Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie is Donderdagaand by Delvera, Stellenbosch aangebied.

Protea Boekhuis het die afgelope jaar 80 boeke gepubliseer, waarvan 50 vertalings is. Die publikasielys sluit sewe digbundels, twee dramas, dertien prosawerke en vyf geskiedenisboeke in.

Adinda Vermaak

Louis Esterhuizen en Marlise Joubert

Jan van Tonder

Malene Breytenbach en Annemarie Grundlingh

Alfred Schaffer en Izak de Vries

Shané Kleyn

Zandra Bezuidenhout

Elkeen het kopie van Danie Botha se Voetligte & Applous ontvang. Hierdie boek skets die beginjare van die Afrikaanse beroepstoneel. Bestel dit by Protea Boekhuis.

Tanaya

Eureka Barnard van SASNEV

Riette Rust

Grant Swanby en Nicola Hanekom. Nicola het vanjaar die Eugène Marais-prys ontvang vir Die pad byster wat by Protea Boekhuis verskyn het.

Karina Szczurek

Daniel Hugo en Marlene Malan

Gerard en Anuta Scholtz

Nicol Stassen

Juanita Aggenbach

Elsa Silke en Kobus Geldenhuys

Foto's © Naomi Bruwer


Kommentaar
Hi Naomi, hierdie is n toets vir die nuwe komentaar sisteem.
Dit moet nog translate word maar ek toets of dit werk op die oomblik.