Spiritualiteit

  • 2

Dit klink darem beter as om te erken dat jy bang is vir spoke.

CM

  • 2

Kommentaar

  • Wil jy my sê daar is ouens wat nie bang vir spoke is nie?  'n Inbreker of aanvaller kan jy nog fisies te lyf gaan maar wat maak jy teen 'n spook?  Jy kan nie eers vir hom weghardloop nie want hy kan vlieg, en sommer deur mure ook.

  • Jan het jy al 'n spook gesien? Hoe weet jy hy vlieg? Die enigste plek waar ek spoke gesien het, is in prentjies. 

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top