"Logika is ‘n moderne hulpmiddel ..." Dis nou slimgeid wat ek nie kan onderskryf nie. So lank gelede as Aristoteles het logika reeds sy plek in die breë filosofiese veld gehad.
Filosowe kon nog nooit by logika uitkom nie want hulle kon of wou nog nooit weet hoe om te bepaal wat feite is nie. Iemand wat nie weet wat 'n oorsaak is nie maak gewoonlik verkeerde gevolgtrekkings.
Kommentaar

George Bekker
Vertel. As logika 'n plek gehad het was die toepassing daarvan maar primitief.