Wen R2000 met jou gedig! Win R2000 with your poem!

  • 0

Om LitNet se nuwe platform (tans in aanbou by huisbou.litnet.co.za) te vier, nooi LitNet digters uit om ’n gedig (in enige taal) oor standbeelde te skryf. Die wengedig sal ’n kontantprys van R2 000 wen. Die beoordelaars sal gevestigde digters wees.

Stuur jou gedig aan: [email protected]. Sluitingsdatum: 4 Mei 2015. Die topgedigte sal op LitNet geplaas word. Slegs een gedig per digter mag ingeskryf word.

***

To celebrate LitNet’s new platform (currently under construction at huisbou.litnet.co.za) LitNet invites poets to craft a poem (in any language) about statues. The winning poem will win a cash prize of R2 000.

Send your poem to: [email protected]. Closing date: 4 May 2015. The top poems will be published on LitNet. Only one poem per poet may be entered.

Lees ook Undercover Afrikaners?.
Lees ook “Oor monnemente gepraat” en ander mymerings oor gevalle helde.
Lees ook Rhodes-debat: Gister se leiers, vandag se leiers.
Lees ook Rhodes moes val: Gedagtes oor dekolonisering en swart historiese agentskap.

Skryf 'n gedig oor standbeelde en wen R2000!

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top