Steve Hofmeyr

  • 1

Ek sit nou die dag en luister draadloos. Wragtag waar daar sing toe 'n man met die van van Diamond. Hy sing toe liedjies wat Steve ook sing. Waar kom die man vandaan? Hy sing dit amper so goed soos Steve.
Reusedwerg

Chris Erasmus

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top