Dit is nooit vir iemand tot voordeel om dinge wat nie kan bestaan nie, te glo.
Dit is altyd lonend om te weet dat ander belieg kan word.
CM
3Dit is nooit vir iemand tot voordeel om dinge wat nie kan bestaan nie, te glo.
Dit is altyd lonend om te weet dat ander belieg kan word.
CM
3
Kommentaar
Hoe weet iemand of iets kan bestaan of nie kan bestaan nie?
Jan Rap
Hy gebruik sy sintuie en verstand.
Verstand asook sintuie is beperk; niemand kan daarop peil trek nie.