Tinkie2015-04-28... 'n ander stukkie realiteit vir die siel.
Destyds is ek deur 'n boekklub gevra om die boek te lees en my mening te lig.
Want, ek was self 'n kinderhuiskind.
In kort - dit is jammer dat die belangrikste verhoudings wat in kinderhuise bestaan nie in d
FC Boot2015-04-28Arme Jaco
Was jy regtig op universiteit om eers vir dominee te swot? Lyk my nie so nie, want het jy dan nie geleer dat die fondament van die Israeliete se godsdiens Een- God-Een-wet-Een-moraliteit is nie? In die moraliteit is daar nie plek vir jou onn
Duitswester2015-04-28Vir Chris
Chris daar is werklik baie materiaal oor astroteologie beskikbaar, ek het 'n paar boeke en my laaste is "Christianity before Christ" deur Kersey Graves. Daar is ook legio opstelle op die internet oor die onderwerp. Ek weet daar is teenstrydi
Duitswester2015-04-28Vir Thomas
Thomas ek gaan nie probeer om G-d te beskryf nie, ek kan nie. Ek weet vas dat Hy nooit ontstaan het nie, Hy was vir ewig in die verlede daar en is vir ewig in die toekoms daar.
Angus2015-04-28Alles in evolusie kan eksperimenteel en deur navorsing getoets word. So kan dit gebeur dat die evolusieteorie bevestig, verander, of verkeerd bewys word.
Wat maak ons nou met bome en slang wat praat en ribbebene wat in mooi vrouens verander? Ons mag d
Chris Dippenaar2015-04-28Hello Jaco
Ek weet nie of ek heeltemal saamstem met jou voorbeeld van "weersin" (die gastehuis) en dat daar geen manier is dat hulle as homofobies beskou kan word nie. Wanneer jy 'n besigheid vir die publiek oopmaak op 'n perseel, is daar 'n ooreenkoms
Panda2015-04-27Dit wil voorkom of die gegrawery van Kobus waarteen George en ek hom gewaarsku het, sy tol geëis het en hy toegeval is onder in die gat.
Francois Verster2015-04-27In reaksie op Pieter Haasbroek se stellings, die volgende: die konsep van vreemdelingehaat is natuurlik so oud soos die mensdom, toe familiegroepe stamgroepe geword het en die onderskeid tussen "ons" en "hulle" ontwikkel het. Jean Auel se "The Clan of the
Angus2015-04-26Beste Jan Rap,
Jou walvis-analogie hou nie water nie, (soos jy sal sê). Taalpuriste het geen organisasie waaraan hulle behoort nie; hulle funksioneer sommer so op hulle eie.
In par 2 hierbo, trouens in al jou skrywes, is dit duidelik dat jy twee sake
George Bekker2015-04-25In die titel van die artikel word die woord “Boereoorlog” gebruik terwyl die formele benamings Anglo-Boereoorlog / Suid-Afrikaanse Oorlog ook in die teks voorkom. Stem met die ou Boerekrygers saam dat die informele benaming “Engelse Oorlog” moet w
George Bekker2015-04-25“Mens meet mense (en beskawings) immers nie aan hoe laag hulle gedaal het nie, maar aan die hoogtes wat hulle bereik het.” Volgens hierdie maatstaf het die vorige regering uitstekend gevaar met sy verdraagsaamheid teenoor 'n koloniale mag wat duisende
Angus2015-04-24Beste Duitswester,
Jou huiswerk het jy bepaald goed gedoen, en net soos jy, het ek ook geen probleem daarmee wat mense glo nie. Hulle moet my net nie forseer om soos hulle te glo nie.
In die wêreld van die mitologie geld ander wette as in ons wê
Meyer de Kock2015-04-24Van die predikante in die Kaapprovinsies is uit hul dorpe verwyder en as "undesirables" beskou a.g.v. hul simpatieke houding teenoor die Vrystaatse en Transvaalse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog. So bv. is ds. W.P. de Villiers van Carnarvon saam met
Jan Rap2015-04-24Beste Angus
Ek het al duisendmaal (oukei nie heeltemal nie; 3 of 4 keer) gesê ek is nie ‘n taalpuris soos vele my al beskuldig het nie, ek is bloot bekommerd oor die duidelike agteruitgaan van Afrikaans. Ek het nog die voorbeeld gebruik dat iemand
Chris Dippenaar2015-04-24Helo Duitswester
Waar kom jy aan hierdie inligting? Wat van 'n verwysing of twee.
As jy 'n klein bietjie moeite doen sal jy sommer gou agterkom dat jou weergawe van Griekse en Romeinse mitologie hopeloos deurmekaar is.
1. Ceres (Romeinse weergawe van G
engemi ferreira2015-04-23Ai tog genade, ek sou nie graag deur so 'n ekstreem, aanvallende ondervraer wou vasgepen word nie; wat het geword van gewoon goeie maniere en onbevooroordeelde ondervraging in die voer van 'n onderhoud met 'n skrywer? Per slot van sake wil die toehoorder
Angus2015-04-23Beste Jan,
Hier raak jy aan een van talle maniere waarop 'n lewende taal sy reikwydte vergroot, sy woordeskat uitbrei. Vergelyk maar hoe die Engelse woord "gay" ast'ware voor ons oë ook nuwe betekenis gekry het. Grammatiese, leksikale en semantiese ve
Jaco Fourie2015-04-23Duitswester
Jou woede en afstootlike taalgebruik word genoteer. (En jy noem jouself 'n Christen, of was dit Israeliet!!)
Ek het nie hierbo genoem dat gaywees "normaal" is nie, ook nie "eie fout" of "so gemaak" en nie "gekies" soos jy hierbo histeri
Johannes Comestor2015-04-23Ek weet dit is in die mode, maar die ras- en geslagsgedrewe opmerkings aan die begin behoort nie in die akademie ter sake te wees nie. Ek hou ook nie van die "sogenaamde Westerse uitvindings" nie. Erken liewer die oorsprong van uitvindings (of wat ook al)
Jan Rap2015-04-22 . . . . . wat 'n goeie ding is (indien jy nou reg is bygesê) want studierigtings wat nie onsinnig is nie dra uiteindelik by tot bevolkingsaanwas en uiteindelik word die aarde deur mense verswelg.
Prof2015-04-22Die Woordfeesorganiseerders het in hul "wysheid" besluit dat geen privaat kunsgalery vanjaar in aanmerking sou kom om genomineer te word vir die beste visuele uitstalling tydens die Woordfees nie. Om geen erkenning hieraan te gee is 'n klap in die gesig v
Chris Dippenaar2015-04-22FC, dis nogal snaaks om te sien hou naïef jou lees van die Bybel is. Die motief dat 'n god nie in sy volle glorie gesien mag word deur 'n mens is baie bekend in mitologie. Gaan lees die mite wat vertel van die geboorte van Dionysus en wat gebeur met sy m
Angus2015-04-22Beste Jan,
Verstaan goed, ek praat niks goed nie en ek praat niks sleg nie. Jy is die een wat "suiwer Afrikaans" (wat dit ook al beteken), goedpraat, en mengeltaal (wat dit ook al beteken) sleg praat. Ek kyk en luister na wat met 'n taal gebeur, en pro
Johannes Comestor2015-04-22Aan die einde van die jare sestig het wat nou Naspers genoem word begin om boeke in grootdruk te publiseer. Ek het 'n artikel daaroor in 'n vaktydskrif gepubliseer, maar nie voordat Jurgen Fomm met groot geduld en baie kennis aan my in Elsiesrivier verdui