“Blaas” my siel . Sonder ‘n siel, bly daar net kunsmatige intelligensie oor . Daarsonder word enige mens bloot ‘n robot, of ‘n dier . Mense wat dink dat die mens nie met ‘n siel toegerus is nie flous maar net hulself in ‘n ingeperkte, droomlose, tydelike, aardse bestaan . Die siel is onmeetbaar, gewigloos en ewig, sonder enige vektore . ‘n Siel wat met die Heilige Gees vervuld is laat ‘n menspop lieflik dans, tot eer van God . Mag “jou” siel ook eendag rus kry .
Kommentaar