Kommentaar

Afdoende bewysbaar

2015-03-20 Jan Rap Dwaal rustig voort.

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

2015-03-20 Naand Helmien Dankie vir jou bemoedigende woorde oor die skilder.  Mens is maar altyd bietjie bedug en 'n klop op die skouer laat mens weer moed skep (al is dit net weens goeie maniere). Ek het nie geweet hoe Plumbago lyk nie, soek toe die Afri

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Angus 2015-03-20 Beste Kobus, My voorafgaande berekeninge was volgens JOU gegewens. Jy het beweer dat Johannesburg 1753 meter bo seespieël is en dat dit in ag geneem moet word. Soos ek verstaan het, wou jy hê dat die omgewing skielik tot seespieël moet

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Angus 2015-03-19 Beste Jaco, Ek het al oor sommiges van wat jy hier aanhaal geskryf.     Jy haal kreasioniste se geskrifte aan wat met verkeerde aannames probeer bewys dat evolusie nie moontlik was nie. Daar was al baie vervalsings wat evolusie onderst

Vir Angus oor ‘beteuterde taaltjies’

Jaco Fourie 2015-03-19 Jan Ek antwoord jou vraag aan my vanuit jou vorige brief liewers hier, aangesien baie van wat jy hierbo genoem het, deel van my antwoord sou uitgemaak het. "Sê bietjie vir my, hoekom dink jy Afrikaans gaan uiteindelik uitsterf, gegee sy

Nkandla is ‘n haring . . .

2015-03-19 Reusedwerg, die verkwisting het al met Mandela begin, arme Zuma is die sondebok (en hulle almal is belhamels). Wat die plaasmoorde betref, dis skreiend.  Die kerke (susterskerke), sekere wit politici en sekere instansies vra om verskoning vir soge

Woordbesoedeling

2015-03-19 Ek dink hier slaan jy die spyker op die kop. Jan Rap

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

2015-03-19 Jan   Soos deur jou hierbo aangevra.  Die versoeke in die volgende respons van my het jy sedert  20 Feb 15  nie beantwoord nie.   https://www.litnet.co.za/Article/brief-vir-jaco-oor-sy-kommentaar-van-19-deser  

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Angus 2015-03-19 Beste Kobus,     Ek beantwoord jou skrywe per paragraaf.     1.       Die algemene opvatting van die leek is dat mense van ape afstam. Dit is onmoontlik; een spesie kan nie van ? ander spesie

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-19 Nee wat nou gee ek op. Kobus sê jy kan nie die mane sien nie? Dit hang af wat jy verstaan onder sien. Nee jy gaan nou beslis nie die oppervlakte van die mane sien soos die van die maan nie. Nee met 'n gewone veldverkyker soos myne kon jy darem di

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

2015-03-19 Beste Angus Jou aanname dat ek nie belangstel en dat ek spekuleer oor meer as een gemeenskaplike 'voorvader' is ongegrond. Volgens 'n artikel in Livescience het die skeiding tussen die 'chimp' en 'mens' ongeveer 13 miljoen jaar gelede plaasgevind.

Graaff-Reinet revisited

Jaco Fourie 2015-03-19 Oester Beslis 'n pragtige historiese dorp  Ek lief veral die moeder NG kerk wat op 'n kleiner skaal 'n presiese weergawe is van 'n katedraal in Engeland (kan nie die dorp/stad meer onthou nie).  Ja-nee, orals vandag kry ons die uitheemse wat

Die Babelse verwarring van FC Boot

Jaco Fourie 2015-03-19 F.C. Boot Ek weet goed wat direkte en indirekte rede is, maar dit is nie waaroor ek jou vasvat nie.  Jy weerlê steeds nie die punt vir punt wat ek hierbo oor jou verwarring geskryf het nie, dus erken jy daardeur ek praat die waarheid oor jou

Afdoende bewysbaar

2015-03-19 Jy's gedeeltelik reg, CM.  Maar die ou wat wat ookal glo, Christen, Islamiet, Jood, ateïs, Hindu, agnostikus, Boeddhis , noem maar op, dink nie noodwendig die ou wat nie glo soos hy glo onnosel is nie, hy dink net so 'n ou is die pad byster.

Afdoende bewysbaar

2015-03-19 Jan Rap Menige gelowige is kennelik verward en oortuig dat almal wat nie glo wat hy glo nie,  onnosel is.

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

Angus 2015-03-18 Beste Jan, Dit is so dat die 2% 'n groot verskil maak. Kyk maar wat die mens alles verrig het op ons planeet.   Daar is ook so 'n effense verskil tussen jou stoel en tafel van eikehout gemaak, en die die mens en sjimpansee.   Eikehout wor

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

Angus 2015-03-18 Beste FC Boot, Die genetika wys op een gemeenskaplike voorouer vir mans en die grootape. Jou "meer as een" is spekulasie. As die debat oor die lewe nie vir jou saak maak nie, dan is dit jou saak. Jy is nie in die eerste plek 'n nuuskierige m

Die Babelse verwarring van FC Boot

F C Boot 2015-03-18 Beste Jaco Fourie Weereens ontbloot jy jou onkunde.Ken jy nou nog nie die verskil tussen direkte en indirekte rede nie? Die Bybel is geskryf deur mense.Dit is net die 10 gebooie wat deur God geskryf is. Alles wat ons lees in die Bybel is in indirek

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Jaco Fourie 2015-03-18 ‘n Direkte aanhaling van http://www.darwinconspiracy.com/  vir algemene kommentaar, is hierby aangegee, wat inval met bogenoemde besprekingsonderwerp.   APE AND HUMAN CHROMOSOMES ARE NOT 98% IDENTICAL   BUT ARE TOO DIFFERENT F

Afdoende bewysbaar

2015-03-18 Watter versinsels?  Die oerknal? Evolusie? Feëtjies? Nessie? Watter versinsels was/is nooit waar nie? Spoke? Insulien? Vlieënde pierings? Wat is 'die werklikheid'? Soos gesien deur die mens? Die insek? Die slagskaap? Die bewyse waarva

Skoorsteenveërs - Sacred Ibis

2015-03-18 Dit maak mens bekommerd; laat my dink aan die olifante wat die berg begin uitstap het voor die tsunami die eiland getref het.

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

2015-03-18 Dagsê Helmine Ek het gelees wat jy oor kragbesparing geskryf het en dit was goed.  Ek ondersteun dit heelhartig en sal sover as moontlik van daardie praktyke volg om geld te spaar.  Ek doen dit dus vir my eie heil en nie om Eskom te hel

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

2015-03-18 Jaco Jy lees totaal sonder begrip.  Jy't beweer Dan Roodt is my afgod en ek het geantwoord dat, die feit dat ek hom ondersteun nie beteken dat ek hom verafgod nie.  Net soos ek nie sal sê dat jy Gilomee verafgod omdat jy hom ondersteun ni

Aborsie, die groot keuse: moord of nie?

Johann Lemmer 2015-03-18  Die woorde "menslike lewe" is relatief. Klinies begin seldeling (wat as die begin van 'n unieke nuwe lewe beskou sou kon word amper altyd na bevrugting in die "Fallopian Tube" en selle verdeel vinnig selfs nog voor inplanting in

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

2015-03-18 Angus, Jy wat elders beweer dat daar nie deur evolusioniste beweer word dat mense van ape afstam nie. Jy verstaan nie mooi wat jy probeer glo nie. Einste Yale navorsers (Ijdo, Baldini, Ward, ens) sê daaroor die volgende “We conclude

Nkandla is ‘n haring . . .

Reusedwerg 2015-03-18 Jan ek vra nederig om verskoning indien ek jou brief verkeerd verstaan het. Ek het aangeneem dat dit oor Zuma se verkwisting gehandel het. Ek en jy het dan in twee lande gebly. Soos ek genoem het, het die vorige manne slim gesteel. Ek was persoonlik betro

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-18 Angus, Jou teorie gaan jou nie help nie. Die formule vir die kromming van die aarde is vir 'n perfekte balvormige oppervlak, wat die aarde hoegenaamd nie is nie - nie in sy basiese vorm nie, ook nie in sy tipografiese hoedanighede nie. Die Drakensberge

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Helmine le Roux 2015-03-18 Môre Jan,   Jy vra waarom is ek so stil.  Vreemd, maar hoe ouer ek word, hoe minder het ek vir mense te sê.   Sommige mense kan baie halsstarrig wees.  Terloops, die WAT gee sewe sinonieme daarvoor.  Almal sulke le

Die mens en die sjimpansee: die probleem met chromosoom 2

Jaco Fourie 2015-03-18 Ek is geen kenner op die onderwerp nie, maar kwoteer die volgende vir kommentaar: Evolution and Cases of Fraud, Hoaxes and Speculation http://www.conservapedia.com/Evolution_and_Cases_of_Fraud,_Hoaxes_and_Speculation   Intelligent design

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Jaco Fourie 2015-03-18 Jan Omrede ek gesê het ek 'n sekere enkele stelling wat ek hierbo genoem het van Gilomee ondersteun, maak dit  nou kwansuis van my 'n volslae Gilomee-ondersteuner. Jou taalkunde mag puik wees,  maar jou kommunikasiekunde ontbreek.

Antwoord vir Angus en Jaco oor die toekoms van Afrikaans

Helmine le Roux 2015-03-18 Naand Jan,   Het jy gelees wat ek oor Eskom en kragbesparing geskryf het?  Nie abstrak nie.   Smaak my niemand dink dis 'n goeie plan nie.   Groete   Helmine

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

Angus 2015-03-18 Beste Kobus,  Die formule vir die kromming van die aarde is: d = 3.57√ h, (vir berekening in kilometer).    Ek gaan die berekening doen met jou gegewens.   Johannesburg hoogte bo seespieël: 1753 meter   B

Raaisels ens

2015-03-17 Dankie Duitswester, ek is nie meer so heeltemal in die war nie. Jan Rap

Uitdagings en probleme

2015-03-17 George B, die regering het 'n infrastruktuur, en 'n weermag, geërf (onder andere) wat intussen deur onbekwaamheid en korrupsie verval het.  Om nou waar hulle verbrou het, en besig is om te verbrou, 'uitdagings' te noem is die toppunt van arrogan

Nkandla is ‘n haring . . .

2015-03-17 Ek het vergeet, George B:  Jy't verkeerd vertolk; dis nie ek wat lag nie, dis vir ons, die van ons wat nou die rooi haring jaag, waarvoor gelag word. Jan Rap

Nkandla is ‘n haring . . .

2015-03-17 George B, snaakse stelling wat jy maak, die nou dat, om met my te stry, is soos om teen die suidoos te poep.  Iemand anders moes betrokke wees (om mee te stry) en jy moes dit al, by wyse van spreke, gadegeslaan het (anders sou jy nie daardie stelling

Nkandla is ‘n haring . . .

2015-03-17 Reusedwerg, soos ek nou vir jou hier sit en skryf is daar 'n berig oor die nuus van nog 'n boer wat op sy plaas in Bela Bela vermoor is.  Die duisendste een?  Twee duisendste?  En jy praat van slegs geld wat verdwyn?  Jy's uit voeling

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

2015-03-17 Dis wat ek bedoel Angus, dieselfde materiaal kan gebruik word om goed wat hewig verskil te maak (of daar te stel).  Dink net hoe verskillend kan die produk nog wees as die materiaal, al is dit net effentjies, verskil. Buitendien, 'n 'slegs' 2% of 7%

Die delusionele wêreld van Kobus de Klerk

2015-03-17 Hou op snert praat Thomas en sê vir 'n slag iets sinvol of bly gewoon stil. Jy het nog nie en kan blykbaar ook geen bydrae lewer tot die gesprekke wat plaasvind nie.

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?

Angus 2015-03-17 Beste Jan, Die uiterlike is soms bedrieglik, maar die ooreenkoms wat jy sien tussen rot en geitjie wys tog op 'n gemeenskaplike voorouer baie miljoene jare gelede.    Die genetika is betroubaarder. Dit wys bv dat die sjimpansee en die mens
Top