Kommentaar

WF 2015: Volgende

danie 2015-05-30 Wat 'n meesterlike uitdrukking !

Ope brief aan my wit broer en swart suster

Brendon 2015-05-30 Dankie vir die insiggewende artikel. Ek stem saam oor meeste van die punte wat hier gelig word. Ek sal graag net 'n punt wil uitlig wat ek dink belangrik is, en tog selde rêrig op die tafel geplaas word op 'n ope en nasionale vlak sonder om 'n onderonsie

The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

wilhelm 2015-05-30 The law of averages would dictate that there are more literate black people than literate white people in SA. Why aren't they writing? And as for transformation, Eskom has provided a wonderful example of transformation, so what's the fuss?

The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

Michiel Heyns 2015-05-29 "Just asking"? The Insider should know that just asking is a counter-revolutionary strategy.

Afrikaans, wat jy waar kry?

Jan Rap 2015-05-29 Beste Angus, Jy's verkeerd; mens hoef nie twee tale te ken om Afrikaans te verstaan nie en ook hoef mens nie twee tale te ken om Engels te verstaan nie. Hulle is dus nie mengeltale nie. Aan die ander kant moet jy Afrikaans EN Engels ken om 'Kaaps' te v

The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

Hans Pienaar 2015-05-29 I thought the Insider in Business Day was funny on the FLF. In case you missed it: HE IS not a great fan of Franschhoek, says a colleague of the Insider. It’s too twee for him. But he is struggling to understand the continuing furore over the whitene

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Chris Dippenaar 2015-05-29 Hello Jaco Wat die ja-stem in Ierland so indrukwekkend maak is die feit dat homoseksualiteit tot 1993 onwettig was in hierdie landjie. Ek dink daar is 'n direkte verband tussen die gesag van die Katolieke kerk en die aanvaarding van alternatiewe seksue

The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

Pietie 2015-05-29 This looks like a yearly mash to turn literature into a sort of tasteless food with no nutritional value, and produced by people who don't know what the purpose of good food is. 90%, 95% white, yea. Hallo Africa, tell me how you're doing..

Kaaps

Dirk Rigter 2015-05-29 Hei Angus, My broe my brie my bra! Djy gat djou vasloep hiesa. Daai Djan laaik 'ie Kaaps 'ie cause why issie Coloureds oppie flatse se lengwhitch. Cheers my bra.

WF 2015: Fotosintese

Jan Neser 2015-05-29 Vir 'n skoolleerling is dit uitstekend. Bravo! Bravo! Ons jeug het nog murg in hulle pype om oor kwessies te gesels wat die samelewing beïvloed.

Afrikaans, wat jy waar kry?

Angus 2015-05-29 Beste Jan, Jy het reg: ons het 'n nuwe naam aan 'n mengsel van tale gegee. Ons noem dit Afrikaans. 'n Ouer mengsel van tale word Engels genoem. Groete, Angus

Afrikaans, wat jy waar kry?

Jan Rap 2015-05-29 Beste Angus Dit is so dat Afrikaanse kinders weet wat 'n sideboard en 'n plug is en dat hulle in die jaart speel. Daar is egter so iets soos graadverskil: Iemand wat seeppoeier en melk wegdra se oortreding is nie dieselfde as dié van 'n amptenaar wat 'n

Filmresensie: Wys Treurgrond dalk elke Suid-Afrikaner wat hy reeds glo hy weet?

Jan Rap 2015-05-29 Hoe lees mens 'n resensie van Danie Marais as hy vooraf sy eie vooroordele duidelik verklaar? Ek bedoel, hy toon misnoeë oor Steve reken die ja-stem was 'n onding maar hy vertel nie hoekom die ja-stem 'n goeie ding was nie - dis tog duidelik dat hy dink

The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

R Brink 2015-05-28 The comments this far would appear at first blush to have been written by people who have not read the piece. I presume though that they have attempted to do so which must mean that they are simply not able to comprehend that there is something deeply con

Bloedige evangelisasie

Jaco Fourie 2015-05-28 Duitswester Indien jy die Nuwe Testament in isolasie lees, sal jy nêrens daarin enige goedkeuring vir die kerk se optredes sedert Konstantyn (soos deur jou hierbo omskryf), agterkom nie. Inteendeel die Nuwe Testament, veral by monde van Jesus, veroordee

Afrikaans, wat jy waar kry?

Reusedwerg 2015-05-28 Angus en Dirk Rigter ek het twyfel oor julle twee. Angus, Dirk Rigter het die reg of voorreg om tong in die kies te wees. Dis gaaf so. Ek skryf volgens my beskeie mening is ek 'n taalpuris. Wanneer is jy werklik 'n puris van enige iets? Ek is seker verke

Afrikaans, wat jy waar kry?

Johannes Comestor 2015-05-28 Ek soek aansluiting by die beterweters. Jan, soos Angus tereg skryf: "tussen aanhalingstekens", nie "in" nie. Dirk, pleks van "eers" sou ek "eens" in daardie konteks gebruik.

Tessa Dowling on the Funza Lushaka bursaries

Johannes Comestor 2015-05-28 Dowling se artikel is meer sinvol as die van Van der Rheede, Beukes en Le Cordeur wat verlede week gepubliseer is. Die kern van die saak is: Die ANC-regering bevoordeel swartes en diskrimineer teen wittes; ook by die toekenning van studiebeurse.

Bloedige evangelisasie

F C Boot 2015-05-28 Ai Kobus 'Jy sê:"Hy is ook nou op die stadium waar iemand soos FC Boot hom bevind - sy kop is vol van die gedruis van ander se geskrifte tot op die punt waar hy vir homself besluit wat in die Woord hy sal aanvaar, en wat hy sal verwerp, presies soos Boo

Reaksie op Angus se kommentaar

F C Boot 2015-05-28 Beste Angus Die Afrikaans wat in die Kaap en sommige dele van Suid-Afrika gepraat word is 'n dialek, 'n woord wat tog afkomstige is van 'n Griekse woord wat - as ek dit reg onthou -saampraat beteken. Daar is dus 'n Kaapse dialek van Afrikaans wat dan e

The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

Mark 2015-05-28 Ha! What a woeful attempt at a controversial article. As previously mentioned the logic is painfully flawed. Liam do some research into where the proceeds go ...

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Jaco Fourie 2015-05-28 FC Boot Dankie vir jou FEITLIKE en objektiewe bydrae hierbo wat waardeer word.

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Jaco Fourie 2015-05-28 George Bekker Moenie net 'n opinie lug indien jy dit nie FEITLIK kan staaf nie, want soos ander wat in dieselfde strik val, maak jy jouself net bollie. Ek is nie hier op SêNet om vriende te probeer maak nie, want almal bly onbekend vir my. Ek wil FEITL

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Jaco Fourie 2015-05-28 Suidwester Soos oudergewoonte, praat jy sonder om jou stellings met FEITE te kontroleer (ten minste het FC Boot die moeite daaromtrent gedoen). Jy beweer dat net 10% van die Ierse bevolking gestem het. Watter betroubare bron kan jy kwoteer om hierdie

Afrikaans, wat jy waar kry?

Angus 2015-05-27 Ek sal darem graag gou hier wil intjip. Dirk, met sy tong in die kies, slaan die spyker oppie kop. As jy jou voorgee as iemand wat "suiwer Afrikaans besig" dan moet jy tog nie "mees suiwere" sê nie. Dit is 'n Anglisisme, en jy roei mos Anglisismes uit, n

The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

Basil van Rooyen 2015-05-27 As Michael says, here we go again. I am not aware that there is any law against black literary festivals in poor black townships. They simply do not happen. The only reason Franschhoek exists is that a few admittedly white people had a vision. One could o

Bloedige evangelisasie

Kobus de Klerk 2015-05-27 Duitswester is iemand wat graag in God wil glo, maar besonder verward is. Hy dink dat geloof en Godsaligheid verkry word deur sogenaamde "studie" - in sy geval, die oplees van die opinies en kommentaar van ander soekendes en/of skeptici wat die Woord krit

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

F C Boot 2015-05-27 Die uitslag in perspektief. Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/Irish_constitutional_referendums,_2015 Thirty-fourth Amendment of the Constitution Bill 2015 Choice Votes % Yes 1 ,201,607 62.07 No 734,300 37.93 Valid votes 1,935,907 99.29 Invalid or

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Jaco Fourie 2015-05-27 Dirk Soos oudergewoonte, skiet jy voordat jy dink. Eerstens is ek geensins oorsensitief soos jy nie, maar FEITLIK. My feite soos deur jou aangevra? Die Zulu-koning; die staatspresident; die ACDP en vele godsdienstige leiers veral onder swart geledere

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Jaco Fourie 2015-05-27 Panda Bygesê. Die wegbly-stem toon dat sodanige kiesers geen beswaar tot die inwerking van gay huwelike het nie, andersins indien hulle sterk daaroor gevoel het, sou hulle die moeite gedoen het om hulle misnoeë te uiter deur Nee te stem.

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Jaco Fourie 2015-05-27 Panda Heeltemal reg. Dankie vir die regstelling. Daar was 'n 60% kieserkorpstemming, waarvan 61% Ja gestem het. Die 40% wat buite stemming gebly het, is 'n aanduiding dat hulle nie volkome oortuig was om Ja of Nee te stem nie.

Afrika se dag

George Bekker 2015-05-27 Hennie begin sy storie verkeerd, nl met kleur. Die benadering is uit. Jy kan wel sê: “Ek is 'n Afrikaan, want ek is in Afrika gebore” afgesien van jou kleur. Die punt wat hy mis is dat kontinente in lande verdeel is. Iemand kan nie sê: “Ek is 'n E

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

George Bekker 2015-05-27 Dirk is reg en Jaco verkeerd. Jaco moet nog leer “hoe om vriende te wen en mense te beïnvloed.” Die aanhaling is van Dale Carnegie.

The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

Nerine 2015-05-27 Why on earth would any person try to turn a wonderful event into a racist-political fiasco? Viva FLF!

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Duitswester 2015-05-27 Jaco, jy sê 3 tot 5 % van die Iere is homoseksueel. So be it. En van die Iere wat gestem het, het 61 % "ja" gestem. So kom ons rond dit af na sowat 10% van die Iere het gestem. Dus het 90% nie gestem nie. Hoekom nie? Want hulle gee nie 'n duit om nie. M

Afrikaans, wat jy waar kry?

Jan Rap 2015-05-26 Dirk Moenie skelm wees nie; eers kla jy oor 'mees suiwere' (waarmee grammatikaal nie veel verkeerd is nie) en dan eindig jy jou kommentaar deur 'mees suiwerste' in aanhalingstekens te plaas, so al asof Reusedwerg dit gesê het. Nee man! Verder, om

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Panda 2015-05-26 Jaco, Jy sê "61% van die kiesers stem JA". Moet dit nie wees '61% van die kiesers wat gestem het, het JA gestem' nie? Groete Panda

Afrikaans, wat jy waar kry?

Reusedwerg 2015-05-26 Dankie meneer Rigter vir jou teregwysing. Neem kennis van jou altyd beterwetige uitnemende bydrae.

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Dirk Rigter 2015-05-26 Jaco, Waar kom jy daaraan dat die meerderheid van die bevolking in SA " 'n weersin aan gays toon "? Watter bron of navorsing toon dit aan? Nêrens in die wyduiteenlopende kringe waar ek daagliks beweeg, ervaar ek énige weersin of openlik anti-gay sent

Afrika se dag

Trienie Mahne 2015-05-26 Interessant geskryf. Alhoewel ek nie met alles 100% saamstem nie, het ek jou artikel geniet. Dankie.
Top