Kommentaar

Oor die maagdelike geboorte

Chris D 2015-05-05 Hello Angus Jy is heeltemal reg, vir Kobus is dit belangrik om met die Bybel agter sy rug te staan terwyl hy vir ons wil vertel, in sy eie woorde, wat daarin geskryf staan. Eerstens, volgens hom is daar die "duidelike beskrywing in die evangelie van Luk

Die liefde vir Jesus

Jaco Fourie 2015-05-05 Homoseksualiteit is FEITLIK onder insekte, reptiele, voëls, land- en seediere opgeteken. Net in die menslike spesie word homofobie alleenlik ondervang, meerendeels te wyte aan die invloed van godsdiens.

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2015-05-05 Duitswester, Jou interpretasie van Jesaja 7:1-16 is nie korrek nie. Die verwysing daarin na die afvallige koninkryke (Aram en Israel) waarna in Jesaja verwys word, wat reeds verlate sou wees voor die seuntjie, is in tyd aansienlik later as die tydstip

Die liefde vir Jesus

Jaco Fourie 2015-05-04 FC Boot Jy is ’n meester bontspringer van formaat. Deurgans ontduik jy die kern van die onderwerp en wei uit oor alle onbenullighede wat niks met die onderwerp onder bespreking te doen het nie, soos hierbo. It isn't that you just don’t get it, it is

Die sage met Skoonpa vervolg

George Bekker 2015-05-04 Ja Reusedwerg, vandag is taggentag ook nie meer rêrig oud nie - hy moet wag vir agt- en-taggentag. Bly dat jy jou skoonpa waardeer, maar is jy nie ook 'n bietjie jaloers nie?

Sarah Baartman: Hoekom sy, hoekom haar graf?

marie bredenkamp 2015-05-04 Ek het my op verskeie plekke uitgedruk oor my afsku van en aan monumente. Ek herroep nog baie goed die TV-uitsending met die teraardebestelling van Saartjie. Al hoe meer dink ek ons moet almal meer fokus op 'waar ons vandaan kom', want ons kruisig onsse

Oor die maagdelike geboorte

Angus 2015-05-04 Beste Kobus, Ek merk nou eers jou skrywe hierbo waarin jy beweer dat, alhoewel ek 'n ateïs is, erken ek die bestaan van God. Natuurlik erken ek die bestaan van God. Hy is dan die hoofkarakter van die Bybel. Het jy nie geweet nie? In hierdie verhaal

Oor die maagdelike geboorte

Angus 2015-05-04 Beste Kobus, Die onvermoë lê by jou. Dis jou spiritualiteit wat jou verblind vir die realiteit. Die verhaal van Jesus soos opgeteken in die NT, sal geen historiese toets slaag nie. Waar is die kruisverwysing? Waar is die bewyse dat Jesus 'n histories

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2015-05-04 Duitswester, Ek het na Deuteronomium 22:13-19 verwys nie soseer oor die metode wat gevolg is nie, maar om aan te dui hoe 'n belangrike aspek die maagdelike status in die Hebreeuse kultuur oor al die eeue heen was en steeds was ten tye van Maria se konsep

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2015-05-04 Angus, Jy kan steeds nie die verskil insien tussen die historiese gebeure wat die HERE Jesus Christus aanbetref soos opgeteken in die Woord en as sulks aanvaar en geken word vir eeue al wêreldwyd, en bekende fabels en mites soos Mary Poppins en soortgel

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2015-05-04 Thomas, Soos gewoonlik bevind jy jou in die geselskap van 'n paar mense wat soos jy dink - julle soek mos diesulkes uit en verkondig dan dat hulle die meerderheid verteenwoordig, met verwysing na die opinies van sekulêre teoloë en leeglopende kerke waa

Oor die maagdelike geboorte

Angus 2015-05-03 Beste Kobus, Ek bewonder jou braafheid om die Bybel te verdedig, want iemand met jou geleerdheid behoort mos te weet dat jy ʼn dooie donkie opgesaal het. Al slaan jy hom ook waar, lewendig sal hy nie meer lewendig word nie. Soos nou weer, jou poginkie o

Sarah Baartman: Hoekom sy, hoekom haar graf?

Hanloe Muller 2015-05-03 Natuurlik is dit mense wat wou wraak neem oor die Rhodes-standbeeld en die ander, 'n mens kry sulke siek mense.

Die liefde vir Jesus

F C Boot 2015-05-03 Beste Jaco Ek het eers gewonder of dit die moeite werd is om weereens op jou snert te antwoord, want nie alleen is jy ’n meester verdraaier van woorde nie, maar ’n verkragter van formaat van die Evangelie. Ek sê elke dag dankie dat jy nooit ’n do

Die Sout

Riana 2015-05-03 Nou verlang ek bitterlik na die Weskus ... en die vis wat loop ...

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Driekie Grobler 2015-05-02 Sjoe, wat 'n indrukwekkende lewe en CV. Dankie vir hierdie interessante voorlegging oor een van ons grootste skrywers en digters. Ons is so arm aan kennis.

Die liefde vir Jesus

Jaco Fourie 2015-05-01 Angus Nou wat wil jy my eintlik vra, of wat oorbluf jou dat jy net met ????? respondeer. Soos jy my teen die tyd ken, skroom ek vir niks weg nie, en vrees veral nie om vrae te beantwoord nie.

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2015-05-01 Kyk nou net so, Angus! Jy beweer jy is 'n ateïs, maar jy verleen hierbo uit en uit saam met Chris, wat ook beweer hy is 'n ateïs, erkenning aan die bestaan van God - al is dit nou op jul insiglose en korrupte manier. Wat julle sê, bedoel julle mos want

Die regering bespaar op welsynstoelaes

P Fourie 2015-05-01 Jason Lloyd maak 'n goeie saak uit vir welsynstoelaes. Hy raak ook 'n ander belangrike saak aan, naamlik die manier waarop die toelaes toegeken en betaal word. Daar is myns insiens baie meer hieroor te sê, nie net oor die betrokke departement nie, maar o

Sarah Baartman: Hoekom sy, hoekom haar graf?

P Fourie 2015-05-01 Tot my skaamte moet ek erken dat ek al baie van die besonderhede van Sarah Baartman se geskiedenis vergeet het; dankie aan Diana Ferrus wat weer die soeklig daarop gewerp het.

Jammer, Sjeherazade

marita 2015-05-01 Jammer, Sybrandus, maar ek gaan nie toelaat dat jy my van feitefoute beskuldig nie. Dis 'n persoonlike storie gegrond op my persoonlike ondervinding - daar was g'n koffie of drank in die hotel waar ék moes bly nie, die Souq was toe, die museum was toe, d

Sarah Baartman: Hoekom sy, hoekom haar graf?

George Bekker 2015-05-01 Dis reg as gevra word dat mense oor Sarah Baartman ingelig word. Die probleem is egter ontsaglik groter, soos bewys deur die skending van Ghandi se beeld. In die laaste plek gaan dit oor kennis, insig en verdraagsaamheid van almal teenoor almal. Sal d

90 090 reiswoorde … en net 1 001 kan wen. Genugtig!

Driekie Grobler 2015-05-01 Baie geluk aan al die finaliste, dit is almal puik stories en mag die beste een wen. Bly ek hoef nie te kies nie :)

Oor die maagdelike geboorte

Thomas 2015-04-30 Kobus Ek is op die oomblik in Europa en jou persepsie dat die christelike meester narratief van maagdelike bevrugting deur 'n god besig is om te groei is totaal onwaar - inteendeel dit is besig om te taan. Niemand neem dit meer ernstig op nie en slaafse

'n Destydse uitspraak oor die "rooi gevaar"

Ton Vosloo 2015-04-30 Hallo Gustaf, na 50 jaar kruip die skaamte in 'n mens op dat ons so gelate met die dinge saamgeleef het. Baie waardering vir jou opgrawings.

Sarah Baartman: Hoekom sy, hoekom haar graf?

Jan Deloof 2015-04-30 Dit is zo droevig dat een mens er cynisch van wordt.

Instagram or intervention? #xenomedia

Lerato Sibanda 2015-04-30 Afternoon Prof, I am actually one of your registered Masters students at UCT lol. That aside, having been in the daily reporting news journalism field before, though for a short while, there are many factors at play in the heat of a moment such as the

Die liefde vir Jesus

Angus 2015-04-30 ???????????????

Oor die maagdelike geboorte

Duitswester 2015-04-30 Kobus, jy kwoteer Deuteronomium 22: 13-19 as bewys dat Maria 'n maagd was. Die gekwoteerde stuk sê dat as 'n man sy nuwe vrou beskuldig dat sy nie 'n maagd is nie, wys haar ouers die bloed op die kleed as bewys dat sy 'n maagd was. Die metode werk as di

Uitslag: Posisies van Galileaanse mane vir Kobus

Angus 2015-04-29 Beste Kobus, Dit lyk my jy wil maar nie leer nie. Ek het al so vele male mooi aan jou verduidelik wat ʼn mite en ʼn fabel is, en dan kom jy met hierdie twak vorendag: “Net in fabels en mites is daar goed soos towenaars wat kamstig bonatuurlike dinge v

Kern van die probleem

Reusedwerg 2015-04-29 Pieter, jy vra my vas. Kan ek "phone a friend"? Jy weet mos die storie, as die ding werk los jy hom mos maar totdat hy eendag breek. Daar is nie so iets soos instandhouding of aanpassings maak nie. Ons wag totdat die probleem daar is. Ons leef in 'n staat

Uitslag: Posisies van Galileaanse mane vir Kobus

Panda 2015-04-29 Kobus, Met die Galileaanse mane-aangeleentheid nou hopelik ter ruste gelê met die bewyse waarop jy aangedring het , afgehandel, is daar nog ’n paar uitstaande kwessies. Jy het vir my ’n direkte vraag gevra en ek het vir jou ook ’n paar. Ek sal eer

Homofobia = homoseksuele selfhaat

Jaco Fourie 2015-04-29 Chris Dankie vir jou respons. Ek glo ons sal maar bly verskil in ons vertolking van wat die verskil tussen homofobie en weersin behels. Ek beskou persone wie nie onderliggende emosionele HAAT teenoor gays koester as homofobies nie, maar wel as weersin w

Life

F C Boot 2015-04-29 Ai George Nie as jy Rembrandt van Rijn (de Luxe) gerook het nie, dan was elke hoesie 'n meesterstuk. Dit laat my dink aan die dae toe ons (dit is nou my oorlede neef Frans, ek en my kleinboet) skelmpies agter die stoor op die plot gerook het. Dit was vi

Gays - dis mos "old hat" volgens Dirk Rigter

F C Boot 2015-04-29 Beste Chris As jy dit nou gebruik het om vir kinders te leer "kinders moenie in die water mors nie" sou dit 'n baie meer effektiewe leer gewees het. So terloops waterputte en sulke goeters is goed waar jy verby gaan en nie by jou nie, tensy te veel

Uitslag: Posisies van Galileaanse mane vir Kobus

Kobus de Klerk 2015-04-29 Julle verstaan steeds nie die besware wat ek weergee nie. Panda, jou eksposisie is mos baie voorspelbaar, jy het dit mos voorspel. Nou kom jy en jy stel dit vir ons grafies voor. Hoe eenvoudig kan ek die beswaar wat ek weergee, nog stel? Ek het no

Leegte in die kop

Angus 2015-04-28 My vriend Kobus de Klerk beweer die doel van die oog is om so skelmpies te loer en dit te geniet.

Life

George Bekker 2015-04-28 'Life' laat my dadelik aan die spreuk “Life is great” dink. As dit so is, is dit absoluut gek om die blerrie goed te rook!

Vreemdelingehaat en die gelaat van die ander

Elkin Weits 2015-04-28 Baie goeie skryfstuk!

Gays - dis mos "old hat" volgens Dirk Rigter

Chris Dippenaar 2015-04-28 FC, hier is 'n "mite" vir jou: Veronderstel jy het nog nooit in jou lewe 'n toilet gesien nie. Nou moet jy vir ander wat ook nog nooit 'n toilet gesien het nie verduidelik: Dis soos 'n waterput, net heelwat kleiner. Dis nie so diep dat jy 'n katrol en em
Top