Standbeeld-gedig: Daai standbeeld

  • 1

Daai standbeeld
is ’n skandbeeld.
Gaan smyt hom
in die see ...
En so word daar
in 1 minuut
     3 eeue
     uitgevee.

 

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top