Jy is dus 'n voorstander vir 'n Big Brother wat sekere woorde wil verban? Watter apparaat stel jy voor wat sal help met die afluisterproses?
Dink jy dit sal die mens se persoonlikheid verander? Sal mense mekaar nie meer haat as die woord "haat" verban word nie? (Newspeak in George Orwell: 1984)
Kommentaar

Jy verkies dus 'n mens sonder gevoelens,sonder emosies,sonder al die menslike karaktertrekke wat mens mens maak?