Breytie Breytenbach2015-04-03Voorbereidende leesvaardighede lê natuurlik ook op die terrein van die pre-primêre skool (kleuterskool) en die bevindinge van hierdie navorsing kan gebruik word om die noodsaaklikheid van herkenning van klanke te bevestig. Soos dit nou maar is, verwaarl
2015-03-30
Kobus,
Ek het nou heerlik gelag vir die wye jakkalsdraaie en kleitrappery van jou wat
volgens my rekenaar se ‘word count’ meer as 2 300 woorde lank is.
Die argument het van meet af spesifiek oor die Galileaanse mane gegaan. Dié
vier mane te
Ernst Kotzé2014-05-06Tale wat met mekaar in aanraking kom, enersyds as gevolg van die feit dat verskillende tale sy aan sy in een gemeenskap gebruik word, en andersyds omdat sprekers van verskillende tale kennis opdoen van mekaar se tale, oefen op verskillende vlakke van taal
2012-03-07Maar waar is julle weerleggende getuienis?
Julle doen presies soos voorspel – soos jou project steve bevestig, Chris! Terloops, jý het nie jou skakels gelees nie, want as jy het, sou jy agterkom, hulle bied géén weerleggings
Angus2015-03-30beste Jaco,Daar word dikwels van 'n teorie gepraat in die wetenskap, en daarmee word word bedoel dat alle navorsing daarmee ooreenstem. Die model waarop die teorie gebou is, stem ook ooreen met die eksperimente. As jy sê dit bly 'n teorie, klink dit soos
Danie Marais2015-03-30Hallo Martin, dankie vir jou kommentaar. Ek vermoed dit was nie duidelik genoeg wat ek met "bestel" bedoel nie. As jy "bestel" sou gelykstel met "samelewing" is jou kritiek in die kol, want daar is inderdaad nog hope hardwerkende mense in ons samelew
Angus2015-03-30Beste Kobus,Ek dink jou probleem met taal is dat dit nie net vir die diepsporetrappers is nie; dit is vir almal. Almal wat Afrikaans praat, almal wie se moedertaal Afrikaans is, almal se idiolek dra by tot die geheelbeeld van die taal. Jy kan maar ge
F C Boot2015-03-30Beste PandaDankie vir jou inligting.Sal almal nou asb ophou om Kobus te oortuig want hy sou presies dieselfde argumente gebruik het tov die aarde se maan indien hy sy waarnemings vanaf Jupiter gedoen het.Dit sou 'n ligspikkel gewees het.Baie interes
2015-03-30
Kobus,
wat jy nie weet nie is dat as iets gedurende die 1600's gebeur het,
is dit bekend as die 17de eeu (16 volgens jou).
Wat
my eintlik pla is jou onvermoë om jouself uit te druk. Jy het 2 323
woorde nodig om Panda te antwoord en ek vermoed dat hy ste
Angus2015-03-30Beste Kobus,
So 'n week terug het ek my ou vriend daar in Champagne-vallei gaan besoek. Hy is mal oor sterrekunde, en het 'n yslike teleskoop. (Ek het Panda al daarvan vertel.) Ons praat toe so oor Jupiter en sy mane, en die aand kyk ons toe, en sowaar
Angus2015-03-30Beste Kobus,
Die Doverhofsaak het bewys dat daar geen wetenskap in ID is nie. Dit het nie substansie nie, en geen meganisme om biodiversiteit te verduidelik nie. Behe het dit self te kenne gegee toe hy deur Eric Rothschild onder vra is:
&n
2015-03-29Dankie Helmien en Angus vir die inligting oor die boslelie of Clivia. Maar dis nie aan hom wat ek dink nie, die ding wat ek aan dink is 'n struik, kan ook lyk soos 'n groot bonsai as hy reg gesnoei word. Die algemeenste kleur van die blomme is
Jaco Fourie2015-03-29Respons op Kobus en Angus se skrywes:
Hoe meer ek albei se voorleggings gelees het, hoe meer het ek besef hoe min my kennis oor die onderwerp van ewolusie is om enige substantiewe bydrae oor die onderwerp te kan maak. Dit is
2015-03-29Panda,
Ek waardeer die moeite wat jy hierbo gedoen het hoewel ek weet jy dit nie gedoen het om my te plesier nie maar om my te probeer oortuig dat ek 'verkeerd' is.
Ons sal sekerlik die sterre en -konstellasies se lig sien – hulle is na
Zuyda van Dyk2015-03-28Voor ek my kom kry rol daar n traan oor my wang. Illustrerend geskryf sonder onnodige gebruik van oorbeklemtoonde woorde. Ek is beïndruk!
Angus2015-03-28Beste Kobus,
Ek wonder soms of jy jou brilletjie op het as jy voor die rekenaar sit.
Ek het nie gesê ek is onderlê in die regte nie. Ek het gesê ek verstaan van die wet meer as wat jy dink. Moet ek vir jou die verskil ver
Helmine le Roux2015-03-27Menere,
Smaak my ek het julle manne aan't strye gesit.
Ek is 'n paar dae lank uitstedig, maar as ek, soos die Here wil, volgende week terug is sal ek graag 'n stuiwer in die armbeurs gooi.
Helmine
George Bekker2015-03-27Daar verskyn dinge in Afrikaans en hier dink ek veral aan nie-fiksie, wat luid roep om in Engels onder nie-Afrikaanssprekende lede van ons bevolking se aandag gebring te word. Die internet kan 'n belangrike rol speel. Bestaande webwerwe kan moontlik soms
2015-03-27Regstelling: Die ster op die vier afbeeldings is nie Pollux nie maar TYC1397-459-1 in die konstellasie van Cancer. Sy afstand vanaf die son en sy magnitude is ongelukkig nie beskikbaar in my bronne nie. Die inligting tov Pollux is korrek behalwe dat dit n
2015-03-27Beste Dirk, dankie vir 'n reaksie wat wys dat jou dosente nie hulle tyd gemors het nie.
Met die lees van Helmine se brief het ek glad nie saamgestem oor haar sterk protes teen “die Afrikaner (wat) nog nooit kon saamstaan nie”. Verskille tu
2015-03-27Twyfel is eie aan die Bybel? Net vir diegene wat die Bybel nie verstaan nie. Hoewel die Bybel die twyfel-tema dikwels na vore bring, is dit nie om die fenomeen van twyfel te propageer en goed te praat of te paai nie, maar juis om daarteen te waarsku en da
Martin2015-03-27Hierdie is natuurlik die soort gesprek wat Afrikaans-sprekendes nou moet voer, en wat Danie Marais sê is (soos sy gedigte) straight-forward en hartseer en subtiel. Dit was 'n plesier om te lees. Maar ek voel wel teleurgestel deur:
"Ons
2015-03-27Hierdie veralgemening is wel een van die kortste en kragtigste beskrywings van wat jy duidelik ook hier met die plasing van jou eie briewe regkry.
2015-03-27Ai tog Kobus
Ek besef die wetenskap is vir jou ’n enorme uitdaging. Ek gaan nou vir die laaste maal mooi stadig tik sodat jy maklik kan verstaan.
Net voor ek begin wil ek weer herhaal dat ek ’n amateur sterrekyker
kavuma lubowa2015-03-27This is a realistic and wonderful analysis of the text could you also look at the thematic concerns in details as well. y"ve done comendable work.
2015-03-26Angus, oukei, dit werk so: Jy kan 'n yster wees op een gebied en 'n totale pateet op 'n ander gebied. So daar is fijne Afrikaanssprekendes, trappers van diep spore in sekere opsigte maar, wat taalhandhawing betref, is hulle jammerlike flapdrol
2015-03-26Oester, jy begin met Piet se opregte glimlag, gevolg deur pragtige idiomaties uitdrukkings en aan die einde my (die leser) se ironiese glimlag – dankie, het dit geniet.
2015-03-26Thomas,
Uiteindelik wend jy 'n poging aan, en trap so in die slaggat, natuurlik. Die ooglopende is dat al jou bronne hulle moet verlaat op gegewens wat deur mense (navorsers) daar geplaas is wat almal die ander napraat. Wiki is by uitstek ook so 'n bro
Dirk Rigter2015-03-26Beste George,
Jou skrywe is aan my gerig. Ek reageer graag.
Eerstens: Jy sê “Dirk neem vir Helmine erg kwalik omdat sy (min of meer) die tradisionele Afrikanerstandpunt goedpraat.” Watter standpunt? Dat apar