Geduld

  • 11

Soos sy ander eienskappe het die mens se verstand begin met niks.
Dit kan nog lank duur voor hy kan besef dat hy ‘n soogdier is.

CM

  • 11

Kommentaar

  • Volgens my is dit die grootse gevaar wat die mens (homo sapiens) kan doen en dit is om te glo dat hy verstandelik gespeen is. Verstaan ek reg dat jy beweer die mens alleswetend? Indien jy dit glo is dit verstommend.

  • Beste CM

    JY vra "Wat sou die doel van F C Boot se kommentaar wees?   Vernederende minagting?"

    Slegs in 'n verstand  waar die skeidslyn tussen werklikheid en verbeelding totaal verdwyn het, sal so'n sombere gedagte sy verskyning maak.

  • FC Boot

    Die aard van jou gemodereerde kommentaar blyk eie aan  jou verhewe verstand te wees. Vanwaar die verskyning?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top