne verstaan. Jy gaan nie na 'n haangeveg toe met 'n eend nie. Jy skiet

DKW

Reusedwerg 2014-09-04 Wat is dit met die tuinboukundiges? 'n Vriend van my se pa was die burgemeester van 'n stad in die Oos-Kaap en het Jafta die oom se ampsmotor vir 'n pretrit geneem. Gelukkig het die polisie hom voorgekeer in 'n padblokkade. Geen skade gewees nie.

Splinternuwe Facebook-groep vir splinternuwe skrywers

ria 2014-09-04 Hi   Gee u enige terugvoering op skryfwerk?   Ria

Oor die army, generasies en selfportrette

Jaco Fouché 2014-09-04 Dankie, Sandvelder. Jou invalshoek is 'n breër een as myne. Ek wil natuurlik glad nie sê die negentigers, of hulle skryf of nie, is minderwaardige mense nie. Dis net dat ek self die lekkerste aanklank vind by ouens wat kan onthou van Ada

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-09-04 Chris In dieselfde trant hiebo van jou "nitpicking" lysie  asook tussenwerpsels oor my, kan ek ook een oor jou opstel oor sieninge wat jy reeds openbaar het, nl: 1.  Indien jy gay is, sal jy vir Israel stem, want die Palestyne ga

Skaamtegevoel as rigtingwyser

2014-09-04 CM - ek gee toe - jou onthutste heksedans en makabere gepeins is bobaas!

DKW

2014-09-04 Ek het in 'n stadium, as student, 'n rooie gehad en hy het geloop soos die wind.  Om 'n DKW warm te maak het jy net "sy top geskim en sy ports gepolish" en hy was soos 'n perd wat daggablare gekou het; jy moet net keer.  Ek kan onthou

Chris en Pieter se walging rakende my Israeli-ondersteuning

Jaco Fourie 2014-09-04 Chris Jou lysie hierbo is oorbodig en verskans (weighted) om wat ek werklik gesê het, te demoniseer.  Die lesers wat my skrywes gevolg het, moet maar hulle eie gevolgtrekking maak al dan nie of jou lysie hierbo my sieninge werklik reflekteer

DKW

Varkspek 2014-09-04 In die laat 1950's het my pa met sy Opel gery in die berge by Barkly-Oos. Toe die ratte vir die soveelste keer ingee, het hy hom net daar en dan verkoop en 'n DKW tweedehands op Barkly gekoop. In 1960 - ek was toe veertien - het ons verhuis na Oos-Londen

Repliek op Trienie se skrywe oor Afrikanerskaamte

2014-09-04 Beste Pieter Redelinghuys, Dit word verkondig dat doodslag en kannibalisme heilig is, maar as jy dinge so uitspel, kwyl die predikers! Baie dankie. Ek is met jou. Verfrissend om van jou te hoor. Beste groete CM      

Repliek op Trienie se skrywe oor Afrikanerskaamte

2014-09-04 Cornelius Henn, dit blyk dat jy nie weet wat in die Bybel staan nie!

Skaamtegevoel as rigtingwyser

2014-09-04 Cornelius Henn, is jy 'n vroedvrou?

Engemi Ferreira (1943–2019)

Antoinette Klein 2014-09-04 WAT 'n voorreg om Engemi te ken. Persoonlik. Dankie vir Vermont, Engemi. Vir die gesels verby woorde, lesse van die lewe wat jy my oornag geleer het toe ek hees gelees was. Vir jou raad, jou brood, olywe en rooiwyn. As êppie sal ek dit NOOOOOIT
Top