Angus2015-04-10Beste Kobus,
Nee, wat! Ek kan sommer sien jy het nie die vaagste benul wat bewysreg eers beteken nie. Jy moet eers die parallaksfoute in sterrekundige berekeninge bewys voor ons verder gaan, en jy moet eers jou bewering bewys dat dit wat sterrekundiges
Kobus de Klerk2015-04-10Boot,
Jou onkunde en jou fopbaarheid is jou ondergang. Jy moet ook meer oor aanwending en relevansie van analise van ligspektra te wete kom alvorens jy sulke irrelevante opmerkings soos hierbo maak. Ek verseker jou Thomas se glasie het in elk geval nie
Annatjie Sandrock2015-04-10Ek is absoluut verlief op Driekie se gemaklike skryfstyl en die manier waarop jy voel jy reis saam, jy droom saam en jy beplan saam. Dankie Driekie.
Duitswester2015-04-10Oester, daar's een of meer Ali's in elke mens wat 'n mensch is se bestaan. Jy het my herinner aan dinge uit my wye verlede wat al vervaag het. Dankie
Duitswester
André2015-04-10Beste Bettina
Ek is wit, manlik en middeljarig. Ek hoor wat jy sê en ek aanvaar jou as mens. En ek vra onvoorwaardelik om verskoning vir my en my mense se onmenslikheid van die verlede (en hede). En ek sal uit die hart uit oor en oor verskoning vra en
Angus2015-04-09Beste Reusedwerg,
Jy moet kom kyk; bring jou verkyker of liewer jou teleskoop saam. Dis nie net 'n voëlkykersreservaat nie, dis 'n Paradys vir voëls. Hier het 'n hele spul nuwes ingetrek, maar ek dink dis die poelpetate wat die meeste aandag geniet.
Handre Brand2015-04-09Uitstekende artikel Jeanette en ek stem saam met die kern-aanname dat onderwysers sleutelrolspelers in die proses van karakteropvoeding van leerders kan wees. Sou die Kantoor vir Morele Leierskap dalk karakteropvoedingswerkswinkels vir die doel kon ontwik
FC Boot2015-04-09Beste Kobus
Jy maak in jou opstel die volgende stelling: "Die enigste manier is tog weens die refleksie van die bestraling van die son, ongeveer 770 000 000 km vanaf jupiter en die mane af. "Nou wil ek graag by jou weet deur wie en hoe is die afstand b
Kobus de Klerk2015-04-09Swak poging Angus... Ek het op 'n oorwig van waarskynlikheid vir julle verskeie bewyse gegee dat julle waarskynlik verkeerd is. Nou is die weerleggingslas op julle om die teendeel aan te dui en al hoe julle dit kan doen, is met bewese feite. Jy verstaan n
Kobus de Klerk2015-04-09
Angus,
Ek dink nie dit is ek wat sukkel om te verstaan nie. Af te lei uit jou antwoorde, is dit dalk eerder jy.
Jou evolusie-teorie is op die konstruk en teorie van oorlewing van die sterkeres geskoei. Dit is blote teorie. Vir jou om dus te sê 'n
Angus2015-04-08Beste Kobus,
Bly om van jou te hoor. Ek het g'n teorieë nie.
So stadigaan begin jy kwartpad verstaan. Eenvoudiger oë het gewerk vir oerorganismes. ʼn Moderne organisme soos die mens het ʼn komplekser oog nodig vir voortbestaan. As jy hierin nie
Elize Parker2015-04-08Liefste Bettina, wanneer kan ons 'n broodjie saam breek? Het behoefte aan klets oor skryf, menswees, Christenwees-sommer als en ja ook die liefde! Asseblief!
Thomas2015-04-08Kobus
Jy moet aandag gee as ons die moeite doen om op jou bog te antwoord.
Die mane van Jupiter se afstand vanaf die aarde is aanvanklik met driehoeksmeting bepaal en later bevestig met radar. Die feit dat hulle vir tydjies agter Jupiter verdwyn
Angus2015-04-08Beste Kobus,
Vir 'n prokureur redeneer jy darem soos hond se stert.
As jy beweer dat daar in 'n berekening 'n parallaksfout was, dan is die onus op jou om die foutiewe berekening te bewys. As jy beweer dat dinge skeefloop wanneer iemand iets gesie
David Malherbe2015-04-08Kommentaar oor die gehalte van die Kyknet programme. Ek hoop Karen Meiring sal die plasing ten minste lees. Ek is 'n 69-jarige wat meestal Kyknet kanaal 144 geniet. Ek voel egter die gehalte van Kyknet is besig om af te neem en nie soos ek sou verwag te v
Angus2015-04-07
Beste Jan,
Par. 1
Jy sê daar is net beteuterde mense, en hulle is nie Afrikaners nie. Wie is dan die sg beteuterde mense? En waarom beskou jy hulle as beteuterd? So, jy stem saam, taal behoort aan almal. Mag Pietie maar sê: Haai, ouens, ek het m
Sybrandus2015-04-07Jammer, Marita, maar 'n paar van jou opmerkings hierbo is bloot verkeerd, hoewel 'n klomp daarvan helaas baie realisties klink. As iemand wat af-en-toe in Katar (met 'n K) woon en werk, is die land duidelik meer verlig as 'n klompie van die buurstate (maa
Kobus de Klerk2015-04-07Angus,
Jy weet nie jy is in die hoek nie? Die hoek waarin jy jou bevind saam met die ander wat nie vrae wil vra nie (bang vir die antwoorde?) is dit - julle kan juis nie bewys dat daar nie parallaksfout of dergelike optiese illusies insluip wanneer jul
Kobus de Klerk2015-04-07Angus,
Dankie vir die rympie, maar dit bewys nie jou teorieë nie.
Eenvoudiger 'oë' en organismes wat nie kompleks is nie, is eenvoudig nie instaat tot die werkverrigting van die komplekse organisme nie. Dit was egter wel geskik vir die beperkte do