Kommentaar

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Brendan Swemmer 2015-05-16 How do I download this free copy? I don't see a download button. Is a free copy available for download in English? You can save the individual chapters, but the full copy of the book is not available for download. The free book is only available in Afr

Kortlyste vir die 2015 Media24 Boeke Literêre Toekennings bekend gemaak

Engela Geyer 2015-05-16 Al die lieflike dade deur Charl-Pierre Naude - waardige keuse nie net vir die kortlys nie!

Oor die maagdelike geboorte

Angus 2015-05-15 Beste Kobus, Ek weet nie waarom jy so protesteer nie; spiritus, spiritis, spiritualiteit, is almal stamverwante woorde. Eintlik verkies ek 'n versnit bo 'n enkelmout. Ek dink ek en jy sal lekker kan sit en gesels oor so 'n enetjie in die hand. Jy het di

25 Desember

Angus 2015-05-15 Beste Duitswester en Panda, Interessant! Ek maak 'n afskrif hiervan. Groete, Angus

Oor Afrikaans en taalvermenging

Angus 2015-05-15 Beste Dirk, Jy het die situasie waarin Afrikaans verkeer, raak saamgevat. Ek glo nie Jan besef dat Kaaps alreeds 'n dialek is op pad om 'n nuwe taal te word nie. Dit is baie mense se moedertaal, en hulle hoef nie kennis te hê van Engels en "suiwer Afrik

"Die regte Eugène Marais moet nog ontdek word.”

Jan Deloof 2015-05-15 Destijds heb ik met buitengewone belangstelling 'Die groot verlange' gelezen en herlezen. Met dezelfde belangstelling zou ik ook 'Die handdruk van die dood' willen lezen, maar zal er ooit gelegenheid zijn om dat boek hier in België of Nederland aan te k

Die outeur en betroubaarheid van die Evangelie van Lukas

Kobus de Klerk 2015-05-15 As predikantseun wat die pad byster geraak het en heeltemal spiritueel verstok geraak het as gevolg daarvan en as volslae ateïs nou die lewe aanpak, is hierdie tipe reaksie van jou te wagte - dit beteken egter niks. Dit het geen inhoud nie, dit is leeg e

Regsalmanak: "Vermoede van dood"-bevel

F C Boot 2015-05-15 Beste Gustav Net nuuskierig. Is so 'n lang verdwyning gronde vir 'n egskeiding?

Vir Angus oor politiek en linguistiek

F C Boot 2015-05-15 Beste Jan Rap Jy mag dalk belangstel in 'n artikel te lees by by http://www.juig.co.za/article.php?id=319 onder die opskrif "Die Pad Van Ons Taal." My persoonlike opinie is dat mense wat maklik 'n ander taal se woorde gebruik dit doen omdat of hu

Die outeur en betroubaarheid van die Evangelie van Lukas

Chris Dippenaar 2015-05-15 Alles wat jy hier kwytraak oor die outeurskap van Lukas is die produk van benewelde spiritualiteit. Die oomblik as dit blootgestel word aan die vereistes van geskiedenis val dit geheel en al plat. Ek sien dat jy elders vir Bart Ehrman afmaak, maar het jy

Die outeur en betroubaarheid van die Evangelie van Lukas

Chris Dippenaar 2015-05-15 Kobus het blykbaar nie 'n probleem daarmee om Maria se swangerskap te beskryf as die gevolg van 'n goddelike bevrugting nie.Hy haal selfs aan uit Strong's Lexicon: 'oorskadu' "used of the Holy Spirit exerting creative energy upon the womb of the virgin Ma

Resensie: Die potlooddief se bruid en ander stories

Louis Fourie 2015-05-15 "Dis die tipe boek wat jy voor jou bed los, waarvan jy net een storie lees en dan daaraan herkou, weer lees." Jy leef jou so in dat jy raakpunte in jou eie lewe sien en vogtige oë kry.

Skaapwagters en towenaars

George Bekker 2015-05-15 Duitswester, jou verwysing na 'n “Romeins-Griekse kerk” en bybel is nie vir my duidelik nie. Ons weet almal van die Rooms Katolieke Kerk, wat vandag die grootste christelike kerkgenootskap in die wêreld is en waaruit die protestantse kerke ontstaan h

Die liefde vir Jesus

F C Boot 2015-05-15 Beste Jaco Kan een mens homself so moedswillig dom hou? Wat verstaan jy nie wat ek al van te vore geskryf het. Het ek dan nie al tot vervelens toe jou vraag beantwoord nie? Nou gaan ek jou soos ’n kind behandel want jy tree op soos een wat nie sy

25 Desember

Duitswester 2015-05-15 Dankie Panda, Ek is nie seker watter almanak dit nie, ek sal later dieper daarna kyk, maar tydens die gebruik daarvan het die son vir 'n tyd in die konstellasie Virgo opgekom. Die songod was dus "uit 'n maagd gebore" Ek reken dit was die oorsprong v

Die liefde vir Jesus

Jaco Fourie 2015-05-15 FC Boot Weereens soos gewoonlik toon jy jou onvermoë om by die onderwerp onder bespreking te bly. Vir die soveelste keer. Die onderwerp is wat is jou goddelike BRON van inligting vir die bestaan van God? Dit is nie die Bybel nie, want jy het reeds te

Vir Angus oor politiek en linguistiek

Angus 2015-05-15 Beste Jan, Dis goed om ʼn eie mening te hê, solank dit net nie as die wet van die Mede en die Perse beskou word, en op ander afgedwing word nie. ʼn Mening is egter op sy beste maar ʼn raaiskoot, en nie gegrond op navorsing en feite soos die gevolgtrekki

Die outeur en betroubaarheid van die Evangelie van Lukas

Thomas 2015-05-14 Kobus Al die sogenaamde kundiges wat jy aanhaal is mense, soos jy, wat ingekoop het in die mite van die outoriteit van die bybel. Hierdie meester narratief is die onderbou van al julle redenasies en kan bloot as opinies vertolk word. Ek het nog nooit ges

25 Desember

Panda 2015-05-14 Beste Duitswester, Die volgende mag dalk vir jou interessant wees: Op advies van Sosigenes van Alexandria, nadat hy deur Julius Caesar geraadpleeg is, is die Juliaanse Kalender in 45 vC ingestel. (Toe dié kalender ingestel is, het dié spesifieke jaar

Standbeelde

lettie murray 2015-05-14 Stof tot nadenke - geluk Driekie.

Standbeeld-gedig: Ikon, o klas

Pouveer 2015-05-14 Wow.

Die outeur en betroubaarheid van die Evangelie van Lukas

Kobus de Klerk 2015-05-14 Dit wil voorkom asof die agnostici steeds baie sukkel met die begrip van Maria se maagdelike swangerskap en hoe dit moontlik kon wees. Hulle betwis die maagdelikheid en skyn te beweer dat die Heilige Gees op fisieke wyse (net soos of baie soos 'n fisieke

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2015-05-14 Angus, By implikasie sê jy dat ek op spiritus staat maak vir dit wat ek weergee - dus, hoe meer ek weergee waarmee jy nie saamstem nie (en dit is waarskynlik alles) hoe meer spiritus by implikasie? Daarom sê ek dat jy (by implikasie) sê dat ek bietjie

Vir Angus oor politiek en linguistiek

Jan Rap 2015-05-14 Beste Angus Dis nes jy daar sê, dis persoonlike opinie. My mening is 'n funksie van hoe ek sekere verskynsels vertolk en dis nou waar ons bespreking inkom - jy vertolk dieselfde verskynsels om tot 'n ander gevolgtrekking te kom wat dalk 'n beter model i

Die liefde vir Jesus

F C Boot 2015-05-13 Beste Jaco Jou onvermoë om ’n verband tussen wat in die Bybel geopenbaar word en wat in die wetenskap ontdek word is kommerwekkend. Besoek gerus http://www.factandfaith.co.za en jy sal agterkom waarom dit so is. Jy kon nie eers een van my stellings

Oor die maagdelike geboorte

Angus 2015-05-13 Beste Kobus, Miskien moet ons jou "Kobus Verdraai" doop. Ek het gesê so bietjie MINDER spiritus sal jou nugterder na dinge laat kyk. Jy vra bewyse dat Jesus 'n mitologiese figuur is? Daar is talle; ek sal net so 'n paar noem. Sy pa was 'n god, en sy m

Vir Angus oor politiek en linguistiek

Angus 2015-05-13 Beste FC Boot, Net soos 'n mens nie die politiek kan gebruik om vir die linguistiek voor te skryf nie, net so kan tuinboureëls ook nie geld nie. 'n Engelse woord, of enige taal se woorde is nie onkruid nie. 'n Woord dra swaar aan betekenis in enige taal

Die liefde vir Jesus

Jaco Fourie 2015-05-12 F.C. Boot. 1. Jy is voorbarig om te veralgemeen lesers sien jou nie as 'n geveinste "christen" nie (let wel die klein "c" in jou uitsonderlike geval). Het jy dan nie die vele ander lesers se gekwoteerde negatiewe kommentare oor jou in my vorige respo

Vir Angus oor politiek en linguistiek

F C Boot 2015-05-12 Beste Angus Met Afrikaans is dit 'n geval van onbekend maak onbemind. Die vraag wat elke Afrikaanssprekende moet vra is wat is die kans op oorlewing van Afrikaans as toegelaat word dat Engelse woorde en uitdrukkings soos onkruid die taal binnedring.

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2015-05-12 Bietjie meer spiritus, sê jy Angus? Nie vir my nie, dankie. Ek verkies nugtere ontleding, denke en kommunikasie met die HERE. Kyk na jou agterstevoor redenasies hierbo - is dit dalk as toonbeeld van jou eie spiritus-geïnduseerde denke? Daar is juis

Vir Angus oor politiek en linguistiek

Angus 2015-05-11 Beste Jan, Wat jy as “verkeerd” afmaak, is juis as gevolg van die “myns insiens” en “dis nie hoe ek dit sien nie”. Dit is ʼn subjektiewe beoordeling, en dit kan nie gaan as ons taal taalwetenskaplik beskou nie. Polities, ja, ek wil geen verdo

Oor die maagdelike geboorte

F C Boot 2015-05-11 Beste Chris Jy dink die aanvaarding van Jesus lê op politieke gebied. Ek glo nie. Daar is van die mense wat diens in Christen- kerke bygewoon het en soos een dit uitgedruk het was die verduideliking van 'n skrifgedeelte vir hom meer duidelik en aanvaa

In transit

Stephan Jones 2015-05-11 Hierdie het net so gebeur soos ek dit vertel het. Ek brand om te weet of iemand anders hom raakgery(?) het en of hy sy bestemming/doelwit bereik het...

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2015-05-11 Chris, Vir jou as ateïs is dit nie eintlik vreemd dat jy reageer soos wat jy doen nie. As jy tot beter in staat was, sou jy in die eerste plek nie 'n agnostikus wees nie. Jy sou verstaan het wat gebeur en jy sou die vermoë had om dit in te sien. Jy sou

Die liefde vir Jesus

F C Boot 2015-05-11 Beste Jaco Dink jou regter mense wat ingelig is gaan val vir jou woorde wat soos kaf in die wind wegwaai ? Toe daar ’n berig was op Netwerk 24 onder die opskrif “NG-kerk sal moet waag anders gaan ons moet toemaak was ek een van die vele wat kommenta

Waar lê die uitklophou vir Afrikaans?

Ben Raubenheimer 2015-05-10 Het jy ook die argumente vir die ANC-onderdrukker gestuur en vir die ANC-lite en vir die Vryheidsfront Plus en ook vir ander Afrikaner-organisasies?

Oor die maagdelike geboorte

Chris Dippenaar 2015-05-09 Kobus, wat jy dan eintlik probeer argumenteer is dat windbestuiwing nie seks is nie. Of dat God se semen/DNA, dit wat hom die pappa maak van Jesus, wonderbaarlik geplant is in Maria deur 'n spokie. Al hierdie bokspronge van jou kom nog glad nie uit by die

Grafmonumente of stemmingsbeelde

Fransi 2015-05-08 Baie dankie. :-)

Anti-gay aktiviste

Jao Fourie 2015-05-08 Dirk Dankie vir jou respons. Derhalwe stel ek voor dat jy FEITLIKE voorleggings maak, en nie net wild skiet met subjektiewe aannames soos hierbo nie. Jy het ooglopend nie die skakel hierbo gelees, anders sou dit vir jou duidelik wees dat waar jy my b
Top