As sekere ateïstiese individue nie die Blye Boodskap verstaan en/of kan uitleef nie, word die Woord van God vir hulle ‘n mensgemaakte liegstorie. Jy moet dus ook maar aansluit by die spotterskring van ene Johan Pienaar wat ook al op LitnNtbogs sy haatspraak teen christene so ruk terug hier kom pleeg het.
Daar bestaan regtig oor as genoeg ander webwerwe en facebookgoepe waar julle julself kan uitleef en mekaar se ruggies kan krap sonder om LitNet en sy bloggers daarmee op te saal.
Bedoel jy die feit dat die liefde nie jaloers is nie 'n swart leuen is? Buitendien 'n snaakse stelling; 'liefde' is 'n abstrakte begrip, 'n emosie en kan dus kennelik nie soos mense gevoelens hê nie. Ek wonder of dit ooit reg uit die Latyn/Grieks/Hebreeus vertaal is.
Kommentaar
Fooi tog .

Beste izak,
Angus,
Jy lees ongemodereerde spelfoute raak. Knap gedaan. Waar lees jy dat ek CM van haatspraak beskuldig?
Sjym.
Bejammeringswaardig is dalk 'n meer akkurate term.
izak