Verwarrende woorde

  • 2
Hemel is nie 'n plek nie: Hemel is 'n vriendelike mens. 'n Werklikheid kan beleef word. As daar gewroeg word, moet jy maar weet: Dit is met versinsels wat met woorde gemaak is.
 
CM
  • 2

Kommentaar

  • CM, van jou woorde besit soveel diepte en waarheid dat ek daarop moet reageer. Ja, hemel is 'n vriendelike mens. Ek stem - ons moet hier op aarde ons vriendelikheid en liefde aan mekaar toon. Bitsigheid en vervolging is 'n euwel.

    "Soos in die hemel, net so ook op aarde," kom God se wyse woorde na ons.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top