Deelman2015-06-04Ou argumente. RSG moet 'n standaard handhaaf soos Engels in ander lande ook tydens nuus moet hou by standaard Eng. Variante is wel kosbaar, maar taalverskuiwing is egter 'n groot werklikheid wat baie nog ontken, al sukkel die gemiddelde spreker om twee si
Thomas2015-06-04Kobus
Jy sê vir Dirk: "Natuurlik is God se skepping te versoen met SY Woord. Enige ander interpretasie is 'n mistasting".
Met ander woorde as jy sê iets is so, dan is enige ander opinie 'n mistasting. Komende van 'n man wat deur sy tande lieg oor
Angus2015-06-04Beste Jan,
Jy kom so stadigaan halfpad reg: Afrikaans vermeng met Engels is nie Afrikaans nie, en dan moet jy byvoeg, dit is ook nie Engels nie, dis 'n nuwe taal. Hieraan kan niemand iets doen nie, dit is presies hoe taal maak, van Indo-Europese dae af e
Reusedwerg2015-06-04Ek wonder wat het van Francois Williams geword. Net toe ek dink dis "veilig" op die Net maak daar twee nuwe knape hul verskyning ...
Chris Dippenaar2015-06-04Kobus, vir my is dit baie maklik om te erken dat Genesis 1 dalk vertaal kan word soos wat jy dit wil hê. Die Septuagint, die vroegste vertaling van die Ou Testament, doen dit dan op jou manier? Die punt is dat daar geen ooreenstemming is dat dit wel so v
Dirk Rigter2015-06-04Jan,
Die kruks van my brief waarop jy hier repliek(!) lewer, gaan oor statistiek. Oor hoeveel mense Afrikaans "suiwer" na jou smaak praat, en hoeveel nie. Jy het al verskeie kere hier te velde getrek teen Magdaleen Kruger van RSG en KykNet omdat dié u
Duitswester2015-06-04Hallo Thomas,
Ek dink jy sal "How Civilizations Die" deur David Goldman geniet. Dit maak nie saak wat 'n nasie se geloof is nie, van Judaisme tot die aanbidding van 'n klip, dit is die basis waarop hul beskawing gebou is en namate dit afgebreek word verv
Jan Rap2015-06-03'Agbare' is goed; ek wonder altyd wat om in plaas van 'suiwer' te gebruik want dit is een van die strooihalmpies waarna ouens soos Dirk, Angus en Thomas gryp en mee op loop gaan (want wie praat nou ooit enige taal 100% suiwer'?).
Wat die nie-plasing van
Jan Rap2015-06-03Dis reg Thomas, ons moet alle vorme van Afrikaans koester. Koester in die ware sin van die woord; beskerm en troetel as 'n kleinood en op so'n wyse dan sorg dat Afrikaans gedy. Afrikaans vermeng met 40% Engels is egter nie Afrikaans nie, trouens, as men
Angus2015-06-03Beste Jan,
Die eerste een. As jy weet in Engels is dit "You and I", dan weet jy om in Afrikaans te sê "Ek en jy." As jy weet in Engels is dit "on leave", dan weet jy om in Afrikaans die "op" te vermy. Dan sê jy "met vakansie." So ook met uitspraak. A
Angus2015-06-03Beste Jan,
Pleks Dirk van όf begriploosheid, όf onderduimsheid te beskuldig, waarom vee jy nie eers voor jou eie deur nie?
As jy beweer jy is nie ʼn taalpuris nie, dan sal jy mos nie omgee vir so ʼn Engelse woord of twee binne Afrikaanse konteks nie
Kobus de Klerk2015-06-03Chris,
Die vertalings waarna jy verwys, is net in jou oë gesaghebbend. Die NRSV, byvoorbeeld, is een van die sogenaamde 'moderne' vertalings wat vry vertalings prosesse volg en nie ten doel het om te vertaal ooreenkomstig die oorspronklike tekste nie,
Dirk Rigter2015-06-03Reusedwerg,
In plaas daarvan om 'n pejoratiewe opmerking te maak oor mense wat anders gekleurd is as jy, wil jy nie net één keer probeer om sinvol tot die debat by te dra nie? Probeer ten minste selfs al weet jy nie regtig hoe nie. Was die stoep se g
Angus2015-06-03Beste Jan
Jou logika maak nie sin nie.
Ek kan beweer dat Duits nie Engels of Afrikaans is nie, maar dat dit die moedertaal van miljoene is. Ek kan ook beweer dat Kaaps nie Engels of Afrikaans is nie, en die moedertaal van duisende is.
Jan, jou problee
Thomas2015-06-02Dirk
Baie goed raak gevat en gestel. Ek bly in die Kaap en beweeg heeldag tussen die Afrikaners wat Jan Rap so veroordeel. Net soos ek geloof in 'n superwese god ontgroei het het ek my obsessie met suiwer Afrikaans ontgroei. Dit bly steeds vir my mooi
Reusedwerg2015-06-02Om na statistieke te kyk is goed en wel. Jy het seker van die statistiekstorie gehoor. Iemand het dit in Kaaps vir my vertel. Die juffrou vra die klas om 'n sin te maak met statistiek. Die kind spring op en sê, "djuffrou onse huis was die nawiek so vol m
Chris Dippenaar2015-06-02Soos altyd moet mens maar net die Bybel onder Kobus se neus druk om te demonstreer dat sy argumente kinderlik en naïef is. Die hele idee dat God eers die "bestanddele" skep in Gen.1:1 en dan begin in vers 2 om die lat aanmekaar te timmer is heeltemal afh
Kobus de Klerk2015-06-02Boot
Kyk nou jou irrelevante en niksseggende antwoord hierbo. Hoe is dit moontlik dat jy nie kan verstaan wat ek skrywe nie? Waar kom jy aan die goed wat jy kwytraak? Jy maak bewerings wat ek byvoorbeeld hoegenaamd nie maak nie. Byvoorbeeld, op geen stad
Johannes Comestor2015-06-02Jan, soos jy beywer ek my vir agbare Afrikaans. Ons stry egter uit 'n benadeelde posisie. Ek het bv beswaar gemaak teen die kwistige gebruik van onnodige Engelse woorde in Bettina Wyngaard se twee jongste skrywes. In albei gevalle is my kommentaar nie gep
Jaco Fourie2015-06-02George kry geen statistieke mbt Lesbiër-aanrandings en moord nie, dus fabriseer hy maar sy eie statistieke. Dit kan vir hom onmoontlik 2% (van wat?) wees nie, dus moet dit definitief 1% wees. 'n Eie opinie word weereens as feitlik voorgelê soos Dirk d
Jaco Fourie2015-06-01Chris
Dankie vir jou respons. Jou opmerking mbt die verband tussen godsdiens en weersin aan homoseksualiteit word wyd deur akademici ondersteun, selfs die PEW verslag hierbo genoem.
Ek twyfel of die pouse veel invloed op die sekulêre leefwyse van hulle
Jaco Fourie2015-06-01Dirk Rigter het nie net ’n paw-paw van homself in ’n vorige respons oor die onderwerp gemaak nie, hy doen dit sowaar weer hierbo!
Om hom in perspektief te plaas, is dit nodig dat die leser sy en ander se response en my antwoord daarop in die betrokke
George Bekker2015-06-01Blykbaar bestaan daar geen statistiek om hierdie saak finaal uit te klaar nie. Daar is mense met 'n weersin in minstens sekere nie-heteroseksuele verhoudings (vrou-vrou verhoudings lok seker minder reaksie uit as man-man verhoudings?), maar om hulle getal
Jan Rap2015-06-01Beste Johannes Comestor
Dankie vir die uitwys van my foutjie en moenie jouself daarvan weerhou om die res van die foute wat ek maak uit te wys nie; dit is al hoe mens leer. My Italiaanse buurman (die gesin se huistaal is Engels) wys my ook gereeld op fo
Jaco Fourie2015-06-01FC Boot
Jy het veel van niks hierbo gesê, soos jou gewoonte is; geen feite, en as psuedo-Christen niks oor enigiets wat enigiemand na God sal trek nie.
Kobus de Klerk2015-06-01Al wat eintlik gebeur, Boot, is dat jy met jou kommentare ontbloot vir wat jy is - 'n ongelowige wat jouself probeer verdoesel in 'n geloofswaad, wat gou-gou skeur as mens dit toets, soos nou natuurlik gebeur het.
Dalk was die heksejagters net so 'gelo
Kobus de Klerk2015-06-01Hallo Magriet,
Dankie vir jou reaksie.
Ek is jammer as dit vir jou pla, die manier hoe ek na sommige se reaksie en hul sienswyses verwys.
Ek kan vir jou sê dat ek al baie jare hier deelneem en ek kan jou verseker dat die diegene wat met ons verskil, n
Magriet Hugo2015-06-01Môre Kobus
Ek hou baie van die manier waarop jy dit wat ek nog altyd, sonder 'n indiepte bestudering van die Bybel, in my eenvoud glo. Vinnig gelees en sonder bestudering van jou skrifverwysings, maak dit vir my sin.
Wat my pla, is die manier waar
F C Boot2015-06-01Beste Kobus
Dit is verstommend dat jy steeds die Bybel voorhou as ‘n wetenskaplike handboek waarvolgens God se skepping verduidelik kan word.
Jou verduideliking oor die ontstaan van ‘dag en nag’ vat die koek. Maak ’n draai by
http://www.un
F C Boot2015-06-01Beste Kobus
Hou op nonsens praat en bepaal jou by die onderwerp. My voorouers het geglo dat 'n goeie toets sal wees om te bepaal of iemand 'n heks is of nie, te weeg aan die hand van 'n aantal kase.
So is dan bepaal of iemand 'n heks is of nie. Goog
Cilliers van Niekerk2015-06-01Hoë lof en diepe dank aan sowel die uitgewer as die skrywers, redigerend en bydraend, wat almal sekerlik finansiële voordeel prysgee deur dié vrygewige gebaar! En natuurlik aan LitNet as die bemiddelaar!
Kobus de Klerk2015-05-31Verstommend hoe 'n selferkende ateïs - Jaco - telkens nie perfekte nie, maar meer insig toon net omdat hy objektief en opreg probeer, en julle dwalendes en oppervlakkiges wat julle eie goed versin, telkens moet teregwys en die werklike perspektief aan ju
Angus2015-05-31Beste Comestor
Dankie, jy het nou net bewys dat dit noodsaaklik is om 'n deeglike kennis van Engels te hê, om suiwer Afrikaans te besig. As die spreker/skrywer nou by hakies kom, moet hy weet dat die Engelsman in brackets sê. In (Afrikaans) is dus tabo
Angus2015-05-31Beste Jan
Jy beweer dat 'n mens Engels en Afrikaans moet ken om Kaaps te verstaan. Dit geld slegs vir diegene wie se moedertaal nie Kaaps is nie. Die kleuter wie se ouers Kaaps praat, leer nie Engels en Afrikaans om sy moedertaal, Kaaps, te verstaan nie.
Tertia2015-05-31Wel, volgens jou reaksie, dink jy duidelik jou ja-stem was nie goed nie. Dus is jou reaksie op Danie se resensie ook iets waarop mens nie ag kan slaan nie. En nou kan jy weer dieselfde vir my sê. Dis nou as jy konsekwent wil wees.