Jan Rap2015-04-16Beste George
Ek kan nie eintlik fout vind met wat jy hier geskryf het nie (tensy ek te dig is om tussen die lyne te lees).
Jy's miskien reg dat ek eerder van UK as UCT moes praat maar is dit nie die naam nie; soos SABC byvoorbeeld? Alles wat Afrik
Jaco Fourie2015-04-16FC Boot
HeHe! Ek geniet dit so baie wanneer ek sien hoe ek dit elke keer reggkry om jou te ontsenu. Jy weet, die ou kat en muis speletjie in my. Dit spoor my elke keer aan om die speletjie met jou voort te sit. Die feit dat jy so maklik oor jou eie
Theresa Papenfus2015-04-16Briljante en dapper artikel, uiters relevant. Baie dankie. Ek wag en hoop al jare lank vir 'n Afrikaanse skrywer om te sê:
"Hulle sê lammers blêr nie wanneer hulle ter slagting gelei word nie. Soos daai lammers word Afrikaanse skrywers se bydrae to
Jaco Fourie2015-04-16Dirk
Eerstens. Dit is nie vir jou om vir my voor te skryf hoe ek die inhoud van my brief met die opskrif daarvan hoort te koppel nie. Dit was my gekose skryfstyl vir die betrokke brief. PUNT!
Twedens. Jou vraag het ek beantwoord deur te sê: "Die
Jaco Fourie2015-04-16Kobus
Ek het heel duidelik myself nie goed genoeg uitgedruk nie, weens jou wanvertolking van wat ek in gedagte het. Laat ek eerder myself herskryf om te kenne te gee wat ek hierbo eintlik in gedagte gehad en by bedoel het, nl.:
Waar aantreklike "st
George Bekker2015-04-16Daar was eendag 'n trotse ma wat haar seun se uitpasseringsparade bygewoon het. Haar kommentaar was: kyk net so, almal is uit pas uit behalwe Kobus!
Jaco Fourie2015-04-16Terloops
Die prys van kaartjies is gewoonlik 'n aanduiding hoe 'n verhoogstuk gegradeer word. "My boetie, se boetie se boetie se baba" teen R160, vergeleke met "Buite blaf die honde" teen R110 sê immers iets.
Marguerite Kortje2015-04-16Dankie vir die in-perspektief-plaas van die Dala-situasie, Bettina. Deur haar geval in die konteks van die wyer godsdienskonteks te plaas, word dit as universele problematiek uitgelig. Wat Rushdi se sensuur betref, het dit my laat dink hoe ons, in die laa
Jaco Fourie2015-04-15Thomas.
Regstellings op 'n paar wanindrukke van jou kant:
Ek het net een opvoering gekritiseer weens die inhoudskeuse. Nieteenstaande was die opvoering daarvan besonders goed gewees, soos ek reeds in my brief gesê het, nl "'n Flukse opvoering is b
F C Boot2015-04-15Arme Jaco
Hy probeer so hard –maar skiet homself in die voet met sy voorlaaste paragraaf wat lees:
“Volgens betroubare statistieke vorm gays omtrent gemiddeld 5% van die totale bevolking. Ek wonder net of hierdie statistieke gays in die kas oo
Dirk Rigter2015-04-15Jaco,
Hier gaan jy alweer! Ek het aan jou 'n eenvoudige vraag gevra: Hoekom skryf jy (kwansuis) oor jou KKNK-indrukke, maar borduur die helfte van jou skrywe met jou vriende se seksuele voorkeure, ens? Dink jy die leser van 'n brief met so 'n titel wi
Kobus de Klerk2015-04-15Jaco,
Jy sê 'n verklapper vir die homoseksuele neiging is wanneer die oë gereeld dwaal van diegene in jou geselskap. Maar jy het dit heeltemal mis. Mense vir wie homoseksualiteit - veral ooglopende homoseksualiteit - weersinwekkend is, sal juis met m
Kobus de Klerk2015-04-15Boot,
Dit is tipies jy wat Paulus se bediening aan die Grieke sal gebruik om hier iewers in te wurm - heeltemal buite konteks en niks met die onderwerp onder oë te make nie, natuurlik - nie dat jy dit sal kan insien nie.
Jou uitdaging is kinderagti
Margot Luyt2015-04-14Ons lewe in 'n wonderlike tydvak waarin soveel uitsonderlike skrywers so produktief is en ons soveel uitstekende werke ryker word. ML
Thomas2015-04-14Jaco
Ek het niks teen jou gay-wees nie maar ek stem saam met Dirk dat jou onnodige detail oor jou maatjies nie pas by 'n "resensie" van die KKNK nie.
Ewenwel, ek was by die KKNK en het dit as een van die beste kunstefeeste in 'n lang tyd ervaar. D
Breytie Breytenbach2015-04-14Dit is moeilik om op 'n eerlike manier te skryf oor opvoeding en onderwys in 'n tydsgewrig waarin die ongeskrewe reël is dat waarheid geoffer moet word op die altaar van politieke korrektheid. Tog kan dit ook vir niemand iets goeds inhou as daar nie mins
Nomfolozi2015-04-14I was browsing in book store at King Shaka Airport and Niq Mhlongo's Way back Home book surprisingly just caught my attention. I tell you my fiight to Cape Town wasn't boring at all as the book just kept me reading and took me down memory lane with
F C Boot2015-04-14Daar is 'n ontsettende ironie verborge in hierdie storie. (Jupiter se mane)
In die Bybel lees 'n mens in Handelinge 17 van Paulus se preek op die Areopagus.Dr Kobus de Kokbeskryf dit pragtig as " die dag waarop onsigbare God sigbaar geword het "Deur Pa
Angus2015-04-13Beste Jan,
Par. 1
Dis net ʼn kwessie van logika wat hier ter sprake is. Jou woorde was, en ek haal aan: “Jy’t oorspronklik gepraat van beteuderde taaltjies en ek het gesê daar is nie so iets nie, net beteuterde mense. Dit het jou tot die gevolgtrek
Reusedwerg2015-04-13Goeie artikel. Ek sal wil byvoeg almal, soos in almal in die land het een moerse groot klap of inspuiting vir gesindheidsverandering nodig. Almal word geklasifiseer of etiketeer as een of ander booswig. Ons moet eerstens verder kyk as wat ons neuse lank i
FC Boot2015-04-13Beste Kobus de Klerk
Jou kommentaar tov hierdie onderwerp is verstommend.Hier is vir jou 'n uitdaging: Stuur jou bevindinge na die volgende adres:http://hubblesite.org/about_us/contact_us/Jy vertaal dan eenvoudig jou kommentaar in Engels en pos dit i
Gareth2015-04-13Brilliant. As someone who has delved into this history at great extent and regularly travels these areas, I seriously cannot wait to get my hands on this book. Got really excited when I stumbled upon it now.
Off to look for it now.
Lakeman did have
Dirk Rigter2015-04-132015-04-13 @10:22
Jaco,
Jy noem jou skrywe "KKNK-indrukke". Hoekom is dit enigsins relevant dat jou mede-gangers..."(Jy) en vyf gay vriende (Vrystaatse landbou boerekliënte), waarvan twee met vroue en kinders, asook een met sy verloofde van 8 jaar e
Jan Rap2015-04-13Verbeteringe
P3 se eerste sin moet lees: ‘Ek het nie gesê dis jou siening dat mense Engelse woorde invoeg nie, ek het gesê jou siening dat sodanige praktyk nog steeds as Afrikaans beskou kan word belaglik is.’
Die tweese sin moet lees: ‘Ek we
George Bekker2015-04-13De Klerk, jy sal seker nie beswaar hê teen die aanspreekvorm nie, want met 'n ander nota begin jy eenvoudig met: "Boot". Het jy niks in die hof geleer nie?
Jy kan ook iets by die ANC-politici leer: hulle praat nonsies en in plaas van stil te bly, rea
Angus2015-04-12Beste Kobus,
Ek kan nie onthou of ek jou alreeds geantwoord het, as ek het, lees hierdie by: As jy sê: "Swak poging Angus" laat dit my dink aan 'n bokser wat so 'n kishou tussen die oë gekry het, dat hy net parallaksfoute en Jupiter se mane sien. Dan
Angus2015-04-12Beste Kobus,
Julle kreasioniste-ouens het ook die klok hoor lui, maar weet nie waar die klepel hang, wanneer dit by die evolusieteorie kom nie.
Dis net julle wat beweer dat die evolusieteorie “geskoei” is op die “konstruk” van “oorlewi
Anto2015-04-12As iemand wat 'n sewe-jaar-lange geweldadige huwelik oorleef het, kan ek nie anders nie as om Corlia te prys vir die korrektheid van die sestien stellings in haar gedig. Dit draai so skrikwekkend naby aan die omstandighede van my eie ervaring, dat ek as't
Gerhard Bothma2015-04-11My roeping is nog sterker as wat dit was toe ek dit ontvang het, Stefaan.
Ek is egter die geleentheid om my roeping voort te sit ontneem. Verskil in visie (ek deel ons kerk se missionale ekklesiologie), kontrakbreuk van die kerkraad se kant af, vertro
Anze Bezuidenhout2015-04-11Ai, ek het nou heerlik saam met jou gereis, jy skryf boeiend en pragtig. Dankie vir die deel van jou wonderlike herinneringe.