Kommentaar

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Cathy Kotze 2015-07-07 Soms wonder ek hoeveel hierdie quasi nuwe hervormers werklik van tradisionele Godsdiens af weet. Waar kom Spangenberg hieraan: “Aangesien die huidige aarde moet vergaan, kwel die ekologiese krisis min Christene. Van hulle vra: Waarom moet ons moeite

Met die son as wysgeer

Lauren Stander 2015-07-07 Almal vergeet waaroor die lewe werklik gaan. Dankie vir die herhinnering dat ons moet lewe

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "’n Broekskeur bruilof"

Lauren Stander 2015-07-07 Baie baie snaaks. Elmarie het baie talent.

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Angus 2015-07-07 Beste Kobus, Natuurlik het ek jou uitgevang dat jy dinge verdraai. Sit jou brilletjie op, en dan lees ons saam. Soek jou reaksie hierbo van 2015-06-19 wat jy om 09:36 gepos het, en myne van 2015-06-18 wat ek om 10:42 gestuur het. Ek het geskryf: “T

Rugby en respekte vir SA Afrigter?

Jan Rap 2015-07-07 Ek sal in my noppies wees as Vrystaat die koppie vat. Almal is seker verneukers maar die Engelse is baie, baie, BAIE groter verneukers as die Duitsers.

ATKV en Moving Pictures se digkuns-animasieprojek

LitNet 2015-07-07 Cobie, ek stuur vir jou die besonderhede van die ATKV aan - Naomi

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-07-06 Angus, Wanneer en waar het jy my hierbo kwansuis uitgevang? Jy praat mos nou snert. En wat die uitlos aanbetref, is dit glad nie so nie - jy sou 'n opvolg doen en dan sal ek jou verder uitwys... En wat Boot aanbetref, natuurlik sal jy sê wat jy sê

ATKV en Moving Pictures se digkuns-animasieprojek

Cobie 2015-07-06 Kan iemand help asb? Ek gaan die DVD en bespreking : FILMVERSE aanbied by ons Leeskring 18 Julie 2015. Ek wil graag die gedig BELYDENIS VAN 'N STUDENTEDIGTER afdruk, maar kry dit nerens op die internet. Kan iemand hiermee help asb?

Wie het gelieg, die slang of God?

Emanuel 2015-07-06 God het van die begin af gesê dit is die boom van kennis van goed en kwaad, en dit was so. God het nie gelieg nie, die satan het dit maar net weer herhaal in sy leun aan die mens. Die feit dat die boom van die lewe ook daar was wys my dat God ook gereed

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Angus 2015-07-05 Ek het aanvanklik geskryf oor die FOXP2-geen en die debat daaromtrent of dit dalk 'n taalgeen kan wees. Kobus het eers hewig geprotesteer met allerhande twak en wyshede, totdat ek hom hom op sy slinksheid uitgevang het. Hy het my toe laat staan, en begin

Vonnisbespreking: Die doodskoot vir of slegs die verwonding van die eis teen die derdeparty-egbreker?

Christo 2015-07-04 Al wat ek sien is 'n hof wat stelselmatig alle Christelike regsbeginsels afskaf.

Venus en Jupiter in die aandhemel

Kobus de Klerk 2015-07-04 Afgesien van die kommentaar op RSG oor die afstand van Jupiter wat waarskynlik foutief was omdat die spreker, wat andersins 'n 'kundige' is, hom waarskynlik met verkeerde terminologie uitgedruk het, dui die voorbeeld tog op 'n baie belangrike aspek wat ek

Rugby en respekte vir SA Afrigter?

francois williams 2015-07-03 Duistrers is die grootse verneukers en verneuk is vervelig ... wat's daar dan om te seg nog? Vrystaat vat die jaar die Koppie ... terwyl die Bokkies uit die bus gaan val ... nie eens Brussouw kan hulle red nie ... waar is Super Sarel altemit?

Het Jan Marais Nationale Fonds: 100-jarige viering op 30 Mei 2015

Johannes Comestor 2015-07-03 Ek is diep bewus van die twee Marais-fondse en dat Van Wyk by die "nie-skuldige" fonds betrokke is. Hy staan dus nie in die beskuldigdebank nie, hoewel niks hom verhoed het om by die eeu-herdenking die US-stigtingsvoorwaarde in te vryf nie; des te meer om

Indien sodomiete nie uitgeroei word nie, straf God die hele volk

Johann 2015-07-03 Kom ons praat die waarheid en die woord van God is die enigste waarheid, nie die waarheid van mens of Sy reëls te versag vir ons eie ontwil. Die woord van God sê: Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of so

Het Jan Marais Nationale Fonds: 100-jarige viering op 30 Mei 2015

Andreas van Wyk 2015-07-03 Die kommentator kan of wil nie aanvaar dat die taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch NIE die verantwoordelikheid van die trustees van Het Jan Marais NATIONALE Fonds is nie. Die beroemde voorwaarde waarvan ons uiteraard bewus is, is opgelê aan die

Venus en Jupiter in die aandhemel

Jan Rap 2015-07-02 Ek het ook die 'miljoene ligjare' gehoor en niemand sê eers na die tyd ekskuus nie. Mens kan ook nie sê hoe ver die een planeet van die ander is nie behalwe nou as jy 'n sekere datum in gedagte het. Die afstand tussen enige twee gaan wissel van wannee

Het Jan Marais Nationale Fonds: 100-jarige viering op 30 Mei 2015

Johannes Comestor 2015-07-02 Marais se stigtingsvoorwaarde, dat Afrikaans nie 'n mindere plek as Engels aan die Universiteit Stellenbosch mag beklee nie, word nie genoem nie. In die talle berigte tydens hierdie eeu-viering is dit konsekwent nie vermeld nie. Is dit om die toenemende v

Rugby en respekte vir SA Afrigter?

Jan Rap 2015-07-02 Ek stem saam oor Brussow; die man is 'n yster. Jy was taamlik geniepsig teenoor die Duitse sokkerspan en daar wen hulle toe die wêreldbeker en van toe af is jy stil soos 'n kerkmuis. Lyk my jy het dit darem nou verwerk, vandaar jou verskyning weer hie

Die Weste se gevaarlike spel met Rusland

Gustaf 2015-07-02 Ek stem oorwegend saam met wat hier gesê word oor die rol van die Weste in die algemeen. Die verstommende is die absolute eensydige beriggewing (eintlik blatante propoganda en leuens) wat in die Westerse media verskyn oor wat in die Oekraine aan die gebe

Die nag toe ek amper verkluim het

George Bekker 2015-06-29 Tiens dit laat my aan 'n broer van my dink. Hy het destyds met 'n lugmaguniform geryloop en was trots op die feit dat hy vinnig en kosteloos groot afstande kon aflê, totdat hy een aand by Hopetown afgelaai is. Later het hy ten einde raad na albei kante t

Ena Murray (1936–2015)

VeeBee 2015-06-29 RIP Ena ... thank you for providing your legion of fans with great reading fare throughout the years.You will always be my favourite author.

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

ANELE PRINSLOO 2015-06-29 Wil graag boek lees.

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

S. Devenish 2015-06-29 Hoeveel mense gaan daagliks in Suid-Afrika dood aan hongersnood?

WF 2015: Die einde

Riana Bekker 2015-06-29 Wat ek geniet het, is die feit dat ek onmiddellik die verhaal in my geestesoog kon volg. Die skryfster het geslaag om 'n prentjie te skets met goeie byvoeglike naamwoordkeuses. Ek is dan ook 'n ywerige wetenskapfiksie-leser.

Verouderd

ponti venter 2015-06-28 Wie is die "filosowe van weleer"? Wanneer was "weleer"? Wat was die eienskappe van hulle "denkwyse"? Wat is "rasionele denke"? Wat is "logiese denke"? Is laagenoemdes een-eenduidige idees? Is "rasioneel" dieselfde as "logies", of oorvleuelend daarmee, o

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

ponti venter 2015-06-28 Ek is altyd verbaas oor hoe maklik teoloë filosowe toe-eien. Nietzsche pas net mooi nêrens by enige teologie of filosofie in nie. Sy verhaaltjie huiwer op die rand van Fascisme. En hy was gelukkig genoeg met natuur-eksploitasie en doodmaak. Lees tog ass

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-06-28 Boot Jy verstaan klaarblyklik nie die implikasie van jou eie woorde nie. Kom ons kyk na jou eie aanhaling. Jy sê dat mense oor al die eeue heen gelowig geword het binne die raamwerk van die kennis aan hul tyd – en hier praat ons mos van sekulêre ken

Resensie: JM Coetzee and the Life of Writing deur David Attwell

Mariaqnne de Jong 2015-06-28 Dankie. Jammer dat ons nie weet watter Coetzee-aantekening NIE deur Attwell genoem word nie.

Die komplekse skepping

Angus 2015-06-27 Drie ingenieurs redeneer oor wie die mens ontwep het. Die eerste een beweer dit moes 'n elektroniese igenieur gewees het. Kyk net na sy senuweestelsel. Die tweede beweer dit moes 'n meganiese ingenieur gewees het. Kyk net hoe loop en hardloop hy. Die

Tien vrae: Willem Anker oor Buys

Koos smit 2015-06-27 Willem ek het die boek met moeite gelees. Nie omdat dit moeilik was nie maar omdat dit absoluut goed geskryf is. Ek lees baie en wyd. Party boeke slaan ek stukke oor, ander neem my baie lank om te lees. 'n boek soos Kamp hoer kon ek glad nie lees nie ek h

Die Woord, die Skepping

Kobus de Klerk 2015-06-26 Boot Jou byvoeglike name vir my reflekteer eerder op jou, let maar op die volgende: Jy het te kenne gegee dat Moses nie die Pentateug kon skrywe nie. Die enigste manier hoe dit waar kan wees, is as jy kan bewys hy kon nie skrywe nie. Maar jy erken indir

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

F C Boot 2015-06-26 Die mens is die resultaat (produk) van 'n lang ingewikkelde ,wat sommige beskryf as 'n evolusionêre proses, wat vandag nog nie volledig verstaan word nie. Dit is nou eenmaal so dat resultate of produkte nie oor die vermoë beskik om selfverduidelikend t

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Boot F C 2015-06-25 De Klerk Jou kommentaar is verstommend. Jy ly ook dalk soos baie aan ’n leesgebrek en is ’n verdraaier van woorde, wat kommerwekkend is van ’n man wat jou professie beoefen. Lees nou weer, maar hierdie keer met insig en verstand: “Wat jy steed

Die komplekse skepping

Thomas 2015-06-25 Kobus Doen ons almal 'n guns en bewys vir ons, volgens die wetenskaplike metode, enige een van jou aansprake. Begin sommer by daai alomteenwoordige en almagtige godjie van jou. Jy beweer hy bestaan - die onus rus dus op jou om dit te bewys. Onthou net

Resensie: JM Coetzee and the Life of Writing deur David Attwell

Helize van Vuuren 2015-06-25 Dankie, Marianne - 'n Insiggewende, helder geskrewe resensie wat belangstelling prikkel in die andersoortige aard van hierdie tweede Coetzee-biografie.

Die komplekse skepping

Kobus de Klerk 2015-06-25 Thomas Laat staan gerus die Jupiter storietjie. Ek het vir julle uitgewys dat dit fisies nie moontlik is om Jupiter en veral sy mane wat ongeveer 600 miljoen kilometer van hier af is, hier van die aarde af met julle amateurtoerusting raak te sien nie wee

Die komplekse skepping

Kobus de Klerk 2015-06-25 Thomas Vanuit jou ateïstiese oogpunt en benadering, sal jy noodwendig moet sê wat jy sê en dan ook terselfdertyd uitwys dat jy nie enigiets omtrent God verstaan nie. Het dit al tot jou deurgedring dat jy verkeerd is omtrent God? En as jy dan tot daar

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-06-25 Boot Jou dwaling oor God en geloofsake is ingrypend. Mense word nie gelowig in God weens die sekulêre kennis van hul tyd, soos jy probeer voorgee om jouself te probeer regverdig nie, nog nooit nie, maar omdat hulle die roeping van die HERE (Openbaring

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

Mauritz Moolman 2015-06-25 Is daar nie ook 'n intellektuele faktor aan 'n Arabiese lente te koppel nie? Na my mening was die lente ten dele aan 'n volgehoude olieprysgedrewe ekonomiese welvaart toe te skryf en 'n spontane reaksie. Die intellektuele stem in ons regeringskringe is be
Top